100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2024 R50,00   Add to cart

Exam (elaborations)

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2024

 4 views  0 purchase

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo: Totaal: 70 Die vraestel dek die volgende werk: Magnetisme – Teken van magnete Elektrostatiese kragte Gravitasiekragte Kragte Berekeninge – F=mg Ohm se wet Serie- en parallelle stroombane – Teken stroombane Berekeninge ...

[Show more]

Preview 3 out of 19  pages

  • September 7, 2024
  • 19
  • 2024/2025
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
All documents for this subject (10)
avatar-seller
SummariesSA
Datum / Date: September 2024
Tyd / Time: 1 UUR
Punte / Marks: 70 PUNTE
Graad / 9
Grade:
Vak / Subject: NATUURWETENSKAPPE
Vraestel / SLEGS 1
Paper:

Naam en Van / Name and
Surname:

Algemene instruksies vir die skryf van toetse | General instructions for the
writing of exams:

1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom terug
nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.

Baie sterkte met jou eksamen!

Onderwerpe wat in hierdie vrastel gedek word:

 Magnetisme – Teken van magnete
 Elektrostatiese kragte
 Gravitasiekragte
 Kragte
 Berekeninge – F=mg
 Ohm se wet
 Serie- en parallelle stroombane – Teken stroombane
 Berekeninge van hoeveel krag kos.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 9 Vak / Natuurwetenska Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: ppe

,  Alle nuwe woorde uit bogenoemde onderwerpe




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 9 Vak / Natuurwetenska Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: ppe

, AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier keuses word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies EEN
korrekte antwoord vir elke nommer en skryf slegs die simbool (A, B, C of D) van die
korrekte keuse langs die vraagnommer (1.1–1.10) op jou ANTWOORDBLAD neer.


1.1 Watter van die volgende kragte werk nie oor 'n afstand nie?
A. Magnetiesekrag
B. Elektrostatiesekrag
C. Wrywingskrag
D. Gravitasiekrag (1)


1.2 Die massa van 'n voorwerp is 80 kg op die maan. Wat sal die gewig van die
voorwerp op aarde wees?
A. 80 kg
B. 81,1 N
C. 80 N
D. 784 N (1)


1.3 Die krag waarmee die son die aarde en ander planete aantrek:
A. Kontak krag.
B. Gravitasiekrag.
C. Elektrostatiesekrag.
D. Spanningskrag. (1)


1.4 Watter metaal word nie deur 'n magneet aangetrek nie?
A. Koper
B. Nikkel
C. Kobalt
D. Yster (1)

Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 9 Vak / Natuurwetenska Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: ppe

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73243 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
  Buy now