Nat/skei
Materie en Materiale
Atome
Alles bestaan uit materie.
Materie: Enige iets wat massa het en ruimte beslaan.
Materie kan lewend of nie lewend wees.
Materie bestaan uit klein deeltjies wat atome genome word.
Atome: Kleinste boustene van materie.
Atome van 1 element is almal dieselfde, maar verskil van die atome van al die ander
elemente.
Element: Stof wat slegs uit atome van dieselfde sort bestaan.
Voorbeelde: Koper, silwer, goud, suurstof.
Element kan nie op chemiese maniere afgebreek word nie.
Periodieke tabel
Subatomiese Deeltjies
Atome bestaan uit protone, neutrone en elektrone.
Subatomiese deeltjie: Deeltjie wat kleiner is as die atoom.
Sentrale deel van ‘n atoom is die kern.
Kern word ook die nukleus genoem.
Kern bestaan uit protone en neutrone.
Protone en neutrone saam word nukleone genoem.
Al die massa van die atoom is in die kern omdat protone en
neutrone se massa meer is as die van elketrone.
Protone en neutrone is daarom verantwoordelik vir die massa
van die atoom.
Protone is positief gelaai en die neutrone het geen lading
daarom het die kern ‘n positiewe lading.
Negatiewe deeltjies (elektrone) beweeg om die kern.
Elektrone verantwoordelik vir die volume van die atoom.
Baie van die atoom bestaan uit ‘n leë ruimte.
Atome is neutraal omdat die totale aantal positiefgelaaide protone = totale negatiefgelaaide
elektrone.
Aantal elektrone is altyd dieselfde as die aantal protone. Daarom bly die atoom neutraal.
Waterstof is ongewoon dit geen neutrone het nie.
Suiwer
stowwe
Het
spesifieke fisiese en chemiese eienskappe + ‘n vaste samestelling.
Watermonster met geen ander stowwe ingemeng nie suiwerstof.
Daarom sal dit altyd op dieselfde manier optree.
Kan NIE ‘n suiwer stof fisies skei soos wat jy ‘n mengsel kan skei nie.
Suiwer stowwe kan slegs deur chemiese reaksies geskei word.
Elemente ne verbindings is suiwer stowwe.
2
, Elemente
Element: Suiwer stof wat nie deur chemiese metodes in eenvoudiger stowwe opgebreek kan
word nie.
Elemente is net uit atome van dieselfde soort saamgestel.
Daar is 118 elemente.
Wanneer 2/meer atome chemies saamgevoeg word word molekule van elemente gevorm.
Diatomiese molekules (twee atome): Waterstof, suurstof en chloor.
Formule van diatomiese molekule word geskruf deur die simbool van die atoom (bv:
waterstof: H) neer te skryf met die getal 2.
Diatomiese element/molekule van ‘n element: Alle molekule wat uit 2 identiese atome
bestaan.
Net 7 diatomiese molekule: H2, N2, O2, F2, Cl2, Br2, I2.
Molekule van verbindings: Molekule wat van 2/meer soorte atome gevorm word.
Diatomiese verbindings/molekule van verbindings: Molekule bestaan uit 2 verskillende
atome. (HCl, HBr, CO, NO)
CH3COOH (asynsuur) en H2SO4 (swawelsuur) bestaan uit meer soorte atome.
Verbindings
Verbindings bestaan uit atome van verskillende elemente.
Verbinding: Suiwer sto f wat bestaan uit atome van 2/meer verskillende elemente wat
chemies saam gebind is.
Voorbeelde: Water (H2O), koolstofdioksied (CO2) en natriumchloried (NaCl).
Molekule van dieselfde verbinding is almal dieselfde.
Verbindings se eienskappe verskil van die eienskappe van die elemente waaruit dit bestaan.
Voorbeeld: NaCl Natrium (Na) is ‘n blink silwer metaal.
Chloor (Cl2) is ‘n giftige geelgroengas.
Wanneer hulle verbind vorm dit sout. (natriumchloried)
Verbindngs kom NIE op die periodieke tabel voor nie.
3
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SimIStudying. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R200,00. You're not tied to anything after your purchase.