Ballade Vir 'n Enkeling - Opsomming Vrae (Cycle Test
Preparation)- Qs & As
Die definisie van 'n ballade neer soos dit in die titelskoot van die film voorkom
(The definition of a "ballade" down as it appears in the title shot of the film)
✔️- 'n Verhalende gedig, met of sonder refrein wat 'n romantiese episode
behandel, soms met spronge in die verhaal (A narrative poem, with or without
a refrain that deals with a romantic episode, sometimes with jumps in the
story)
Vir watter literere toekenning het Jacque in aanmerking gekom (For which
literary award did Jacque qualify?) ✔️- Die Bassonprys vir letterkunde
(The Basson Prize for Literature)
Waarom, volgens Alicia Francke, gebruik Jacque haar nie meer as sy uitgewer
nie (Why, according to Alicia Francke, Jacque no longer uses her as his
publisher) ✔️- Hy net aan homself dink en nie kritiek kan hanteer nie.
Hy is egosentries (He only thinks of himself and cannot handle criticism. He is
egocentric)
Wie is Jacque se vriende sedert skooltyd (Who are Jacque's friends since
school?) ✔️- Lena Aucamp en Jan-Paul Otto
Hoe is Lena Aucamp betrokke by Jacque se boeke (How is Lena Aucamp
involved in Jacque's books?) ✔️- Lena Aucamp het al Jacque boeke se
voorblaaie geillusteer (Lena Aucamp has illustrated all the covers of Jacque
books)
Op watter ouderdom het Jacque begin skryf (At what age did Jacque start
writing?) ✔️- vyftien (15) jarige ouderdom (fifteen years old)
Watter toerusting gebruik Jacques vir sy skryfwerk (What equipment does
Jacques use for his writing?) ✔️- tiksmasjien (typewriter)
Wie is die vroulike artikelskrywer by montage (Who is the female article
writer at montage) ✔️- Carina Human
Wie is Montage se redakteur (Who is Montage's editor) ✔️- Gavin Greef
,Wat noem die joernalist by Montage vir Gavin (What do the journalists at
Montage call Gavin) ✔️- 'n welgwore (a well-being)
Wat is die groot verskil tussen Montage Rapport (What is the big difference
between Montage Rapport) ✔️- Carina se pa was 'n bekende joernalist
by Rapport en Carina is 'n joernalist by Montage. Rapport is proffesioneel and
montage is nie. (Carina's father was a well-known journalist at Rapport and
Carina is a journalist at Montage. Rapport is professional and montage is not.)
Wat beteken die motoriese moment in 'n drama/ verhaal (What does the
motor moment in a drama / story mean?) ✔️- Dit is die insident wat
gebeure/ storie aan die gang sit (This is the incident that sets events / story in
motion)
Wat is die motoriese moment van hierdie verhaal (What is the motor moment
of this story) ✔️- As Jacque na die verhoeg geroep word (When Jacque
is called to the stage)
Waar studeer Jacque (Where did Jacque study) ✔️- New York onder
Cynthia Olive
Watter hulp kry Mysi en Carina by die polisiestasie (Watter hulp kry Mysi en
Carina by die polisiestasie) ✔️- 'n Papiertjie met Jacque se woonadres
(A piece of paper with Jacque's residential address)
Wat is Mysi se plan vir Carina om by Jan-Paul Otto uit te kom (Wat is Mysi se
plan vir Carina om by Jan-Paul Otto uit te kom) ✔️- Mysi het die plan
beraam om die ontvangsdame se aandag af te trek, terwyl Carina na Jan-Pau
se kantoor sluip (Mysi devised the plan to distract the receptionist while
Carina sneaks into Jan-Pau's office)
Hoekom kom Jan-Paul by sy kantoor uit (Why does Jan-Paul comes out of his
office) ✔️- Die lawaai trek Jan-Paul se aandag en hy kom uit (The noise
catches Jan-Paul's attention and he comes out)
Hoe oortuig Carina vir Jan-Paul om tog met haar oor Jacques to gesels (How
does Carina convinces Jan-Paul to talk to her about Jacques) ✔️- Carina
oortuig Jan-Paul om met haar oor Jacque te gesels toe sy vir hom oor hom se
, as hy omgee vir sy vriende sal hy nie toe laat dat die pers leuens ( Carina
convinces Jan-Paul to talk to her about Jacque when she tells him about him if
he cares about his friends he will not let the press lie)
Watter rol speel Karlientjie Koekemoer in Jacque en Jan-Paul se lewens (What
role does Karlientjie Koekemoer play in Jacque and Jan-Paul's lives?) ✔️-
Hulle het albei van Karlientjie koekemoer gehou. Jan-Paul was op pad om
homself te gaan voorstel, maar Jacques het hom voorgespring. (They both
liked Karlientjie koekemoer. Jan-Paul was on his way to introduce himself, but
Jacques overtook him)
Wie aanvaar die verantwoordelikheid vir die bakleiery (Who accepts
responsibility for the fight) ✔️- Jacque
Wat doen Carina in Jacque se woonstel (What is Carina doing in Jacque's
apartment) ✔️- Sy soek vir leidrade oor sy verdwying. Sy snuffel rond
sy neem foto's en kom op 'n ou skooltas van Jacque af waarin sy Jacque se
dasboek vind (she searches for clues about his disappearance. She sniffs
around she takes pictures and comes across an old school bag from Jacque in
which she finds Jacque's diary)
Wat kry Carina in Jacques se woonstel wat vir haar waaardevol is (What does
Carina find in Jacques' apartment that is valuable to her?) ✔️- Jacques
se dagboek (Jacque's diary)
Watter gebeurtenis, wat hulle lewens onherroepilik sou verander, vind plaas
as Jacques en Jan-Paul by die swengat gaan swem (What event, which would
irrevocably change their lives, takes place when Jacques and Jan-Paul go
swimming at the swing hole) ✔️- Jacques en Jan-Paul ontmoet Lena en
raak op haar verlief. Die liefdesdriehoek bepraat how die res van hulle lewens
ontwikkel. (Jacques and Jan-Paul meet Lena and fall in love with her. The love
triangle discusses how the rest of their lives develop)
Watter beroep wil Lena, Jacques en Jan-Paul volg ✔️- Jan-Paul 'n
argitek, Lena 'n kunstenaar en Jacques 'n skrywer oor 'n treindrywer (Jan-
Paul an architect, Lena an artist and Jacques a writer or a train driver)
Hoekom is daar moontlik 'n sterker aantrekkingskrag tussen Jacque en Lena
(Why there may be a stronger attraction between Jacque and Lena) ✔️-
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Studyhall. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R259,56. You're not tied to anything after your purchase.