100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 10 toerisme Nov 2024 Kw 4 R120,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 10 toerisme Nov 2024 Kw 4

 11 views  0 purchase

Gr 10 toerisme Nov 2024 Kw 4 Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ November eksamen 2019, 2020 & 2022/DBE_WC NOV 2020.

Preview 4 out of 46  pages

  • October 16, 2024
  • 46
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (6)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



TOERISME
GRAAD 10

2024

NOVEMBER-

EKSAMEN

Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ November eksamen 2019,
2020 & 2022/DBE_WC NOV 2020. Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige
inligting word herhaal, ek wil u die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord.


Sterkte. Juffrou Ansie
INHOUD




Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van vorige eksamenvraestelle: SACAI 2019, 2020 & 2021.

@Juffrou_Ansie

, 2



Multi - keusevrae
UNESCO
Die organisasie is verantwoordelik vir die toekenning van nasionale
erfenisterreine.

Die organisasie wat verantwoordelik is vir die verklaring van nasionale
erfenisterreine is SAEHA (SAHRA)
Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (South African Heritage Resources
Agency)
ASATA - the Association of Southern African Travel Agent
Reguleer reisagente se werksaamhede in Suid-Afrika


SATSA - Southern Africa Tourism Services Association
Verseker dat dienste wat gelewer word, altyd van die hoogste gehalte is.


FEDHASA - Federated Hospitality Association of South Africa
Die organisasie wat die gasvryheidsektor verteenwoordig.

FTTSA FITSA - Fair trade in tourism
Verseker dat regverdige salarisse aan lede van die gemeenskap vir werk wat
hulle doen, betaal word.
SAVRALA - Suid-Afrikaanse Vereniging vir Voertuighuur en Verhuring.
Southern African Vehicle Rental and Leasing Association
The regulation authority for rented vehicles.
SATourisme
Verantwoordelik vir die bemarking van Suid-Afrika as die voorkeur
internasionale bestemming.

TBCSA
Die verteenwoordigers van toerismebesighede wat deel van die privaatsektor
vorm
Die staatsdepartement wat paspoorte uitreik, is die Departement van
Binnelandse Sake

Netwerk Paaie (asook spoorweë, lugroetes, voetpaaie) wat kleiner of groter dorpe,
stede en buurlande (en ander plekke) met mekaar verbind. ’n Onderling
verbinde stelsel.



@Juffrou_Ansie

, 3


Nasionale Departement van Hierdie openbare sektor streef daarna om Suid-Afrika 'n wêreldleier in
Toerisme toerisme te maak
Konvensionele manier Die gewone alledaagse manier
O.R. Tambo Internasionale Die hoofpoort na Gauteng en die aangrensende provinsies
Lughawe
Geskeduleerde vlug Vlugte wat op vasgestelde tye (datums) en roetes werk
Fisiese kaarte Ligging van riviere en berge
Bedreigde spesies 'n Spesie wat die risiko loop om heeltemal uit te sterf, staan bekend as bedreig
Internetbankdienste Bankdienste wat gerieflik en beskikbaar is op enige tyd van die dag
Aansporing toeris 'n Toeris wat 'n bestemming besoek as beloning vir uitstekende werk, is 'n
aansporingstoeris.
Inkomende Toeriste reis na 'n ander land vanuit hul eie land. Klassifiseer die tipe toerisme
wat plaasvind - beskou dit vanuit die oogpunt van die bestemming.
Inheems Plante en/of diere wat natuurlik in 'n spesifieke gebied voorkom, bv. fynbos in
die Wes-Kaap.
Oorverbruik van hulpbronne Die gebruik van te veel van 'n spesifieke bron. Dit het 'n negatiewe impak op
die natuurlike omgewing tot gevolg
Massa toerisme Gewoonlik gebeur by baie gewilde besienswaardighede. Wanneer mense die
plek in groot getalle besoek. Dit het 'n negatiewe invloed op die natuurlike
omgewing
Engelse ontbyt 'n Maaltyd wat vrugte, graan, eiers, spek, wors, tee en koffie bied
Kroeë & Bars Hierdie inrigtings bied 'n informele diens met 'n beperkte spyskaart
Gautrein Die hoëspoedtrein wat passasiers van O.R. Tambo Internasionale Lughawe na
Pretoria en Sandton vervoer
Private Sektor Hierdie sektor verteenwoordig organisasies wat deur individue besit en
bestuur word met die doel om wins te maak
Faks 'n Geskrewe dokument wat met 'n telefoonlyn van een masjien na 'n ander
gestuur word, word 'n faks genoem. Dit word gewoonlik gebruik om
dokumente soos depositostrokies oor te dra.
Logo Logo is die embleem of teken wat gebruik word om 'n besigheid te identifiseer.
Valet dienste Sluit dienste in soos om 'n gas se motor te parkeer en die gas se tas uit te pak
Strategie 'n Plan wat gebruik word om 'n sekere doel te bereik, word 'n strategie
genoem.
Bestemming Bestemming verwys na die einde van die reis.
Swaziland is buurland wat 'n nuwe naam gekry het en nou bekend staan as
Eswatini


Grens 'n Grens tussen provinsies, state of lande.
Cape Agulhas Die plek waar die Atlantiese Oseaan en die Indiese Oseaan mekaar ontmoet
UTK Universele Tyd Koördinaat


@Juffrou_Ansie

, 4


MFC Die luukse skip wat die meeste van die vaarte langs die Suid-Afrikaanse kus
bedryf
PPPN Per persoon per nag
Gariep Dam
TWEE provinsies wat die Gariepdam deel: Vrystaat en Oos-Kaap


Om in 'n luukse tent te kamp, word glampering genoem




Macufe Die tien dae lange Afrika-kultuurfees wat in Bloemfontein gehou word en die
beste van Afrika Internasionale talent vier.
A’ la carte 'n Spyskaart waar voedselitems afsonderlik gelys en geprys word
Elektriese toilet Tegnologie vir gemak.
Assessor Die persoon wat die finale assessering vir akkommodasie-inrigtings vir
graderingsdoeleindes doen
Bewaring 'n Noukeurige bewaring en beskerming van iets, veral beplande bestuur van 'n
natuurlike hulpbron, om uitbuiting, vernietiging of verwaarlosing te voorkom.
Primêre attraksie Hoofrede(s) vir 'n besoek aan 'n gebied.
Australasië Die versamelnaam vir Australië, Nieu-Seeland, Papoea-Nieu-Guinee en
buurlande in die Stille Oseaan
Uitdunning Die vermindering van die getalle van 'n sekere spesie staan bekend as
uitdunning
24 September Erfenisdag word in Suid-Afrika gevier
Abseiling Daal 'n steil krans of helling af deur middel van 'n sterk tou.
Kirstenbosch Botaniese Tuine
Hierdie Boomslang-boomtoproete is 'n gewilde trekpleister in hierdie
wêreldbekende botaniese tuine in die Wes-Kaapse streek van Suid-Afrika.
Adrenalien junkies Mense wat altyd op die uitkyk is vir 'n baie gevaarlike/ opwindende avontuur
en aktiwiteit.
Die Weskus Nasionale Park
Hierdie Nasionale Park (SANParke) is deel van die Kaapse Blommeryk, wat ook
'n wêrelderfenisgebied is..

Kultuur Kultuur bestaan uit die volgende elemente: kookkuns, musiek, dans en
kunsvlyt




@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48072 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R120,00
  • (0)
Add to cart
Added