100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geskiedenis bronne WVK R100,00   Add to cart

Summary

Summary Geskiedenis bronne WVK

 9 views  0 purchase

Soek jy 'n effektiewe manier om jou Geskiedenis bron oor die WVK te verstaan? My graad 12 WVK bron opsommings bied 'n duidelike en samehangende oorsig van al die belangrikste konsepte wat jy moet ken om jou eksamens met selfvertroue aan te pak.

Preview 2 out of 10  pages

  • October 18, 2024
  • 10
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (4)
avatar-seller
zannebotha
3 307171 WYK
REDES VIR DIE WVK:

Suid-Afrika - diep verdeelde sameleweing met meerderheid van sy mense wat verdruk was oor ‘n volgehoue tydperk -

gedurende daai tydperk van verdrukking - Suid-Afrikaners doodgemaak en hul grond van hul weggeneem.

Gedurende die jare van koloniale en apartheidsregerings - duisende aktiviste en vryheidsregters vermoor, vermink

of sommige het net verdwyn.




ROL VAN DIE WVK IN PROSES VAN NASIEBOU:

Nelson Mandela - besluit gemaak om tasbare manier te kry om die land se verdeeldheid en verdrukkede verlede te

hanteer - dus is die WVK in 1995 op die been gebring.




VOORSITTER - Desmond Tutu

ONDERVOORSITTER - Dr. Alex Boraine

kommissie moes vir minstens twee jaar in stan bly.




TERME:
Vergeldingsgeregtigheid: Strawwe wat opgelê is teen mense wat grootskaalse menseregteskending pleeg, BV

diegene skuldig bevind aan die Holocaust.

, VERGELDINGSGEREGTIGHEID EN DIE NUREMBERG VERHORE:

Geallieerde magte besluit - diegene verantwoordelik vir grootskaalse menseregteskendings kriminle verhore moet

bywoon en vergeldingsgeregtigheid moet geskied.

DOEL - mense betrokke by Holocaust aanspreeklik gehou is vir die gruweldade wat gepleeg is teen die Jode

gedurende 2de WO.




HERSTELLENDE GEREGTIGHEID:

definisie - was beskoud as ń gebaar van versoening wanneer diegene skuldig aan grootskaalse menseregteskendings

bereid was om ie waarheid te vertel en berou toon oor hul dade.




Suid-Afrika se WVK was anders as Nuremberg Verhore en omdat:

gebaseer was op ooreenkomste, versoening en herstellende gereg. Wanneer oortreders - skuldig aan grusame

misdade die waarheid vertel het - hul aan amestie toegestaan.

Verhore is in die openbaar gehou.

Getuies is gedagvaar.




STRUKTUUR VAN DIE WVK:

drie kommitees:

1. Menseregteskendings Komitee.

2. Amnestie Komitee.

3. Herstel en Rehabilitasie Komitee.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zannebotha. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67232 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R100,00
  • (0)
  Buy now