100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary AFK2601 MEMO R50,00   Add to cart

Summary

Summary AFK2601 MEMO

3 reviews
 207 views  7 purchases

AFK2601 MEMOS (AFK2601 MEMOS)

Preview 2 out of 11  pages

  • January 29, 2020
  • 11
  • 2019/2020
  • Summary
All documents for this subject (34)

3  reviews

review-writer-avatar

By: jamieleroux • 3 year ago

review-writer-avatar

By: air7artic • 4 year ago

review-writer-avatar

By: an3kaduplessis • 4 year ago

avatar-seller
lizagloy
AFK2601 SEMESTER 2
TERUGVOERING OP WERKOPDRAG 1 & 2
1. WERKOPDRAG 1 (LEEREENHEDE 1 en 2)


Hieronder volg die korrekte antwoorde vir werkopdrag 01:
1. [1]
2. [2]
3. [1]
4. [3]
5. [3]
6. [2]
7. [3]
8. [3]
9. [1]
10. [2]
11. [3]
12. [2]
13. [2]
14. [2]
15. [1]
16. [1]
17. [1]
18. [1]
19. [1]
20. [1]
21. [1]
22. [3]
23. [3]
24. [1]

, 25. [1]
26. [3]
27. [2]
28. [2]
29. [1]
30. [1]



2. WERKOPDRAG 2 (LEEREENHEDE 3, 4, 5 en 6)


LEEREENHEID 3
3.1
3.1.1 Die tuindwerg (nie Loftus Marais of die digter nie). (1)
3.1.2 Verwaarloosde toestand/ Enige sinonieme vir ‘n “verwaarloosde toestand”. (1)
3.1.3
 Kenmerk: Die gedig beskik oor ’n vryer en losser vorm. Voorbeelde: Ons kan sien daar
is geen vaste strofebou nie. Die gedig bestaan uit vyf strofes van oneweredige lengtes en
daar is geen rymskema nie.
 Kenmerk: Die spreker maak gebruik van ’n alledaagse praattoon. Voorbeelde: Dit kan
ons sien uit “’n hond het gister op my rug gepis” of “dis hoe dit is/ek is net kitsch versiering”.
(Enige voorbeeld uit die gedig is hier reg, wat die hele gedig klink soos ’n alledaagse gesprek).
 Kenmerk: Sterk beelde kom voor/storie word deur sterk beelde onderbreek. Voorbeelde:
Hier is baie voorbeelde. Die hele derde strofe is beeldryk: die spinnekoppe wat nesmaak, sy
punthoed is gechip, sy baard is grys van die son en daar is onkruid in die tuin. (Enige
voorbeeld van ’n beeld is hier reg).
 Kenmerk: Die vermenging tussen beelde en vertelling dui op veelsydigheid.
Voorbeelde: Die gedig is meer as net ’n vertelling. Die spreek kritiek uit teen valse geluk en
die valsheid/eentonigheid van ’n voorstedelike bestaan.
 Kenmerk: Narratiewe verse is lank. Voorbeelde: Die gedig bestaan uit vyf strofes en 22
versreëls.
 Kenmerk: Die verhale funksioneer as metafore. Voorbeelde: Die tuindwerg se vertelling
funksioneer as ’n metafoor vir die valsheid van voorstedelike geluk.
 Kenmerk: Die gedig vertel ‘n storie. Voorbeelde: Let op die woord “relaas”.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller lizagloy. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73918 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  7x  sold
  • (3)
  Buy now