100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary - Life Sciences (Biology) R1.814,56   Add to cart

Summary

Summary - Life Sciences (Biology)

 3 views  0 purchase

biologie opsommings van graad 12 ieb sluit nie alles in nie!

Preview 1 out of 2  pages

  • October 23, 2024
  • 2
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (1068)
avatar-seller
kariknoetze27
Plante voortplanting Biologie opsommings:
Metodes van bestuiwing:

 Bestuiwing – proses waardeur stuifmeel van meeldrade van 1 blom na stempel van
ander blom van selfde spesie oorgedra word.
 Mees algeme metodes van bestuiwing = deur dierebestuiwers (wind kan ook
bestuiwingsagent wees)
 Bestuiwer – agent wat gebruik word om stuifmeel van blom tot blom oor te dra.
 Elke blom spesialiseer en is aangepas by sy voorkeurmetode van bestuiwing.
 Dierebestuiwers bestuif blomme nie doelbewus, hul net opsoek na kos, wat blom aan
hul voorsien.

Windbestuifde blomme:

 Gimnosperme + grasfamilie van angiosperme gebruik metode.
 Wind hoef nie gelok te word om blomme te besoek nie, dus vermors blomme nie
onnodig energie om nektar, reuke of gekleurde blomblare te produseer (kenmerke van
dierebstuiwers).

Aanpassings van plante om windbestuiwing moontlik te maak:

1. Stuifmeel wat geproduseer word = glad en lig sodat maklik op lustrome dryf.
2. Stuifmeel is droog sodat nie in groupies saamkoek, maar vrylik dryf. Stuifmeel hoef nie
aan bestuiwer te klou en hoef dus nie taai te wees nie.
3. Helmknoppe is groot, aangesien groot hoeveelhede stuifmeel geproduseer moet word.
4. Papieragtige skutblare rondom blomme help om stuifmeel op te vang en in rigting van
stempel te stuur.
5. Blomme kan klein wees – daar geen landingsplek vir betuiwers nodig.
6. Stempels taai + veeragtig om stuifmeel op te vang en is onder meeldrade geleë.
7. Blomme vaal/onopvallend. Nie ongewoon vir windbestuifde blomme om afsonderlike
geslagte te wees, maar nie albei, meer algemeen in dierbestuifde blomme.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller kariknoetze27. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R1.814,56. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

85443 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R1.814,56
  • (0)
  Buy now