100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary diervoeding R907,28   Add to cart

Summary

Summary diervoeding

 3 views  0 purchase

Biologie Diervoeding graad 12 IEB

Preview 2 out of 5  pages

  • October 23, 2024
  • 5
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (1068)
avatar-seller
kariknoetze27
Diervoeding:
Outotroof: organism wat kos deur fotosintese produseer.

Heterotroof: organism wat nie sy eie kos kan produseer nie.

Voedingstowwe: chemise stowwe wat deur organisms benodig word vir lewe en groei.

Dieet: gewone kos of drank van dier of mens.

Karnivoor: dier wat vleisetend is.

Gebalanseerde dieet: wanneer mense al die voedingstowwe wat hul nodig het in korrekte hoeveelhede
kry.

Menslike voiding:

Ensiem: proteïen wat chemise reaksies soos vertering of fotosintese verhaas en beheer.

Hormoon: stof wat deur klier of organ van liggaam geproduseer word en deur bloedstroom reis om
ander organe en weefsels te beïnvloed.

Prosesse betrokke by menslike voeding:

Ingestie: proses om kos deur mond in liggam in te neem.

 Lippe, tong en mond = hulpmiddels
 Mond = opening na spysverteringstelsel
 Spysverteringstelsel breek kos wat ons eet af in vorm wat liggaam dit kan absorbeer en gebruik.

Vertering: proses waar kos deur meganiese en ensiemwerking in mond, maag en dunderm tot
eenvoudiger molekules afgebreek word.

 Twee tipes vertering = meganiese en chemise
 Meganiese vertering – kos word deur kou, peristalse of roering in kleiner stukkies opgebreek
 Chemiese vertering – kos word met behulp van ensieme tot eenvoudiger molekules afgebreek
 Kos wat ons eet moet verteer en afgebreek word tot eenvoudiger molekules wat deur wand van
dunderm en in bloedvate kan beweeg.
 Molekules word dan in bloed na selle vervoer, waar hul opgeneem en in lewensprosesse gebruik
word.

Meganiese vertering:

 Begin in mond wanneer kos kou.
 Kou = byt en maal van kos met tande om sluk te vergemaklik.
 Biologiese naam vir kou = mastikasie.




1. Om te kou:

, Tong en tande werk kos in mond tot ‘n bolus, bolus beweeg dan in esophagus in wanneer gesluk
word
2. Peristalse:
 Meganiese vertering gaan inesofagus deur peristalse voort.
 Peristalse = manier waarop lengtespiere en kringspiere antagonisties in dermwand
saamtrek.
 Antagonisties = wanneer een spier saamtrek – ontspan ander spier.
 Paristalse vind in esophagus plaas om kos in maag in te druk sowel as in res van
spysverteringskanaal om kos voort te beweeg.
 In maag word kos geroer tot vloeistof = chym
 Roering vind plaas deur maagspiere wat beweeg.
 Meganiese vertering help chemise vertering deur oppervlakte van kos vir
ensiemwerking te vergroot.
 Wanneer ensieme groter oppervlakte het om op te werk = word kos vinniger afgebreek.

Chemise vertering: Ensieme

 Ensieme beheer chemise afbreking van kos.
 Begin in mond met ensiem in speeksel, duur voort in maag en word dan in dunderm voltooi.
 Ensieme = proteïene wat afbreek of molekules sintetiseer.
 pH van oplossing dui aan hoe suur of alkalies dit is.
 Verteringsensieme in mense funksioneer beste teen temp. van 37 grade (natuurlike
liggaamstemperature)
 Verteringsensieme funksioneer op ander pH-vlak in verskillende dele van spysverteringstelsel.
 Subtraat = kos wat deur ensieme afgebreek word.
 Eindproduk = molekules teen einde van proses.

Ensiem Waar geproduseer Subtraat Optimale pH Eindprodukte
Karbohidrase Speekselkliere, Koolhidrate (stysel 6-7 : Mond Monosakkariede,
pankreas en en disakkariede 8 : Dunderm bv. Glukose,
dunderm bv. Maltose) fruktose en
galaktose
Protease Maagvoering, Proteïene en 3 : Maag Aminosure
pankreas en polipeptiede 8 : Dunderm
dunderm
Lipase Pankreas en Lipiede 8 : Dunderm Gliserol en vetsure
dunderm




Absorpsie:

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller kariknoetze27. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R907,28. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

85443 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R907,28
  • (0)
  Buy now