Die gedig, 27 April 1994, is reël vir reël ontleed. Vrae en antwoorde volg na die hele ontleding van die gedig. Die gedig is so maklik as moontlik geontleed en opgesom om leer maklik en effektief te maak. Die opsommings is inlyn met die KABV en ATP.
3 tot hy veilig deur ʼn gleuf in die geskiedenis glip
4 en anderkant
5 wonderbaarlik
6 vry
7 die duif van vrede sy blou vlerke sprei
8 sodat my nuutgebore stem na woorde smag
9 om ʼn lied vir my land
10 soos ʼn vlag aan die tong te laat sweef
11 bo die geruislose val van skanse van die vel
12 sodat ek vry uit die vervreemding tree
13 om in die oë van vergetenes en langverlorenes
14 uiteindelik myself te kan sien
15 soos iemand wat ek nooit geken het nie
16 om aan hulle die hand te gee
17 en te voel hoe vlees en vlees ontmoet
18 want een lyn van bloed loop deur die eeue
19 loop deur die ganse geskiedenis
20 loop deur elke uithoek van die land
21 loop deur my en loop deur jou
22 van Genesis tot nou
TITEL:
• ‘n verwysing na die datum van die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller tamrynbosch. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R60,00. You're not tied to anything after your purchase.