100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Class notes Geografie R160,33
Add to cart

Class notes

Class notes Geografie

 4 views  0 purchase

Class notes Geografie

Preview 2 out of 13  pages

  • October 28, 2024
  • 13
  • 2024/2025
  • Class notes
  • Aimee goss
  • All classes
All documents for this subject (5)
avatar-seller
aims20030502
GossClass Opsommings ©


GEOGRAFIE
Graad 8, Kwartaal 4
Eenheid 1: Handel en vervoer oor die wêreld heen
Nuwe woorde:
1. Uitvoer?
 Om goedere uit n land te stuur.
2. Invoer?
 Om goedere in n land in te bring.
3. Vrag?
 Kommersiële goedere wat per skip, trok, spoor of lug vervoer
word.
4. Grootmaatvrag?
 Vrag wat in grootmaat vervoer word, soos suiker, olie, ystererts en
steenkool.
5. Pyplyn?
 'n Lang pyp waardeur vloeistowwe soos petrol en diesel na dorpe
of stede gepomp kan word.

Bl. 92
1. Wat is een ding wat vervoer moontlik maak?
 Vervoer maak handel dryf moontlik.
2. Wat veroorsaak handel in terme van vervoer?
 Handel veroorsaak dat vervoerroetes ontwikkel.
3. Gee 2 redes hoekom mense handeldryf?
 Want hulle het goedere om te verkoop.
 Want hulle het dinge nodig wat ander mense kan voorsien.
4. Waarvoor het die 1ste handelaars in Afrika goud verruil?
 Vir brood en porselein.
5. Waarvoor word goedere in die moderne tyd verruil?
 Vir geld.



1

, GossClass Opsommings ©


6. Waarin word die handel wat in en uit die land gaan (ivoere en uitvoere)
bereken?
 Dit word bereken in geld: Euro, Dollar, Rand, Pond, Jen, Peso ens.

Bl. 93
1. Noem 4 goed waarmee het die mense in die vroeër jare gereis?
 Seilskepe.
 Perde.
 Kamele.
 Olifante.
2. Hoe lank was hierdie handelsreise dikwels?
 6 maande lank of partykeer langer.
3. Vroeër jare was die vervoer baie stadig en net bruikbare, rare of kosbare
items kon verhandel word. Noem 3 van hierdie items?
 Sy.
 Speserye.
 Goud.
4. Waarna was handelaars altyd aan die soek?
 Handelaars was altyd aan die soek na beter vervoermetodes om
handel te dryf en meer geld te maak.
5. Deesdae het ons n groot verskeidenheid en vinniger metodes van
vervoer, noem 4 voorbeelde van vervoer in vandag se tyd?
 Padvervoer.
 Spoorweg.
 Lugvervoer.
 Seevervoer.
6. Leer wat die volgende items se spesifieke vervoer is:
 Grootmaatystererts – per spoor en dan daarna na ander lande
met n groot skip.
 Vars vrugte – per vliegtuig.




2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller aims20030502. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R160,33. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R160,33
  • (0)
Add to cart
Added