100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Class notes Geskiedenis R160,00
Add to cart

Class notes

Class notes Geskiedenis

 5 views  0 purchase

Maklik om te leer, eenvoudig en kleurvol

Preview 2 out of 10  pages

  • October 28, 2024
  • 10
  • 2024/2025
  • Class notes
  • Aimee goss
  • All classes
All documents for this subject (7)
avatar-seller
aims20030502
GESKIEDENIS
GR. 8 KWARTAAL 3
EENHEID 1: EUROPIESE KOLONISASIE VAN AFRIKA
IN DIE LAAT 19DE EEU
Sleutel woorde:
1. Uitgebuit?
 Beteken dat iets tot sy uiterste voordeel gebruik word.
2. Sahel-koninkryke?
 Koninkryke wat op die graslande van die Sahara-woestyn gevorm
het.
3. Gebruike?
 Is die manier waarop dinge gedoen word en wat deur individue of
groepe gehandhaaf word, soos om hand te skud wanneer jy
iemand groet of ontmoet.
4. Tradisies?
 Is gewoontes wat al lank in gebruik is en wat ernstig, soms baie
ernstig, deur die lede van n groep opgeneem word.
5. Gesentraliseerde?
 Mag word nie na die plaaslike leiers versprei nie, alle mag is in die
hande van die sentrale regering, dikwels n enkele koning.
6. Geldig?
 Wat sin maak.
7. Kolonialisme?
 Die praktyk om politieke beheer oor n ander land oor te neem.
8. Imperialisme?
 Beleid of praktyk om n staat se heerskappy oor ander
grondgebiede of lande uit te brei en op daardie manier n ryk te
skep.
9. Handel?
 Die aktiwiteit van die koop en verkoop van gedere en dienste.
10. Beskrawing?
 'n Goed georganiseerde en ontwikkelde samelewing.

1

, 11. Christendom?
 Die geloof wat die leer van Jesus Christus volg.
12. Volksmoord?
 Die grootskaalse slagting van lede van n godsdienstige, nasionale
of etniese groep.
13. Burgeroorlog?
 'n Oorlog tussen groepe mense in dieselfde land.

BL. 160
1. Wanneer vind kolonisasie plaas?
 Wanneer een land n anderland tot sy eie voordeel oorneem en
regeer.
2. Watter kolonisasie en oorheersing het die wêreld dramaties verander?
 Europese kolonisasie.
3. Pre-koloniale Afrika het soveel as 10 000 verskillende state gehad, met n
verskeidenheid politieke bedelings en regeringsvorme. Dit sluit in:
 Klein familiegroepe jagter-versamelaars, soos die San van Suide-
Afrika.
 Die groot Sahel-koninkryke.
 Sterk gestruktureerde stamgroeperings in die Horing van Suid-
Afrika.
4. Wat beteken dit as ons sê dat alle pre-koloniale samelewings het n
regeringstelsel gehad?
 Dit beteken elke samelewing het n stel reëls, wette, gebrike en
tradisies gehad wat bepaal het hoe die mense in vrede met
mekaar sou saamleef as deel van n groter groep.
5. Die meeste politieke stelsels val in een van drie politieke kategorieë. Noe
die 3 politieke kategorieë?
 Gesentraliseerde koninkryke en ryke.
 Gesentraliseerde klein koninkryke en stadstate.
 Gedesentraliseerde/ staatlose samelewings.




2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller aims20030502. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R160,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R160,00
  • (0)
Add to cart
Added