100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Aspoestertjie en die drie bere deur Nelia Engelbrecht (Skreeu) R50,00
Add to cart

Summary

Summary Aspoestertjie en die drie bere deur Nelia Engelbrecht (Skreeu)

1 review
 11548 views  10 purchases

Summary of Aspoestertjie en die drie bere by Nelia Engelbrecht. Part of the Skreeu short stories. Contains a summary, difficult words and their meanings and possible comprehension questions with solutions.

Preview 1 out of 2  pages

  • February 5, 2020
  • 2
  • 2019/2020
  • Summary
All documents for this subject (1)

1  review

review-writer-avatar

By: shana-leevanniekerk • 1 year ago

avatar-seller
MargieStrydom
Kort Verhaal Opsomming - Skreeu
Aspoestertjie en die Drie Bere – Nelia Engelbrecht
Opsomming
Corli kuier by haar twee vriendinne Vanessa en Triz by hulle luukse sekuriteitskompleks in Glenhaven.
Hulle kyk na Triz se nuwe bure – drie aantreklike broers met breë skouers. Hulle name is Graham,
Grant en Gareth. Corli stel voor dat die drie vriendinne langsaam gaan om die seuns te ontmoet. Triz
wil hê hulle moet die koek wat sy gebak het saamneem as ‘n verwelkomende gebaar (Triz hou baie
van kos). Vanessa wil vir hulle oor die gim in die kompleks vertel (sy hou bie van gim). Corli wil vir haar
blou bikini gaan soek, omdat dit haar baie geld gekos het. Vanessa verstaan ni ehoekom Corli so graag
die bikini soek nie – sy dink Corli moet net ‘n nuwe een koop. Corli vererg haar, want sy het niebaie
geld nie. Triz tree in en maak seker dat Corli en Vanessa nie vassit nie.

Die drie vriendinne gaan langsaan – Corli is selfversekered, want sy kan goed flirt. Sy het dit as ‘n
besermings mechanisme geleer nadat haar pa vir haar en haar ma gelos het. Corli praat eerste met
die seuns en terwl sy na die seun wat op die sonstoel lê stap, hak haar plakkie vas en sy val op hom.
Hy stel homself as Gareth voor. Sy broers se name is Graham en Grant. Die seuns is baie lus vir die
koek en Graham staar na Vanessa se bene. Corli vertel vir Gareth dat Triz langsaan bly en dat sy en
Vanessa om die hoek bly. Die meisies kuier vir ‘n uur by die broers. Corli besef dat Grant mal is oor
meisies en meisies wat kankos maak, Graham hou van mooi bene en meisies met mooi bene en Gareth
het ‘n gladde mond, nes sy.

Corli besluit die volgende oggend om gou by die broers se huis in te sluip om naar haar bikini te soek.
Sy besef dat niemand tuis is nie en gaan na die aantrekkamertjie langs die patio. Sy vind haar bikini en
help haarself tot eetgoed en koeldrank. Sy gaan sit op die bank en raak aan die slaap. Graham (toe
eintlik Gareth) vind Corli in die aantrekkamertjie en noem haar Gouelokkies en los haar in die
aantrekkamer.

Vrydagaand vat Corli se ma haar na die restaurant (Fausto’s) waar sy vir sakgeld werk. Kristen (‘n
meisie wie Corli nie van hou nie) stap saam met Gareth by die restaurant in. Kirsten probeer om Corli
sleg te laat lyk – eers sê sy dat Corli die verkeerde melkskommel gebring het en toe kla sy oor haar
steak wat te rou is. Sy kla ook dat haar lepel vuil is. Corli ignoreer later die tafel, maar toe sy weer
verbyloop, hak haar voet oor iets vas en sy val. Haar hand bloei en Gareth neem haar huis toe. Hy weet
dat sy gejok het oor waar sy bly – Rosy, Triz se huishulp het vir hom vertel. Hy soen vir Corli en sy voel
soos ‘n prinses.

Moeilike woorde en hulle definisies
• Sekuriteitskomplex – security complex
• Luuks – Luxurious
• Belowend – Promising
• Erfgenaam – Heir
• Siersteen – Patio tiles
• Sonstoel – Sun chair
• Waarskuwend – Warningly
• Windgat – Cocky
• Teëstander – Opponent
• Waardige – Worthy
• Veiligheidshalwe – Safety reasons
• Spioen – Spy

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller MargieStrydom. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

49497 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  10x  sold
  • (1)
Add to cart
Added