Hierdie produk bevat al die Opsommings vir Tegnologie Graad 9, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Onderwerp 3: Elektriese/elektroniese stelsels
Eenheid 1: Elektriese stelsels en beheer: ondersoekvaardig- hede
Eenheid 2: Elektriese stelsels en b...
, Komponentsimbole
Kwantitatiewe behandeling Selle in serie en parallel
van Ohm se wet • Stroom in serie bly konstant by elke punt.
• Ohm se wet = die elektriese potensiaalverskil (V) • Selle wat in parallel verbind is produseer almal dieselfde
tussen twee punte in 'n stroombaan is gelyk aan stroom as een sel.
die produk van die stroom (I) tussen daardie
punte en die totale weerstand (R) van al die
elektriese komponente in die stroombaan.
• V = I x R.
• Verhoogde stroom veroorsaak verhoogde E1: Elektriese Gloeilampe in serie en parallel
Sample
spanning.
• Spanning en stroom is nie eweredig nie.
stelsels en • Seriestroombane verseker gelyke stroomvloei deur
alle komponente - lei tot gelyke helderheid in
• Ohmiese geleiers = oorgangsmetale (yster, sink, beheer: gloeilampe.
nikkel, koper en silwer).
ondersoekvaardig • Gloeilampe wat in parallel gekoppel is, skyn nie so
• Nie-Ohmiese geleiers = diodes, gloeilampe, LED's,
helder nie as gevolg van gelyke vertakking van
batterysuur en alkaliese oplossings. -hede stroom.
Summaries after sample Stroom in die stroombaan Skakelaars in serie (EN-logika)
• Stroom = die gerigte vloei van elektrone deur 'n en parallel (OF-logika)
stroombaan.
• 'EN'-konfigurasie - skakelaars wat in serie verbind is.
• Elektrone = negatief gelaaide partikels.
• 'OF'-konfigurasie - skakelaars wat in parallel verbind is.
• Stroom vloei van positief na negatief in 'n
konvensionele stroombaan.
• Elektriese energie word gedra deur bewegende
elektrone.
• Elektrone in GS beweeg in een rigting.
• Elektrone in WS beweeg in een rigting en terug in die
teenoorgestelde rigting.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.