100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 12 RTT R50,00
Add to cart

Class notes

Graad 12 RTT

 0 purchase

N/A (N/A)

Preview 1 out of 3  pages

  • November 2, 2024
  • 3
  • 2024/2025
  • Class notes
  • /
  • All classes
All documents for this subject (115)
avatar-seller
tersiapieters14
MODULE 1.4 : SAGTEWARE
Hou die volgende in gedagte wanneer jy sagteware kies
• Die doel van die sagteware - wat dit doen en wat jy daarmee wil doen
• Webgebaseerde toepassings word vanaf webwerwe uitgevoer - hoef nie op jou rekenaar
geinstalleer te word nie, maar benodige internettoegang.
• Subskripsiesagteware - betaal 'n maandelikse of jaarlikse subskripsie om die sagteware te
gebruik (in teenstelling met die tradisionele aanvanklike, eenmalige aankoop)
• Versoenbaarheid-met die bedryfstelsel en met vorige weergawes van die sagteware
• Stelselvereistes -verwerker, geheue, skyfspasie, gra kakaart, bedryfstelsel, ens.

Voordele van webgebaseerde toepassings
• Jy kan die sagteware vanaf enige rekenaar of mobile toestel, op enige plek in die wêreld
uitvoer, mits jy aan die internet gekoppel is.
• Die sagteware is alty op datum.
• Die sagteware hoef nie afgelaai of geinstalleer te word nie en gebruik dus nie stoorspasie nie.
In gevalle soos O ce 365 kan jy egter die sagteware ook op jou rekenaar installeer. Dan kan jy
a yn werk as jy nie internettoegang het nie.
Die hardewarevereistes van die rekenaar of toestel wat jy gebruik om toegang tot die sageware
te kry en uit te voer is dikwels nie so hoog nie - 'n goeie, stabile internetkonneksie is waarskynlik
belangriker. Dit beteken dat jy nie jou hardeware so dikwels hoef op te gradeer of te vervang nie.
• Versoenbaarheidskwessies (wat later in hierdie module bespreek word) is ook nie regig 'n
probleem nie, want die sagteware word nie op die lokale toestel of rekenaar gelaai of uitgevoer
nie, dit is 'in die cloud'.
• Baie van die aanlyn toepassings voorsien ook gratis aanlyn stoorspasie, bv.
OneDrive vir O ce 365. Lêers wat daar gestoor word, kan met dié op jou ander toestelle, wat
dieselfe aanlyn stoor deel, gesinchroniseer word. Dit kan jou ook rugsteun van data 'in die
cloud' bied, weg van jou lokale toestel af.
Nadele
• Jy kan die toepassings nie gebruik as jy nie 'n internetkonneksie het nie.
• Die werkverrigting van die sagteware sal beinvloed word deur die spoed en gehalte van die
internetkonneksie.
• Webtoepassings mag dalk stadiger werk as toepassings wat op jou eie rekenaar uitvoer,
omdat data via die internet gestuur moet word.
• Die sagteware mag dalk nie al die eienskappe of vermons hê van die gewone weergawes wat
op jou rekenaar uitvoer nie.

Subskripsiesagteware
In die geval van tradisionele lisensiemodelle betaal die gebruiker eenmalig vir
'n lisensie om die sagteware onbepaald te kan gebruik.Betaal maandeliks of jaarliks subskripsie
bv. O ce 365 .

Versoenbaarheid
Versoenbaarheid verwys na die vermoe van toepassings om met die hardeware en sagteware wat
reeds op jou rekenaar of toestel geinstalleer is, saam te werk. Ons fokus in hierdie afdeling op
versoenbaarheid met verskillende tipes sagteware.
Versoenbaarheid met die bedryfstelsel
Wanneer jy 'n app op jou rekenaar of toestel wil installeer, moet jy seker maak dat dit geskik is vir
die bedryfstelsel wat jy het. Dit mag moontlik ook 'n spesi eke
'minimum'-weergawe van die bedryfstelsel benodig, bv. Android 7 (Nougat) of Windows
10.
-Verska ers ontwikkel dus sagteware om met bepaalde bedryfstelsel-'families' saam te werk.
Hulle sorg dat hulle rege weergawes (vir spesi eke bedryfstelsels) van apps het om via die
verskillende aanlyn winkels, bv. die Google Play Store (Android) en die Apple App Store (iOS), te
verkoop.

Versoenbaarheid tussen weergawes van dieselfde toepassing
Die meeste toepassingsagteware is 'afwaarts/terugwaarts' versoenbaar, wat beteken dat dit lêers
wat in vorige (ouer) weergawes geskep is, kan oopmaak en gebruik. Hulle is byna nooit 'opwaarts/




fl

ffi ff ffi ffi fi fi fi

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller tersiapieters14. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62774 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
Add to cart
Added