100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 8 Tegnologie Kwartaal 4 Eksamen R80,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 8 Tegnologie Kwartaal 4 Eksamen

 2 views  0 purchase

verskillende tipe lynwerk ken/verskillende strukture meganiese voordele en nadele tiepe kragte Stofbesoedeling uit mynhope: Inheemse ontginning van yster in Suid-Afrika voor die moderne era: Ratte ratverhouding

Preview 2 out of 9  pages

  • November 4, 2024
  • 9
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (6)
avatar-seller
marlenerohrs
Tegnologie
Gr 8 – November Eksamen
80 Punte
Afdeling A – 40 Punte
Afdeling B – 24 Punte
Afdeling C – 16 Punte

Afdeling B – 24 Punte
1. Jy moet verskillende tipe lynwerk ken/verskillende lyn tipes

Konvensies sluit die volgende in:
 Die buitelyne
van 'n
skets/tekening
moet dik,
donker
konstruksielyne
wees.
 Wanneer jy met
'n
skets/tekening begin, moet die
konstruksielyne dun/lig wees.
 Gebroke lyne toon verborge detail aan.
 Strepieslyne word vir senterlyne gebruik



2. Ken jou strukture

, Soorte Strukture: Raamstruktuur, Dopstruktuur en Soliede struktuur.
 n Raamstruktuur bestaan uit dele wat verbind word om ‘n raam te
vorm, bv. ‘n hyskraan of ‘n kragmas.
 ‘n Dopstruktuur bied beskerming van buite af, bv. ‘n eierhouer wat eiers
beskerm
 Soliede strukture maak staat op soliede konstruksie om laste te dra en
die gewig daarvan veilig in die grond te dra

Funksie van Strukture:
 Ondersteun dinge
 Oorspan ‘n afstand
 Omsluit ‘n ruimte

Struktuur Komponente/Versterking van Strukture:
 Pilare is vertikale struktuurkomponente. Die funksie van pilare is om
balke te ondersteun, en so die gewig van die struktuur na al die pilare te
versprei.
 Balke is horisontale struktuurkomponente. Balke versprei die gewig na
die pilare. Dra gewig
 ‘n Vrydraende balk (kantelbalk) is ‘n struktuurkomponent wat soos ‘n
arm uitsteek vanaf die hoofstruktuur, en word net aan die een kant
ondersteun.
 ‘n Steunmuur is ‘n struktuur wat teen ‘n muur gebou word om die
 muur te ondersteun of te versterk.
 Boë - ‘n Boog is ‘n halfronde struktuur wat ‘n afstand oorspan en ‘n
struktuur wat daarop rus ondersteun.
 Stutte – n balk wat gebruik word om n struktuur te ondersteun en
versterk
 Ankers – sterk kabels wat gebruik word om maste of brue te ondersteun

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53068 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added