100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 8_EBW Besigheids Kwartaal 4 R80,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 8_EBW Besigheids Kwartaal 4

 3 views  0 purchase

Markte, Ondernemingsvorme, Vlakke en Funksies van bestuur

Preview 2 out of 6  pages

  • November 4, 2024
  • 6
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (2)
avatar-seller
marlenerohrs
EBW
50 Punte

Afdeling A: (15)
Vraag 1: Meervoudigevrae, Pas kolom A by B, Waar en Onwaar vrae

Alle Onderwerpe

Markte, Ondernemingsvorme, Vlakke en Funksies van bestuur

Afdeling B: 35
Vraag 2: Kort vrae en gemiddelde vrae (10)

Markte (Boek 1, Bladsy 57 – 63)

1. Wat is Markte?
 Is n plek waar mense wat koop en mense wat verkoop goedere en dienste in
n ekonomiese transaksie ruil
 ‘n mark kan ook n abstrakte term wees, koop en verkoop hoef nie in n
werklike plek plaas te vind nie. Goedere en dienste kan bv. oor die foon
verkoop en gekoop word.

2. Soorte Markte:
2.1 VERBRUIKERSMARK

a)Goedere markte
 Hierdie market verkoop enige produk wat vervaardig word
 Besighede vervaardig goedere en dienste, wat dan aan die huishoudings
verkoop word.
 Die hulpbronne wat gebruik word om die goedere en dienste te vervaardig is
dan die produksiefaktore.
 Tegnologie het groot invloed op die manier wat market funksioneer en
ontwikkel, internet.
 N Winkel is n vb van n goederemark

b)Diensmarkte
 ‘n Diensmarkte is een waar n diens, kundigheid of ervaring verkoop word
 Hierdie mark kan in n kantoor of winkel geleë wees, bv. dokter of haarkapper
 Diensverskaffers kan ook die kliënt gaan om diens te lewer bv. Loodgieters




1

, Goedere en dienste mark kan gedefinieer word as:
Enige plek waar huishoudings en besighede ontmoet
en ooreenkoms oor die ruil van goedere en dienste
staan ook bekens as die produkte mark



1.1 FAKTORMARK
 Omskrywing: n Faktormark is die plek waar die dienste van die
produksiefaktore verkoop/verhandel word

a)Arbeidsmark
 n Arbeidsmark is n plek waar werkgewer en werknemer by mekaar kom
 Werkers verkoop hul tyd en ervaring aan werkgewers in ruil vir lone en
salarisse
 Verkoop dienste of vervaardighede wat betrokke is by n sekere werk

b)Finansiële markte
 Gedefinieer as n versameling mense en maatskappye wat geld uitleen en
leen om aankope te financier of fisies geld uit te leen.
 Ons onderskei tussen twee soorte finansiele markte: kapitaalmark en
geldmark
o Geldmark (korttermyn finansiering: betaal rente op n lening)
 Die fondse wat maatskappye gebruik om aankope te doen en fisiese
kapitaal te laat werk
 N banklening – besigheid leen geld by n bank b. ABSA. Betaal geld terug
oor aantal maande. Rente word verhef.
 Krediet – word toegestaan deur die verskaffer. Koper ontvang produk en
betaal eers aan die einde van die maand of voor bv. 60 dae
 Oortrokke bankrekening – houer van tjekrekening onttrek meer geld as
wat in rekening is. Moet toestemming by bank kry rn sekuriteit vir
ontrekking verskaf. Rente word op oortrokke bedrag betaal.
o Kapitaalmark (langtermyn finansiering: lang termyn lenings is
terugbetaalbaar oor n tydperk langer as n jaar met rente en aandele in die
maatskappy)
 Die gereedskap, instrumente, masjienerie en ander konstruksies wat in
die verlede vervaardig is om goedere en dienste te vervaardig.
 Op die kapitaalmark word geld in die vorm van aandele verkry.
 Die publiek koop aandele in n openbare maatskappy.
 Die maatskappy gebruik die geld om bates te koop, arbeid te betaal en
die besigheid te bedryf.



2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added