100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 8_LO Eksamen Kwartaal 4 R75,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 8_LO Eksamen Kwartaal 4

 0 purchase

Soorte leeraktiwiteite Omgewingsgesondheidskwessies: Aardedag en die bewaring van die omgewing: "Bewaar die natuur sodat ons van plante gebruik kan maak om ons gesond te hou": Vier Aardedag: maniere om meer goedgesind teenoor die aarde te wees Ingeligte, verantwoordelike besluitneming oor gesondhei...

[Show more]

Preview 2 out of 11  pages

  • November 4, 2024
  • 11
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
marlenerohrs
LEWENSORIËNTERING NOVEMBER 2024
GRAAD 8
PUNTE:70
TYD: 1 UUR
Vraestel bestaan uit:
Afdeling A-Kotare(25 punte)
Afdeling B-Gevallestudies (25 punte)
Afdeling C Langvrae (20 punte)

Bladsy nommers

119
Soorte leeraktiwiteite
Prakties Teoreties
 proefnemings  teoretiese navorsing
 voorleggings  vraag-en- antwoordgebaseer take
 demonstrasies  lees
 rolspel, insluitend sang en dans  opsommings
 mimiek en storievertel  en die skep van diagramme
 fisiese bewegings  vasvrae en... navorsingsprojekte

Individueel Groepsaktiwiteite
 vraag en antwoordaktiwiteite  debatte
 projekte  besprekings en dinkskrums
 navorsingstake  navorsingsprojekte en voorleggings
 selfassessering  rolspel
 gevallestudies  vasvrae
 toetse en vasvrae
 mondelinge voorleggings


132
Omgewingsgesondheidskwessies:
1. Doel van omgewingsgesondheid: Om siektes te voorkom en gesonde omgewings te
skep.
2. WGO: Wereldgesondheidsorganisasie
3. Omgewingsgesondheid sluit in: aspekte van menslike lewe, insluitend lewensgehalte
wat bepaal word deurchemiese, fisiese, biologiese, sosiale, en psigososiale faktore in die
omgewing.
4. Belangrike fokusareas: Beheer, voorkoming en regstelling van faktore wat die
gesondheid van mense kan benadeel, nou en in die toekoms.
5. Gesondheidskwessies sluit in:
 Geskikte behuising.
 Watergehalte en sanitasie.
 Voedselbeheer.
 Afvalbestuur.
 Beheer van oordraagbare siektes en vektore.
 Omgewingsbesoedelingsbeheer.
 Wegdoening van lyke.

,  Malaria- en gevaarlike middelsbeheer.
 Luggehaltebestuur.
6. Probleme veroorsaak deur verstedeliking: Tekort aan grond, behuising, en stadige
dienslewering (water, sanitasie, elektrisiteit).
7. Gevare vir gesondheid: Klimaatsverandering, lugbesoedeling, globalisasie, nasiebou, en
armoede.
8. Invloed van klimaatsverandering: Aantasting van watergehalte, verminderde toegang
tot veilige water, en afname in voedselproduksie.
9. Afvalbestuur: Uitdaging in landelike en stedelike gebiede; vol opvullings terreine wat
gesondheidsrisiko's inhou.
10. Globalisasie – die mense in die wereld word meer

136
Aardedag en die bewaring van die omgewing:
1. Aardedag Datum: Jaarliks op 22 April gevier.
2. Doel: Om bewustheid te skep oor omgewingskwessies en die bewaring van die aarde.
3. Geskiedenis: Die eerste Aardedag is in 1970 in Amerika gehou, met 20 miljoen
Amerikaners wat betrokke geraak het.
4. Veranderinge geëis: Inwoners het verandering geëis, wat gelei het tot die vorming van
die Omgewingsbeskermingsagentskap en wette soos Skoon Lug, Skoon Water, en
Bedreigde Spesies.
5. Wêreldwye Deelname: Meer as een miljard mense in 192 lande neem nou aan
Aardedag deel.
6. Tema: Elke jaar het ‘n spesifieke tema. In 2012 was dit "Mobilisering van die Aarde".
7. Viering deur Diversiteit: Mense van verskillende agtergronde, nasies en gelowe neem
deel en verbind hulle tot die bou van ‘n veiliger, gesonder en volhoubare wêreld.

140-142
"Bewaar die natuur sodat ons van plante gebruik kan maak
om ons gesond te hou":
1. Tradisionele gebruik van plante: Plante het vir eeue lank as 'n natuurlike vorm van
medisyne gedien, en inheemse kulture wêreldwyd, insluitend in Suid-Afrika, gebruik steeds
plante om siektes en gesondheidskwessies te behandel. Hierdie plante word vir hul
medisinale eienskappe gewaardeer en help met die behandeling van ‘n wye verskeidenheid
siektes, van algemene kwale tot ernstige toestande.
2. Oorgedra tradisies en huidige gebruik: Baie van die medisinale kennis oor plante word
van geslag tot geslag oorgedra. In Suid-Afrika is tradisionele medisynes steeds gewild en
help dit mense met kwessies soos moegheid, griep, en meer komplekse siektes soos
diabetes.
3. Spesifieke plante en hul gebruike:
 Kankerbos: Een van die mees waardevolle plante in Suid-Afrika. Dit is gebruik deur die
Khoikhoi en die San en word steeds gebruik vir die behandeling van diabetes, griep, nier-
en lewerprobleme, asook vir eetlusprobleme.
 Boegoe: Gebruik deur die San en Khoi as skoonheidsmiddel en antibiotika. Dit help met
nierprobleme, maagkwale en waterretensie. Boegoe word steeds in tradisionele
medisyne en selfs in mengsels soos boegoe-brandewyn gebruik vir maagprobleme.
 Sonneblomme: Hierdie plant het talle medisinale en voedingsgebruik. Die blare kan as
tee gebruik word om koors te verlaag, hoes te verlig en die bors oop te maak. Die sade
verskaf gesonde vette en vitamiene wat help om hartsiektes en kanker te voorkom.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R75,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

68175 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R75,00
  • (0)
Add to cart
Added