Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook:
Opstelvraag
“As jy weer skryf” is in vryeversvorm geskryf, maar vertoon tog...
Wat moet hy onthou?
In hierdie gedig is daar ‘n
persoonlike aanslag volgens die Die oomblikke wat onthou moet
ondertitel. word is intens intieme
oomblikke wat deur kleurryke
Die gedig het ‘n nostalgiese toon,
beelde geskep word.
want die geliefde is nie meer by haar
nie. Die gedig is in sy geheel ‘n
herinneringsgedig, want die woord
“onthou” kom 2 keer as ‘n enkelreël
in die gedig voor. (Vir beklemtoning)
As jy weer skryf (vir Jack)
Reël 7 & 8
Die gedig is deur Ingrid Jonker
Die langste reël in die gedig
geskryf aan een van die mans in haar
lewe, nl. Jack Cope Haar bloed wat vermeng het met die
sonsondergang in Lissabon sê vir ons dat sy
permanent deel is van Portugal. Bloed wat
vermeng dui op ‘n intieme, passievolle band. Die Reël 5
herhaling van die woord bloed dui ook daarop en
die rooi kleur dui ook liefde aan. Daar is dus ‘n Sy vra die afwesige geliefde
Die son in reël 8
definitiewe kontras tussen die rooi om die momente te onthou,
dui simbolies op
sonsondergang en die swart vlinders. Dit dui op maar in werklikheid is dit sy
die lewe
die liefde vir haar nuwe tuiste en die hartseer oor wat dit in herinnering roep:
haar geliefde wat agter bly. “... Die afwesige wandelinge
teen Tafelberg” Dus is dit
S-alliterasie – Halfrym IRONIE.
Deur die alliterasie word elke woord uitgelig. Die
verwydering tussen die geliefdes word verder
beklemtoon.
‘n Sonsondergang in Lissabon waar sy gaan bly
het.
As ek weer skryf
(vir Jack)
, Interessant: Prof. D. H. Steenberg
Reël 9 wys daarop dat die spieël sedert
die Middeleeue twee kante besit:
Die vergelyking wys dat al is ‘n Negatiewe kant wat die
die vervreemding ‘n verganklikheid kan onthul en ‘n
werklikheid, is sy tog nog een positiewe kant wat die vermoë
met hom. Hy is nie net deel het om die ewige te weerspieël.
van haar nie, maar ‘n DUS Vir die digter gaan dit om
weerspieëling van haar. Sy het daardie dinge wat verby is, maar
hom saamgedra soos ‘n ook om die dinge wat sy vir ewig
spieël. met haar saamdra.
Reël 10 - 12
Die verhindering wat verby is, skryf sy op die “oop bladsy van
haar treurigheid” Dit is herinneringe wat haar baie hartseer
maak, daarom is die hele toon van die gedig dié van
somberheid.
Reël 14 - 16
R14 herhaling. As jy weer skryf is ‘n gedig wat spreek van eensaamheid, daarom
die swaar nostalgiese toon teweeggebring deur ‘n liefde wat verby is, maar ‘n
geliefde wie se teenwoordigheid nie prysgegee wil word nie.
Tipografie/ bou van die gedig Tipografie (vervolg)
Strofebou: slegs 1 strofe in die gedig.
Aantal versreëls: 18 versreëls. Subtitel: (vir Jack) net onder die titel en ter uitbreiding van die titel – hier word
Hooflettergebruik: elke reël begin met ‘n hoofletter. dus vir die leser aangedui vir wie hierdie gedig eintlik geskryf is – waarskynlik
Alleenplasing: versreëls 2, 6 en 15 staan alleen om te iemand wat saam met die digter die belewing gedeel het.
beklemtoon.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R69,20. You're not tied to anything after your purchase.