IMPAK VAN ONLANGSE WETGEWING
WET OP VAARDIGHEIDS ONTWIKKELING
DIE DOEL VAN DIE WET
● Herstel die wanbalanse van die verlede deur onderwys en opleiding.
● Ontwikkel die vaardighede van mense in Suid-Afrika om produktiwiteit te verbeters
● Bele in opleiding en opleiding van werkers.
DIE IMPAK VAN DIE WET OP BESIGHEDE
POSITIEWE / VOORDELE
● Onderneming kan wêreldwyd mededingende word.
● Lei werknemers op om produktiwiteit in die werkplek te verbeter.
● Werkplek word gebruik as 'n aktiewe leeromgewing waar werknemers praktiese
werkservaring kan opdoen.
● Verhoog die opbrengs op belegging in onderwys en opleiding
NEGATIEWE / NADELE
● Verhoog koste omdat die proses 'n groot hoeveelheid papierwerk behels.
● Moeilik om die implementering van die wet te monitor en te beheer.
● Dit is duur vir ondernemings om 'n persoon in diens te neem om leerlingskappe te
implementeer, te bestuur en te beheer.
● Die tyd en geld wat spandeer word om werknemers se vaardighede te verbeter, word
vermors as hulle die onderneming verlaat.
OPTREDES WAT AS NIENAKOMING VAN WET BESKOU WORD
● Onbillike bevordering van vaardighede en ontwikkeling / opleiding aan sekere werknemers.
● Die verskaffing van indiensnemingsdienste vir wins sonder om as werkgewer geregistreer te
wees.
● Verleen valse inligting in enige voorgeskrewe dokument.
,STRAFMAATREELS VIR NIENAKOMING
● Besighede wat nie die vaardigheidsontwikkelingsheffing betaal nie, mag nie leerlingskappe
aanbied / toekennings van die WVO eis nie.
● n Arbeidsinspekteur kan die onderneming beveel om op te hou werk windien die
onderneming skuldig bevind word aan onwettige praktyke.
MANIERE WAAROP BESIGHEDE DIE WET KAN NAKOM
● Werkgewers wat LBS invorder, moet by die betrokke SETAs registreer.
● Evalueer die vaardighede van werknemers om te bepaal watter gebiede
vaardigheidsontwikkeling benodig word.
● Moedig werknemers aan om deel te neem aan leerlingskappe en ander
opleidingsprogramme
● Bied alle werknemers die geleentheid om hul vaardighede te verbeter.
FUNKSIES VAN SOOO'S ('SETAS')
● Stel vaardigheidsontwikkelingsplanne op vir ekonomiese sektore
● Ken toelaes toe aan werkgewers, onderwys- en opleidingverskaffers.
● Monitor/Evalueer die werklike opleiding deur diensverskaffers
● Registreer leerderskap-ooreenkomste/leerprogramme.
BEFONDSING VAN SOOO
● Vaardigheidsontwikkelingsheffings (VOH) word deur werkgewers aan die
SAID, as 'n invorderingsagent vir die regering, betaal.
● Skenkings / Toelaes ontvang van die publiek / besighede / KSI-programme.
● Surplusfondse van staatsinstellings.
● Fondse ontvang uit die lewering van hul dienste.
BETEKENIS VAN LEERLINGSKAPPE
'n Kontrak tussen 'n leerder, 'n werkgewer en opleidingverskaffers vir 'n spesifieke typerk wat tot die
verkryging van 'n nasionale kwalifikasie lei.
,NASIONALE VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELING-STRATEGIE EN
DIE MENSLIKEHULPBRON-ONTWIKKELINGSTRATEGIE
Doel van die Nasionale Vaardigheidsontwikkeling-strategie (NVOS)
● Verhoog die toegang tot programme wat mense op lei.
● Verbeter die gebruik van werksplekgebaseerde vaardigheidsontwikkeling.
● Verbeter maatskaplike/sosiale ontwikkeling deur ekonomiese ontwikkeling.
Doel van die Menslike Hulpbron Ontwikkelingstrategie (MHOS)
● Verbeter die aanbod van vaardighede.
● Verhoog werknemers se deelname in lewenslange leer.
, WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE
DIE DOEL VAN DIE WET
● Bevorder kollektiewe bedinging op die werkplek.
● Stig arbeidshowe en arbeidsgeregshowe.
● Bevorder billike arbeidspraktyke tussen werkgewers en werknemers.
● Bied 'n raamwerk / struktuur vir arbeidsverhoudinge tussen werkgewers
en werknemers.
DIE IMPAK VAN DIE WET OP BESIGHEDE
POSITIEWE / VOORDELE
● Bevorder 'n gesonde verhouding tussen werkgewer en werknemers.
● Beskerm die regte van ondernemings in arbeidsaangeleenthede.
● Beskerm werkgewers wat wettige uitsluitings begin wanneer onderhandelinge tussen partye
misluk.
● Werkgewers en werknemers het riglyne rakende korrekte en billike ontslagprosedures,
NEGATIEWE / NADELE
● Werkgewers mag nie 'n hofinterdik kry_om 'n staking te stop nie.
● Die arbeidskoste styg as gevolg van wettige stakings.
● Stakingsaksies lei altyd tot produksieverlies waarvoor werkgewers nie mag eis nie.
● Produktiwiteit kan afneem as werknemers toegelaat word om aan werksaamhede van
vakbonde deel te neem
OPTREDES WAT AS NIENAKOMING VAN WET BESKOU WORD
● Onbillike / onwettige ontslag van werknemers.
● Voorkoming van werknemers om by vakbonde aan te sluit.
● Deur nie werknemers toe te laat om aan wettige stakings deel te neem.
STRAFMAATREËLS VIR NIENAKOMING
● Besighede word beboet as hulle nie die coreenkomste bereik wat tydens die
geskilbeslegtingsproses bereik is nie.
● Werkgewers kan gedwing word om 'n disputoplossingsproses aan te gaan.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller lisabest06. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R300,00. You're not tied to anything after your purchase.