Die tema is 'n reis wat die spreker saam met 'n geliefde deur Parys 1
onderneem. In die loop van die gedig word dit duidelik dat ook die
paradyslike Parys die bose huisves. Soeke d.m.v. reis was sedert Rene
Bohnen se debuut 'n belangrike motief in haar digkuns, soos blyk uit die titel
van haar debuutbundel, Spoorsny. gebuigde poskaarte
Die gedig bied 'n verslag van 'n reis deur Parys - die hoofstad van Frankryk, (vervolg)
kulturele lokstem en, bowenal, stad van die liefde. In die slotstrofe word na
Parys verwys as die "paradys". Dit wil hieruit voorkom asof die gedig 'n
positiewe verslag is van 'n reis, maar 'n tweede lees openbaar die slang in
hierdie oënskynlike "paradys". TOON/STEMMING:
Vreugde en verwondering
RITME: geen vaste ritme nie
METRUM: geen vaste metrum nie
DIGTER: René Bohnen
RYM: geen vaste rym
DIGVORM: vrye vers
TITEL
Sluit aan by inhoud van gedig, want inhoud is poskaarte van plekke wat sy en haar geliefde
in Parys besoek het. Dit dui ook subtiel aan dat alles is nie pluis nie.
''gebuigde''
Negatiewe betekenis, want iets wat gebuig is, is beskadig. Die visuele herinneringe van die
ek-spreker aan die plek wat hul besoek het, is negatief.
OF
''gebuigde'' kan ook daarop aandui dat daar al baie aan die poskaarte gevat is. Die kyk na
die poskaarte is vir die spreker 'n terugflits na hulle tyd in Parys.
Poskaarte gaan hulle help om die paradys (slotreël) maklik te herroep. Die slotreël sluit die
gedig heg af deurdat die stad Parys met die Paradys (Bybel) gelykgestel word. Geen
lidwoord in titel verskaf universele waarde. Geen spesifieke poskaart word uitgesonder.
Almal op reis stuur poskaarte.
@Juffrou_Ansie
, Strofe 2 2
Beelde per strofe:
Strofe 2 beskryf 'n beeld van "verbrokkeling" - die herinnering aan die besoek aan die Notre Dame
val uitmekaar, ontbind tot die enigste twee beelde wat die spreker onthou: die visuele herinnering
aan die kerse in die katedraal, en die ouditiewe herinnering aan iemand/mense wat gelag het. Die
Strofe 1
byvoeglike naamwoord "gotiese" plaas die lag binne die Gotiese katedraal.
Dat Parys vir die spreker 'n
Sonder dat die spreker dit regstreeks se, verbrokkel ook haar herinnering aan die Sacre Coeur. Al wat
geskonde paradys is, word bevestig
sy daarvan onthou, is dat dit skemer was binne en dat mense gefluister het. In nie een van die twee
in die eerste strofe. Die reisende
herinneringe noem sy die teenwoordigheid van die geliefde nie
geliefdes sit in 'n "donkerblou bus".
Hulle word van die paradys
afgeskei deur die omhulsel van die Strofe 5
bus wat hulle gevange hou. Maar Strofe 4 Strofe 3
hulle is ook van mekaar verwyderd, In strofe 5 loop die "ek en jy" "verby die mite
van reis en lente". Nie reis nie, ook nie lente In strofe 4 volg 'n In strofe 3 word die
want elkeen is op 'n eie manier
met sy assosiasie met nuwe begin en liefde, het verdere suggestie van slang in hierdie
besig. Hulle is saam, maar
die spreker se verhouding heel gehou nie. Reis, die skynbaar "paradys" geïdentifiseer:
afsonderlik. Die geliefde lees
net soos lente, is dus 'n mite, 'n leuen. In reël wankelende verhouding Dit is die Seine wat deur
"slapbandstrokies”, 'n vreemde,
21 loop hulle ook "verby herfs”, tradisioneel van die reisgenote. Die Parys vloei ("slang"). Die
oppervlakkige tydverdryf vir 'n
geassosieer met rypheid, volwassenheid en spreker verwys na die bose kronkel dus deur
reisiger wat deur 'n wêreldstad ry
voorbereiding vir 'n einde. Hulle loop "tot in" "paartjies" wat in hul die hart van Parys, met
met sy geliefde. Die spreker is ook
die wintersimbolies van dood - met sy sneeu. In jasse in die tuin van die op sy bodem die
in haar eie gedagtes versonke. Wat
reël 22 staan hulle in die sneeu op die Pont Tuileries-paleis wandel. oorskotte van 'n "vrag ...
opvallend is, is dat die spreker
Neuf. Sneeu is 'n simbool van geestelike In teens telling met die drenkelinge" wat nie
langs haar "weerkaatsing" sit. Die
koudheid en dus moontlik 'n weerspieëling van paartjies, loop die meer opgespoor kan
vraag is waarom sy nie noem dat sy
hul verhouding. 'n Brug is tradisioneel 'n geliefdes afsonderlik word nie. Die
langs die geliefde sit nie. Hierdie
oorgang van een toestand na 'n ander, van dit "tussen platane". Die enjambement wat deur
reëls roep intertek-stueel Elisabeth
wat gesien kan word na wat nog nie gesien kan spreker verwys nie na hierdie strofe loop,
Eybers se gedig "Busrit in die aand"
word nie. Ons lees egter nie dat hulle oor die hulle as "ons" nie, maar ondersteun die boosheid
op, waar die spreker beskryf hoe
brug loop nie. Terugskouend Iyk dit dan of die "ek en jy". Selfs die wat ewigdurend
elke werker van die stad op pad
slotreël, wat as afsonderlike strofe uitgehef en tipografie dui die voortvloei, soos
huis toe in die bus "langs sy yl
beklemtoon word, ironies is. Hulle is alles skeiding en afstand versinnebeeld deur die
weerkaatsing in die ruit/ sit, met
behalwe in die paradys. 'n Volmaakte tussen die twee aan: rivier. Hierdie verwysing
monde moeg gesluit".
verhouding, soos dit in die paradys was voor die Die "ek"-spreker bevind is na die bose wat
koms van die slang, het nie vir hulle in die haar in een reel en haar volgens die Bybel in die
sogenaamde "stad van die liefde" gerealiseer reisgenoot in die vorm van 'n slang in die
@Juffrou_Ansie nie. volgende. Paradys verskyn het.