Kartografie Tong in die kies kom Bosman tot die gevolgtrekking dat nie eens wiskundige
afmetings die werklikheid getrou weergee nie, want selfs Mercator, wat die
1. Ons sukkel met die aarde om sy rond is, "plat" kaart ontwerp het omdat wêreldlinge "nie alkant gelyk kan kyk nie kon
2. om ons haar nie plat kan druk uiteindelik "nie die twee lande naaste aan die Noordpool, Groenland en
3. tussen die blaaie van 'n atlas nie, Alaska, proporsioneel weergee nie. Terwyl Groenland byvoorbeeld ewe
4. om ons op 'n bol groot as Afrika op die Mercator-kaart voorgestel word en Alaska net so groot
5. nie alkante gelyk kan kyk nie. is as Brasilie, is eersgenoemde veertien keer kleiner as Afrika en Alaska vyf
6. Maar Mercator het 'n plan gekry: keer kleiner as Brasitle. Selfs wiskunde kan nie die wêreld vasvang en getrou
7. maak mooi ruitjies op 'n ry, weergee nie, en dis waarom "Gaia lag".
8. laat die gradelyne mekaar reghoekig sny, Verhale en mites dra dus soms meer gewig as die fynste wiskundige
9. trek 'n bietjie hier en krimp 'n bietjie daar berekening!
10. en kyk!
11. 'n Projeksie van ons persepsie van die geosfeer, Die digter beeld uit dat mense dikwels sukkel om die wêreld waarvan
12. 'n benadering van ons betragting van die planeet - hulle deeI is, te verstaan. Hulle ervaar voortdurend konflik tussen die
13. met so 'n kaart kry ons dalk uiteindelik transport. natuurwetenskaplike en die sosiaal-wetenskaplike verklarings van die
14. Net jammer Groenland is nou yslik groot wêreld.
15. en Alaska ietwat uit proporsie.
16. Gaia lag, sy rol onder ons penne uit
17. en van ons papiere af Tema
18. weg op haar ronde baan om die son. Die gedig bied twee maniere waarop die mens die wêreld probeer verstaan:
volgens die natuurwetenskaplike benadering waar die mens (figuurlik
gesproke) sy weg deur die wêreld navigeer met behulp van 'n kaart; of
volgens sosiaal-wetenskaplike beskouings dat ons maar net voortdurend na
finale kennis kan bly streef.
@Juffrou_Ansie
, 2
Die gedig bestaan uit vier dele. Kartografie
In die eerste deel (r. 1 tot 5) verduidelik die spreker waarom die
mens met die aarde "sukkel". Die 1. Ons sukkel met die aarde om sy rond is,
rede is dat ons die aarde nie plat kan druk sodat ons dit met een 2. om ons haar nie plat kan druk
oogopslag kan sien nie. Selfs 3. tussen die blaaie van 'n atlas nie,
wanneer ons na 'n aardbol kyk, sien ons slegs eenkant op 'n slag. 4. om ons op 'n bol
5. nie alkante gelyk kan kyk nie.
6. Maar Mercator het 'n plan gekry:
In die tweede deel (r. 6 tot 13) vertel sy dat Mercator 'n plan gemaak 7. maak mooi ruitjies op 'n ry,
het. Hy het blokkies op 'n papier getrek en met behulp van 8. laat die gradelyne mekaar reghoekig sny,
projeksies 'n benaderde weergawe van die aarde op 'n plat 9. trek 'n bietjie hier en krimp 'n bietjie daar
oppervlak weergegee. Die weergawe word 'n "benadering" genoem, 10. en kyk!
want die plat weergawe kan nie heeltemal akkuraat wees nie. Die 11. 'n Projeksie van ons persepsie van die geosfeer,
tweede deel sluit af met die spreker se opmerking dat die 12. 'n benadering van ons betragting van die planeet
kaart van Mercator dalk vir die mens 'n bewys kan wees ("transport") -
dat hy die wêreld "gewen" het deur dit op papier te plaas. 13. met so 'n kaart kry ons dalk uiteindelik
transport.
In die derde deel (r. 14 en 15) wys die spreker op die tekortkominge 14. Net jammer Groenland is nou yslik groot
van die kaart - Groenland is 15. en Alaska ietwat uit proporsie.
groter as wat dit werklik is en Alaska is "uit proporsie".
16. Gaia lag, sy rol onder ons penne uit
Die vierde deel (r. 16 en 18) staan in 'n afsonderlike strofe en 17. en van ons papiere af
beskryf Moeder Aarde (Gaia) se reaksie 18. weg op haar ronde baan om die son.
op die mens se poging om haar vas te pen - sy rol naamlik
van die papier af en wentel voort in haar
baan om die son
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.