Koelkas by Andries Bezuidenhout
Koelkas is een van die liefdesgedigte in
veelvoudige gebruik vir huishoudelike toestelle
Sy werk as bedryfsosioloog het vereis dat die
digter navorsing by yskasfabrieke in Suid-Korea,
Australia en Suid-Afrika moes doen en veral
yskaste het hom aan die dink g...
1
Koelkas is een van die liefdesgedigte in
veelvoudige gebruik vir huishoudelike toestelle
Koelkas – Andries Bezuidenhout Sy werk as bedryfsosioloog het vereis dat die
digter navorsing by yskasfabrieke in Suid-Korea,
Australia en Suid-Afrika moes doen en veral
yskaste het hom aan die dink gesit. Hy het besef
1. volgens die tweede wet van termodinamika dat 'n huishoudelike toestel soos 'n yskas baie
meer gebruike het as dit waarvoor ons dit in 'n
2. is verkoeling die meganika huishouding inspan.
Opsomming
"Koelkas" verskyn in Bezuidenhout se bundel
3. van hitte verwyder, eerder as koue byvoeg: Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle,
waarin hy in 'n hele paar van die gedigte die
4. ook bekend as kriogenie. mens aan 'n huishoudelike toestel gelykstel.
"Koelkas" is 'n liefdesgedig waar die liefde aan
die werking van 'n huishoudelike toestel, die
yskas, gelykgestel word.
5. koue, my lief, is dus niks anders
Die digter skryf in wetenskaplike en tegniese
6. as die afwesigheid van hitte nie taal oor die verlies van sy geliefde. By vergelyk
sy liefdesteleurstelling met die afkoelingsproses:
Wanneer iets afkoel, word hitte weggeneem; dit
7. en ek wat op die klipvloer bewe beteken koue word nie bygevoeg nie. Deur
intense koue mee te bring, kan mense se
8. vandat jy nie meer hier is nie. liggame baie lank bewaar en later weer
lewendig gemaak word. Aan die einde onthul
die digter dat die metafoor waaruit die gedig
bestaan, gerig is op die afwesigheid van sy
geliefde. In teens telling met die strak
wetenskaplike taal in die eerste twee strofes,
openbaar hy 'n intense menslikheid as hy "op
die klipvloer bewe
@Juffrou_Ansie
, 2
KOELKAS Koelkas – Andries Bezuidenhout
Yskas (sinoniem vir koelkas) ; ‘n kas waarin die temperatuur van die lug binne-in laag
1. volgens die tweede wet van termodinamika gehou word om te verhoed dat voedsel vinnig bederf
2. is verkoeling die meganika Die spreker besin in hierdie gedig oor termodinamika wat bepaal dat koue niks anders as
die afwesigheid van hitte is nie, want energie bly nie konstant nie. Die yskas kan dus
verkoel omdat daar nie hitte bygevoeg word nie, maar eerder verwyder word.
3. van hitte verwyder, eerder as koue byvoeg:
4. ook bekend as kriogenie.
TEMA
In die gedig besin die spreker oor die verband tussen hitte, koue
5. koue, my lief, is dus niks anders en liefde, met termodinamika as die sentrale tema. Volgens
termodinamika, wat bepaal dat koue niks anders is nie as die
6. as die afwesigheid van hitte nie afwesigheid van hitte, kan die liefde ook beskryf word as 'n
hittebron, en die afwesigheid van die geliefde (en hitte) laat die
spreker bewe van koue. Hoop Iê daarin dat, soos kriogenie 'n
7. en ek wat op die klipvloer bewe bevrore menslike liggaam weer tot Iewe kan "ontvries” so ook kan
die spreker en sy geliefde se liefde bewaar word tot haar
8. vandat jy nie meer hier is nie. terugkeer.
Daar is altyd hoop dat ‘n verhouding weer herstel kan
word
Die partye betrokke moet net dieselfde daaroor voel en
Binding word deur die verwysings na hitte en koue bewerkstellig. Die titel lei bereid wees om enige moontlike manier te gebruik om dit
hierdie verwysings in omdat dit verwys na 'n toestel wat iets verkoel ten moontlik te maak.
einde dinge te bewaar, soos 'n yskas. Die beeld waarmee die gedig afsluit, is In hierdie geval is die spreker bereid om hom tot ‘n
waar die spreker op die koue klipvloer Iê en bewe omdat sy geliefde nie uiterste te wend wat nog nie eties aanvaarbaar is nie nl.
meer daar is nie. kriogenie
Enjambemente bind ook reëls, byvoorbeeld in reël 1 en 2, waar die
werkwoord "is" aan die begin van die tweede reël geplaas is.
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.