100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary My mamma is bossies by Jeanne Goosen R70,00
Add to cart

Summary

Summary My mamma is bossies by Jeanne Goosen

 2 views  1 purchase

Opstelvraag Die spreker in die gedig se ma was eksentriek met uiteenlopende persoonlikheid-eienskappe. Bespreek dié stelling in ’n opstel van 250 tot 300 woorde deur na die verskillende fasette van die ma se persoonlikheid te verwys. Sê ten slotte of jy met die ma kan identifiseer of nie

Preview 2 out of 7  pages

  • November 11, 2024
  • 7
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (70)
avatar-seller
ansiestudynotes
1


My mamma is bossies
Opstelvraag

Die spreker in die gedig se ma was eksentriek met uiteenlopende persoonlikheid-eienskappe. Bespreek dié
stelling in ’n opstel van 250 tot 300 woorde deur na die verskillende fasette van die ma se persoonlikheid
te verwys. Sê ten slotte of jy met die ma kan identifiseer of nie.




@Juffrou_Ansie

, 2




In strofe 1 sê die spreker haar ma is "bossies". Dit beteken dat sy so 'n bietjie
"mallerig" is. Die spreker bedoel nie hiermee dat sy geestelik versteurd is nie,
maar dat sy 'n bietjie eksentriek is. Sy verduidelik deur te verwys na die
verskillende uiteenlopende emosies wat haar ma amper gelyktydig kan ervaar.
Sy kan hartseer raak wanneer sy na Puccini se musiek luister, maar
tegelykertyd haar dogter betig. Saans kan sy haar troos.




Strofe 2 noem nog van die vele fasette van haar persoonlikheid wat mense
kan laat dink dat sy "bossies" is: Sy sing uittreksels uit operas, sy pak haar
kaarte uit (wat kan beteken dat sy oop kaarte speel, eerlik is, of dat sy
voorspellings maak met bv. Tarokaarte, of ook dat sy Solitaire speel), sy is
mooi, haar drome is moeilik bereikbaar (“taai") en sy kan onverwags vrolik en
uitbundig raak.



In strofe 3 is die ma deel van die aarde, die bossies, want sy is oorlede. Sy is
deel van die verlede, die geskiedenis van hul farnilie. Die spreker besef nou
dat haar ma haar verstaan het. Sy is 'n "agterste-voorkind” 'n verkeerdomkind
soos "haar ma bossies" is. Hulle is eintlik eenders.




@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53249 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R70,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added