Hierdie bondige opsomming vir Afrikaans Huistaal Vraestel 1 fokus op sleutelkonsepte in taalstruktuur en -gebruik, asook ‘n volledige gids oor hoe om ‘n opsomming te skryf. Perfek vir eksamenvoorbereiding en vinnige hersiening! ️
Indien jy WENKE moet opsom, gaan die sinne met werkwoorde moet
begin. Ander opsommings skryf jy net gewone sinne.
2. LEES DIE LEESSTUK BAIE GOED DEUR EN MAAK SEKER JY VERSTAAN
WAT IN DIE TEKS STAAN:
Die hoofsin of –gedagte is dikwels aan die begin van die paragraaf,
maar dit is nie altyd so nie.
Sommige opsommings se feite begin eers later in die leesstuk.
3. SKRYF NOU HIERDIE HOOFSINNE / HOOFGEDAGTES PUNTSGEWYS
ONDERMEKAAR NEER:
Verander NET die volgorde van die sin OF vervang net EEN of TWEE
woord in die sin met sinonieme.
As jy te veel woorde verander, verloor jy die werklike feit.
As jy te kort/halwe sinne skryf, kry jy nie punte daarvoor nie.
As jy die woorde van die leesstuk net so skryf verloor jy punte.
As daar dialoog is, skryf dit oor in die Indirekte Rede.
4. DOEN REDIGERING:
Laat alle beskrywende woorde of beeldspraak weg.
Maak seker jy herhaal nerens inligting nie.
Feite: Iets wat werklik plaasgevind het of bewys kan word.
Bv: Die soutpanne is 16km buite die middestad.
, Menings: Dit is `n sienswyse, oordeel of oortuiging sonder dat dit
noodwendig kennis van die saak veronderstel; `n opinie.
Bv: Die mense by die viswinkel gooi te veel sout oor die skyfies.
Denotasie: Dit verwys na die letterlike of saaklike betekenis van die
woord. (LETTERLIKE BETEKENIS)
Konnotasie: Dit verwys na die assosiasies wat ons kan heg aan `n sekere
woord of die emosionele suggesties verwant aan die woord
(FIGUURLIKE BETEKENIS).
Geïmpliseerde betekenis: Dit wat direk in die teks geskryf staan nie,
maar deur `n afleiding gemaak kan word of afgelei kan word as daar
tussen die lyne gelees word.
Bv:Ons gesonder keusewegneemetes het nou tot 50% minder sout.(Dit
impliseer dat die meeste ander wegneemetes ongesond is.)
Partydigheid: Dit is wanneer `n beoordeling onder invloed van `n
bepaalde gesindheid staan. Die persoon kyk nie neutraal na die
gebeure nie. Hy word dus beïnvloed deur vorige persepsies. As `n
mens gewoonlik by iets betrokke is, is dit moeilik om onpartydig na die
situasie te kyk.
Bv: Hulle sê dit is baie lekkerder om gaar vis te eet as rou vis.Daardie
bak rou vis kan maar staan waar hy staan.
Emotiewe taalgebruik: Taal wat sterk gevoelens ontlok.Hierdie taal is
gelaai met emosie.Gevoelstaal word dikwels in die kerk, sport asook in
die media (sensasionele beriggewing) gebruik.
Bv:Hy het wonderbaarlik en sonder `n skrapie aan die dood ontkom.
Stereotipe: is `n beskrywing wat `n vooroordeel bevat ten opsigte van `n
persoon of `n groep.
Bv: `n blonde vrou is dom.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller talacronje. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R99,00. You're not tied to anything after your purchase.