100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Afrikaans Huistaal Graad 12 Gedigte R50,00
Add to cart

Summary

Summary Afrikaans Huistaal Graad 12 Gedigte

 3 views  0 purchase

Alle gedigte van Graad 12 kurrikulum ingesluit: Suiwer Wiskunde Die bokser Elegie vir my toekomstige vrou Vroue van Vermeer 27 April 1994 dienaar van die nagereg Maaltyd 'n Paternoster vir Suid-Afrika Tsunami Op sy branderplank Briefie aan Madiba Susan Boyle

Preview 3 out of 30  pages

  • November 24, 2024
  • 30
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (89)
avatar-seller
adelevandermerwe
Suiwer Wiskunde – N P van Wyk Louw

Letterlik: horlosie val om

Figuurlik: tyd staan stil
Doen wonderlike goed vir natuur; by het
Enjambement: heg




groot funksie met doodgewone kleur
1. Die uurwerk kantel. En ligbruin by
Doodgewone kleur
“hang” uit




Geen beweging

2. hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug In kontras met “sal groei” reël 4
“Nooit”- herhaling (Stylfiguur):
& “saad skiet” reël 3
Hy beweeg glad nie (herhaling) beklemtoon dat tyd stilstaan &
s-alliterasie: geen now lewe gevorm die handelinge kan dus nie
V-alliterasie: beklemtoon tyd




voortgaan nie
3. word, nooit saad sal skiet en nooit verby Sal-herhaling
(stylfiguur):toekomstige
Beklemtoon dat aksies nie voortgaan nie (rusperiode) aksies gaan nie
wat stilstaan




plaasvind nie
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug
gevriesde S-alliterasie: beklemtoon woorde dat dit gaan vries
Enjambement : om die




5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou.
hele gedagte saam te




aa- alliterasie: verstadig tempo (tyd wat stilstaan)

Vergelyking: lug Verstadig tempo Brander wil graag breek, maar kan nie a.g.v. tyd wat stilstaan
met ys (selfde
kleur)
6. Die brander wat wou oorbrug, val en skuim, 2 kommas: beklemtoon elke handeling
bind




Voorropplasing: sluit aan by “hang” reël 2 w-alliterasie: natuurlike neiging van brander

7. bly in sy ligte sirkels vasgehou
Y & i-assonansie: brander kan nie sy kringloop voltooi nie


8. en moet sy see ‘n ewigheid versuim Wil nie iets doen nie

s-alliterasie: see is deel van oseaan
eindeloos




• Spreker: wiskunde onderwyser/ professor

• Aangesprokene: leser (bv. wiskunde student)

• 4 sinne

• Boodskap: lewe & dood is deel van mekaar &
deel van tyd

• Tema: onvoltooidheid & verganklikheid

• Toon: nadenkend

• Stemming: depressief & neergedruk

• Teken van progressive:

o Uuur (tyd)

o Eweigheid

, Metafoor oor grense ( imperkings) (reëls van lewe)- hele gedig

Die bokser : Ernst van Heerden
Letterlik: kryt se grense (tou)

Figuurlik: reels & beperkings van lewe
Versreëls 1-10: spreker neem gebeure as buitestander waar

Versreëls 11-12: boksers se liggaam
1. Die grense van die klein kryt
Versreëls 13-18: spreker subjektief
Boksers nog baie krag




Kan nie staan nie
Versreëls 21-22: buitestander vertel storie
2. Is hellende onvastigheid, Geen weerstand; val om

Iets wat teen ‘n skuinsvlak is
Kaal bolyf
3. Waar wit bors fier teen wit bors staan
Vae gedaante Regop; trots

4. En skim teen skim die skynhou slaan;
s-alliterasie: beklemtoon krag Maak of hulle mekaar slaan

5. die lyf word wiegend-ritmies, sterk-
skynhoue
Iemand te flous; kul

6. tot die skerm en liemaak ingepak; Boksers se vaardighede om te flous
Aggressie tussen boksers




7. vier donder oë blits fel en woes,
Sluit aan by skim ( reël 4)
Besig om mekaar te slaan

8. wyl twee gedaantes mik en koes;
2 boksers gereduseer tot gedaantes (raak moeg)
Groot hou; vreemde hou
9. maar elke groteske vuis se smak Klanknabootsing: geluid van handskoene
Wending besig om plaas te vind: word werklik ‘n geveg Ellips:

1. Leser moet self dink hoe bokser se
10. laat lis en weerstand verder knak… weerstand verkrummel
Bokser se weerstand verkrummel
Sluheid (skelm)
2. Opponent verswak

3. Proses wat aanhou
11. die liggaam is so rank gebou
Liggaam van bokser




Liggaam = lank & slank (wys liggaam is kwesbaar &
weerloos)

12. en weerloos teen dié man se hou; Tempo word verstadig ( geveg word stadig):

• Dié
Spreker word betrokke
• Kommapunt (;)
13. tog sal my mokerslag hom tref
• Wys hulle gaan oor na aanval
Harde vuishou

14. waar hy hom vaag en grysend hef, Styg uit bo iets anders



Teenstander = selfversekerd dat hy gaan wen
( lag spottend)

, Disoriëntasie (hou teen kop)


15. sy beeld versplinter in die glas Spieël-beeld is anders, kan nie sien wat aangaan nie




16. waar netnou sy gestalte; Sien meer as 1 beeld


Spat in skerwe

17. ‘n flikker-weerskyn word verskerf, Hou verband met “versplinter” reël 15




18. ‘n lyf stort soos ‘n koring-gerf… Vergelyking : bokser se lyf val soos ‘n koring-gerf (direk op grond)


Beklemtoon neersort van uitgeslaande bokser
19. Wie is die man wat roerloos lê,
vrae: betrek
Retoriese




Wie-herhaling: beklemtoon spreker se onsekerheid
gebeure




Geen beweging
leser by




20. wie’t ‘n bekende naam gesê?
Figuurlik: mens wat geveg teen lewe
verloor; aanslae van lewe, maak jou




Elisie: weglating van klinkers (stylfiguur). Pas by ritme van gedig (deel van elisie)
Letterlik: teenstaander wen




21. Waarom die skaar aan’t roep en fluit
Bokser bewusteloos. Buitestander wat storie vertel


22. en waarom flakker ligte uit…?
weerloos




Beklemtoon dat bokser besig is om bewussyn te verloor




Regressie (gaan slegter)
Allegoriese gedig
• R4: skynhou
Spreker: boksgeveg objektief beskryf (R1- R12)
• R13: mokerslag
R13: spreker raak betrokke
• R19: roerloos lê
Aangesprokene: die toeskouer

Stemming: angstig

Toon: afwagting & spanning

Tema: mens se lewens stryd

Boodskap: al baklei jy hard, sal jy knieg teen die dood
moet buig

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller adelevandermerwe. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
Add to cart
Added