100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Vroue van vermeer opsommings R80,00
Add to cart

Summary

Summary Vroue van vermeer opsommings

 6 views  0 purchase

Opsommings wat n per versreel analise bevat

Preview 2 out of 6  pages

  • November 25, 2024
  • 6
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (89)
avatar-seller
ilianavivier
Vroue van vermeer
-T.T. Cloete


 Omsluit die inhoud -gaan spesifiek
oor n vrou wat deur Vermeer
geskilder is
 V-alliterasie hef die titel uit
 Verwys na Nederlandse skilder –
TITEL Johannes Vermeer
 Gedig is gegrond op aantal skilderye
uit die figure van vermee
 Vroue is volwasse dames (so verwys
nie net na 1 skildery nie)
 Bekend vir vroue figure wat hy
skilder – meetal mooi en jonk
STRUKTUUR  24 versreëls
 1 strofe
 Vrye vers
 Enjambement
 Min hoofletters en leestekens
 Geen vaste rymskema

Vroue is in n ruimte geplaas waar hulle
uit hul ingeperkthied iets geestelik en
pisitiefs laat voorspruit – hulle skep
maak en droom en doen dinge. Vroue in
TEMA gedig leef nie self in buitewêreld
nie,vrou is nie passief nie,sy is binne
haar ruimte aktief,konstruktief ek
skeppend.

TOON  Vereerend
 Verlangend
STEMMING Bespiegelend
Jou eie bestaan en drome is beperk tot
jou eie klein wêreld, teenoor die
BOODSKAP grootheid van die heelal. Dit is simboliek
dat die vrou haar plek in die wêreld
moet ken en inneem.
 Brief
KRATUALITEIT  Buk oorkant
 Klawesimbaal
 Vermeer se skilderye
INTERTEKSTUALITEIT  Vermeer se visuele kunswerk word
in woorde in die gedig beskryf
 Lig + kleur speel n belangrike rol
KENMERK VAN VERMEER SE WERK  Helder wit lig (Vir Nederlandese dag)
 Landkaarte is sigbaar

, Vroue van vermeer
-T.T. Cloete


1. Dit is meestal ‘n mooi jong vrou.
2. Meestal is sy alleen binnenshuis,
3. dalk met ‘n wit veraf brief wat sy vashou,
4. naby, in ‘n gloeiende klein hand
5. voor ‘n kleiner of groter oop
6. venster. Daar kom ‘n ligte geruis
7. van ‘n wêreld aan uit ‘n ander landof groter wêreldkaart
8. wat teen die muurvlak oorkant
9. hang, daar waar seestrome en wind loop
10. met haar land se ganse skeepvaart.
11. Sy staan, sy sit, sy buk oor kant,
12. sy droom of sluimer
13. in lig wat in vlokkies of korrels brand
14. of dof kaats in die ruimer
15. ruimte van ‘n skildery of spieël of in ‘n wynhouer
16. ivoor maak, of sy speel klavesimbaal
17. of sy loer oor haar skouer
18. en dra ‘n sonnende pêrel teen haar nek
19. se skadu. En altyd is daar lig wat áfstraal
20. ín in die liefs klein afgemete vertrek,
21. oorvloedig, uit die oop grote
22. universum en wat die klein aardse geslote
23. stilte in die onmeetlike laat asemhaal.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added