100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Tsunami opsommings R80,00
Add to cart

Summary

Summary Tsunami opsommings

 2 views  0 purchase

Opsommings wat n per versreel analise bevat

Preview 3 out of 5  pages

  • November 25, 2024
  • 5
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (89)
avatar-seller
ilianavivier
Tsunami
-Kobus de wet

 Natuurramp/aardbewing
 Verwoestende Tsunami in Japan
TITEL  Menseverlies =enorm
 Slegs die titel het hoofletters
 Dit is die fokuspunt van die gedig
 Datum is die inspirasie vir die gedig
 Natuurramp in Japan
 Spesifiseer die inhou van die gedig en
SUBTITEL bied meer inligting oor die titel
 Verduidelik die oorsaak van die tsunami
 Naskokke het die gebied nog weke met
vrees gevul
 +- 20 000 mense gesterf
 Mens = magteloos teen die mag van die
natuur
TEMA  Verwoestende effek wat n
natuurramp/tsunami op n land en sy
mense het
 Respekteer die natuur
 Kwesbaarheid van die mense teenoor
BOOTSKAP die tsunami
 Mens=uitgelewer aan die
natuur,magteloss teen n natuurramp
 Morbied
STEMMING  Treurig
 Weemoedig
 Hartseer
 Angstig
 Woordkeuse = morbied/neerslagtig
 Emosie = ontsteltenis,skok+simpatie
TOON  Meldhcholies
 Geskok
Water verteenwoordig rustigheid, bron van
SIMBOLIEK lewe en rustigheid MAAR eis lewe op as
oordadige monster (saai verwoesting)

, Tsunami
-Kobus de wet


1. toe die aarde se kors in twee skeur
2. het eoniese kragte die oseaan gelig
3. en woedend maar dodelik sekuur
4. het die watermonster met volle mag
5. op weerlose wesens afgestuur …

6. vergeefs is vervaard geskarrel
7. om voor die sissende serpent
8. van verwoesting te ontkom
9. want duisendtalle het soos oggendmis
10. in hul geliefde nippon
11. onder water en puin
12. verdwyn

13. weke lank het die monster se ingewande
14. nog van oordadigheid gerammel
15. toe traag maar tevrede
16. na die dieptes teruggetrek

, 1 toe die aarde se kors in twee skeur ●Alliterasie :Beklemtoning van
geweldadigheid van natuurramp met
skeuring + geluid daarvan
2 het eoniese kragte die oseaan ●Enorme, onmeetlike natuurkrag met
gelig watermassa wat tsunami veroorsaak
3 en woedend maar dodelik sekuur ●Persoonifikasie
Water is gewoonlik as positief beskou,
maar in die gedig is dit n kontras
●Pylreguit > tsunami beweeg nie
toevallig nie. Dit is kwaad en pyl
weerloos af
4 het die watermonster met volle ●Metafoor
mag ●Assonansie:Beklemtoning en
klankmatige funksie
EMJABEMENT :
(deurlopend)
-sluit aan by die vinnige beweging van watermassa
-versnel die tempo
5 op weerlose wesens afgestuur… ●Alliterasie : Verstadig die tempo: lese
kom tot die indruk van arme slagoffers se
eidne (kwesbaarheid)
●Ellips: vir dramatiese effek.
Magtelooshied van die mense teenoor
die kragtige tsunami
Vr4 en vr5
KONTRAS : Mense en natuur.
Vr3 en vr 5
EINDRYM : Sekuur en afgestuur – beklemtoon presiesheid van verwoesting
6 vergeefs is vervaard geskarrel ●Assonansie :Beklemtoning
Vr. Beklemtoon paniek bevangenheid
--Voorplasing:Hef uit dat die mense nie
betyds kon ontvlug nie
7 om voor die sissende serpent ●Alliterasie:Beklemtoning en ondersteun
die geluid van waterklankmatig
(Klanknabootsing)
--Metafoor:Gevaar van watermassa
word vergelyk met gevaarlike slang
8 van verwoesting te ontkom --Woordkeuse : Mense wat probeer vlug

9 want duisendtalle het soos ●Vergelyking :Plotselinge verdwyning
oggendmis van die mense in die watermassa
vergelyk met mis wat soggens voor die
son verdwyn
●Assonansie: beklemtoning en
klanknabootsing
Enjambement: Beklemtoon die
aanhoudende chaos van mene wat
verdwyn

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added