100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Patrenoster vir Suid-Afrika R80,00
Add to cart

Summary

Summary Patrenoster vir Suid-Afrika

 1 view  0 purchase

Opsommings wat n per versreel analise bevat

Preview 2 out of 9  pages

  • November 25, 2024
  • 9
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (89)
avatar-seller
ilianavivier
Patrenoster vir Suid-Afrika
-LINA SPIES


 “paternoster” = latynse term
 “ons evader” = verwysing na GEBED
(intertekstualiteit)
 Smeekgebed: inwomenrs van Suid-
Afrika – gebid vir toekomstige
TITEL kleurverhoudinge (goeie
mensverhoudinge tussen al die
inwoners van die land geseen sal
word)
 Openbarend : Omsluit inhoud van
die gedig
Gebed vir goeie mense-
TEMA /rasseverhoudings in ons land (n gebed
vir S.A.)
 Hande=gebruike om te VAT
HERHALENDE MOTIEF  Hande= versinnebeeld DADE
 Impliseer dat daar iets gedoen sal
kan word
Gebed is belangrik vir goeie
BOODSKAP menseverhoudinge in ons land (ons
moet bid daarvoor)
 Formeel/ernstig (gebed)
TOON  Vrye vers dra by tot die
eerlik/gewyde/opregte toon van die
gedig
 Ernstig
STEMMING  Gewyd
 Smekend
 Eerbiedig
 Vrye vers
BOU/STRUKTUUR  Spreker : wit kind
 Aangesprokene: die Here

, 1. Here, laat die name geheilig word
2. van al die kinders van die land –



3. van hulle
4. wat modderkoekies gebak het uit sy aarde,
5. dassies skrikgemaak het in sy klowe,
6. wol getrap het in sy krale.


7. Ek het asemloos toegekyk:
8. swart bolywe geboë oor magtelose diere
9. en skerp skêre wat my laat wag het,
10. bang vir die glip-slang, die bloed, die pyn.
11. Maar die swart versigtige hande
12. het selde dieper as die wit geknip
13. en ek kon die lootjies uitdeel
14. want die arbeider was sy loon waardig
15. volgens die aantal wat hy vygemaak het
16. om ligvoets teen die somerheuwels uit te wei.

17. Maar die bale is lankal toegewerk en weggestuur,
18. die wololie van my voete afgewas,
19. my bene nie meer lam getrap nie.



20. Vergewe ons, die vergeetag琀椀ges, die uitgerustes,
21. soos ons hulle vergewe, die luidrug琀椀ges
22. wat nooit binne die kraal was nie,
23. wat nooit rietperd gery
24. en kaalvoet geloop het nie,




25. en Here, sien ons hande aan:
26. Kyk, om my wit pols is ‘n armband van gras;
27. my donker speelmaat het dit kuns琀椀g gevleg
28. soos ek nooit kon nie …

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added