100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Dienaar van die nagereg opsommings R80,00
Add to cart

Summary

Summary Dienaar van die nagereg opsommings

 1 view  0 purchase

Opsommings wat n per versreel analise bevat

Preview 2 out of 7  pages

  • November 25, 2024
  • 7
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (89)
avatar-seller
ilianavivier
Dienaar van die nagereg
-Patrick Peterson

 Die titel roep onmiddellik twee
beelde op naamlik nagereg (iets
lekkers) en ‘n polisieman (dienaar
van die gereg)
 Polisie was dienaars van die gereg
TITEL  Die polisiemag was “die lang arm
van die gereg”
 Dit is idiomaties gebruik en beteken
dat jy nie van die polisie kan ontsnap
nie
 Nagereg verwys na die “tjoklit en
humbugs" in versreël 21
 22 Versreëls
 3 Strofes onderskeidelik 9-, 9- en 4
versreëls (kwatryn) elk
 Oop spasies: versreëls 20-22
 vrye vers:
STRUKTUUR  Slegs 6 versreëls eindig met
punktuasie
 Geen vaste rymskema
 Versreëls wissel in lengte
 Geen hoofletters

TEMA Apartheid in Suid-Afrika.
TOON  Sinies
 Bitter
STEMMING  Negatief
 Wrewelrig
BOODSKAP Onderdrukking veroorsaak haat en
opstandigheid.

, Dienaar van die nagereg
-Patrick Peterson


1. wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa-pappa-pappie
2. sien ek
3. u langarm in ‘n jas reënerige kakie op ‘n groen raleigh
4. vir presies wees; ‘n teen-koue-kakiekombers dik om u
5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang;
6. op kantoor besig met die administrasie
7. van wit mag; en buite brand die blou lig blouer teen
8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot
tien en
9. elf tot sewe vyf tot een en tien en tot ses.

10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet
11. sien ek
12. ‘n hart wat vuiste maak; haat wat opgroei en ‘n
13. grootman raak; die maan wat snags u beatstap
14. tel; die wind altyd weer die wind op wolseley
15. wat die dood in sy knope opgaar; blink geelkoperknope
16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons
17. en way side twak; die apostoliese hawe - ‘n kloekbaai
18. wat haar skuitjies bymekaar hou.


19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap
20. my skaduwee en ek. wag vir die kedoes medi
21. husse met lang-lang ore. wag vir tjoklit en humbugs.
22. wag vir dienaar van die nagereg. wag vir één dag.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added