Voor 1954 was 2 oorloe. (Indochina oorlog). Daar was korrupte monarg en sterk
kommunistiese invloed
Vietnam wou kommunisties omdat tevore altyd onder Japan se ryk se beheer
was.Ryk het klasse en baie is onderdruk. Vietminh is gestig (Weermag teen Japan
en Franse) en onder Ngo Minh se beheer
Vietminh deur Chinese en Russe
Franse deur VSA gehelp
1954 Geneva Konverensie en besluit om Vietnam in 2 te verdeel.
Noorde – Kommunisties, deur Ho Chi Minh
Suide – Kapitalisties, deur Ngo Dinh Diem
So oorlog was onvermeidelik
Waarom die VSA
Laos en Kombodja word kommunisties en dien as dreiging dat Vietnam vol
kommunisties word (Domino effek vind plaas)
VSA wou verspreding verhoed na in swak lig gestel was agv Berlynse Muur
gebeurtenis
Kennedy was eerste en het Green Berets ingestel
Na Kennedy se dood was dit Johnsson
Johnnsson gese VSA moet meer betrokke word
1ste Ingryping
Amerika altyd net wapens en raadgewers gestuur. Kon nie net oorlog voer nie,
moes n rede he.
1957 stuur hulle steeds Green Berrets. Omdat konvensionele oorlog was , was
dit moeilik omdat mens nie geweet het wie is die viand vs landsburger nie en
omstandighede was moeilik om in te veg.
Ho Chi Minh
n Roete wat Noorde na Suide geloop het. Vietminh gebruik om kos en wapens na
suide te stuur vir die Vietkong. Dit was ondergrondse tonnels en Amerikaners kon
dit nie pluis nie.
Vietkong word versterk en maak dit moeilik vir die VSA om hulle te keer.
, Hulle het Gorilla-taktiek gebruik. Aanval op VSA en dan in klein dorpe gaan skuil
as kleinboere. Amerikaners te groot om in tonnels te pas so kon nooit VK opspoor
nie.
Safe Village
Was n program geloods deur VSA.
Hulle het mense uit klein dorpe verskuif na ander dorpe om hulle te beskerm
teen VK. Dit was meestal kleinboere en hulle was bewapen.
Was nie nootwendig suksesvol nie want dorpies nie goed genoeg beskerm nie en
soms met geweld verwyder – so ongewild tussen kleinboere. VK was nogsteeds
bedreiwing.
Kleinboere kwaad omdat van voorvader se plase verwyder en eindig in 1963.
Golf van Tonkin
Vlootgebeurtenis op kus van Vietnam op 5 Aug 1964. Voorgele aan VSA as 2 NV
aanvalle deur torpedobote op Maddox en Turner Joy.
Voorval van 2-4 Aug en gelei tot resolusie wat Johnson in staat stel om militant
betrokke te word.
Navorsing wat toon dat nooit gebeur het nie. VSA stuur troepe op 8 Maart , maar
taktieke was verwar.
Operation Ranch Hand
VSA troepe drustreerd deur VK taktiek omgewing het dit moeilik gemaak vir hulle.
Dus het hulle van chemiese wapens begin gebruik maak.
3 wapens is ontwerp om plante en mense seer te maak of verwoes.
Agent Orange – Chemiese vir ONTBOSSING. Skade aan omgewing en mense
(siektes en geld) veroorsaak.
Agent Blue – Wapen en onvrugbare grond (BLUEBERRIES) so voedsel nie voorsien
kan word aan VK nie. Langtermyn effek is welp lase verwoes en n hongersnood
veroorsaak. Klaar klein land so voedsel is min.
Napalmbomme – Taai kleefstof wat vining ontplof. Petrol in jelly vorm,so brand
vel af. Nie ondersteuning van Amerikaners verkry nie.
Kim geval waar klere afgebrand is en hardloop na fotograaf vir hulp het in media
verskyn.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.