100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Pad na demokrasie langvraag R70,00
Add to cart

Summary

Summary Pad na demokrasie langvraag

 2 views  0 purchase

n geskiedenis langvraag vir die opstel onderwerp van die Pad na Demokrasie. Dit kan gebruik word om n langvraag te skryf en langvrae te leer

Preview 2 out of 8  pages

  • November 25, 2024
  • 8
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (328)
avatar-seller
ilianavivier
Agtergrond

 PW Botha besoek Nelson Mandela en vra hulp in gewapende styd in ruil vir
vrylating – hy se nee omdat Apartheid nie eintlik afgestel is nie. Botha later n
beroerte en FW de Klerk volg op en was minister van onderwys.

Parlement opening

 2 Februarie 1990 het FW sy parlements opening. Konding aan alle politieke
organisasies word ontban (ANC, SAKP, esv). Politieke gevanges nie geweld
skuldig nie is vrygelaat. Sensorskap op die media word gelig. Aanhouding word 6
maande opgeskort en mense kry behoorlike mediese dienstes.

Mandela se vrylating

 11 Februarie 1990 kondig aan Mandela is vry. Samesprekings is oor einde van
Apartheid is nou oop.Partye soos AWB was nie tevrede nie en baie verlaat NP.

NP & ANC onderbreking

 NP besluit meestal agv internasionale druk. Wantrou in beide partye het het
begin agv lede ontevrede is. Chris Hani was ook teen onderhandelinge. Geweld
het baie van onderhandelinge gestop soos toe daar in ebokeng op betogers
afgevuur is.

Grootte Schuur Minuut

 2 Mei 1990 is eerste ontmoeting tussen ANC en NP. Beide wil geweld stop. By
Grootte Schuur Minuut maak NP en ANC ooreenkoms dat nog mense vrygelaat
word. Geweld was bespreek, maar kon nie nie oorsprong noem nie. NP wou he
MK moet nie meer bestaan nie (Geglo geweld van daar kom)
 ANC geredeneer MK sal stop as AWB stop

Pretoria Minuut

 Spreking vervolg op 6 Augustus 1990 en ANC se sal gewapende styd stop as
meer bannelinge mag terugkeer sonder vervolging. Geweld was wel te groot om
dit te kan stop.

Inkhatagate

 Tenspyte van vordering was Inkhatagate n groot stremming gebring op
onderhandelings. Later bekend dat NP IVP befonds om geweld teen ANC te hits.
Hulle is Derde Mag genoem

,  NP gedoen om onderhandelinge te stop en te laat lyk soos swart op swart
geweld. Mandela nie meer FW se agenda vertrou nie. Vredesverdrag later
onderteken.

Kodesa 1

 Was konvensie vir demokratiese SA. Die NP het uiteindelik begin met veelparty
onderhandeling. 19 Partye by wereldhandelsentrum vergader. Nuwe Grondwet
vir SA word bespreek.
 NP bang verloor se in SA. Besluit om kommitee te stog wat die detail sal uitwerk
van die grondwet – bestaan uit verskillende verteenwordigers – moes met
onderhandelingsvoorstelle voorkom.

Verklaring van Intensie

 Verklaring onderteken na vergadering en beteken almal werk na demokratiese
SA. PAC, IVP esv het nie onderteken nie.

Rol van Arbeidsbeweging

 Kosatu was n vleuel vir ANC. Baie ondersteuning gebied tydens onderhandelinge.
Arbeidsbeweging internasionaal kontakte gehad en vakobone druk op NP
geplaas. Baie stakings plaasgevind.

Onderbereking in onderhandeling

 Slegs blanke- referendum. Baie verdeling tussen blankes. NP besig om
ondersteuning te verloor en FW wou nie net mag behou het nie, maar verkiesing
gehou voor voortgaan met onderhandeling waar net blankes ja of nee kon stem.
Antwoord was JA en gaan voort met die onderhandelinge.

Kodesa 2

 Vergadering hervat en voorstelle gegee vir demokratiese regering. MK en geweld
duur steeds voort wat lei tot verergde konflik. Was nie suksesvol nie.

Boipatong Slagting

 Boipatong (Dorp in Gauteng) word aangeval deur IVP ondersteuners in hoop om
onderhandelinge te onderbreek.Mandela het FW baie gekritiseer daaroor en
gebrek aan vertroue so geweld vererger.

Bisho Slagting
 Op 7 September 1992 opgewapende ANC ondersteuners mars na Bisho om teen
Oupa Gqozo te protester. Hulle he hy moet deel word van SA en verkiesing.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R70,00
  • (0)
Add to cart
Added