100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Swart mag beweging langvraag R70,00
Add to cart

Summary

Summary Swart mag beweging langvraag

 3 views  0 purchase

n geskiedenis langvraag vir die opstel onderwerp van die Swart mag beweging. Dit kan gebruik word om n langvraag te skryf en langvrae te leer

Preview 2 out of 5  pages

  • November 25, 2024
  • 5
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (328)
avatar-seller
ilianavivier
Definisie van swart mag beweging

 Swart Nasionaliste geglo gerbuik van mag was geregverdig om sosiale, politieke
en ekonomiese mag vir Swart- Amerikaners te kry.Het uit die BRB gekom en het
nie n sentrale leier gehad nie.

Redes

 Ontstaan agv ontevredenheid met prestasies vir BRB. Die swart burgers se
situasie het nie verbeter nie, tenspyte van die BRB. Talle was werkloos of met
swak lone en het n gebrek aan goeie werksgeleenthede gehad.
 Die wette was ingestel, maar omstandighede het nie verbeter nie.
 Baie swart burgers het geglo die gebruik van geweld sal geregverdig wees as dit
gelykheid tot gevolg het.


Wat was dit?

 n Beweging om selftrots en selfrespek te hervestig by die Swart-Amerikaners en
hulle belange bevorder.Hulle wou verseker dat die swart man nie op n blanke
moes staatmaak nie.Swart mense was aangemoedig om hul herkoms te erken
en trots te wees op hulle kultuur.

Black Panthers

 Die party is oorspronklik die Black Panther Party vir selfverdediging genoem, en is
in 1966 in Kalifornië gestig onder leiding van Huey Newton en Bobby Seale. Dit
het begin met die idee om swart woonbuurte te beskerm teen polisiebrutaliteit
en rassisme
 Die BP het gese dat swart Amerikaners moes gewere dra om hulself te beskerm
wat wettig was (Moes nie versteek word nie), maar dit het tot baie skietvoorvalle
gelei.
 Die BP wou verligting bring in gemeenskap deur : Gratis ontbyt vir kinderprogram
; kliniek waar volwassenes gratis mediese sorg kry ; n leerskema om swart
leerlinge te help om op skool te vorder.

10 Punt program

 Hulle het n program opgetrek wat vereistes ingesluit het : Vryheid ; volle
indiensneming vir S.A. ; Ordentelike behuising; onderwys ; gratis gesondheidsorg
; grond en brood , esv.

, Bobby Seale

 Hy is een van stigter vir BP groep. Hulle het die ideologie van MX gevolg en
gepoog om gemeenskap te bevorder. Hy het in baie skole gaan bemark om jeug
te betrek. Die jeug was immers die volgende generasie BP.
 Sommige lede was bang omdat hy intimideerend was.Bobby het aangemoedig
mens hulself moet verdedig, maar nie net daar gebly nie. Hy soms rooftogte
aangemoedig, dit het gelei tot idee dat BP rassisties gedrewe was.


Huey Newton


 Newton het saam Seale gevoel dat iets soos polisie brutaliteit tydens arrestasies
behandel moet word. Hy was in 1967 aangekla vir manslagting omdat hy n
polisieman geskiet het.Hy was in 1970 vrygelaat.


Rol van Stokley Charmichael


 SC was gemotiveer om by die BRB aan te sluit. Gefasineerd met die bravado van
die sitstakings en het selfs deelgeneem aan Vryheidsritte. Hy was eerste om die
term Swart Mag te gebruik en het geglo in ‘Swart is mooi’.
 Deel van SNCC – was n nie-gewelddadige , veelrassige organisasie, hy dit wel
verlaat want hy geglo blankes was die problem. Toe sluit hy aan by BP en was
later n sleutelleier.
 Baie respek by MLK gehad maar BRB volgens hom nie jeug studente lewe
verbeter nie.
 Hy was bekend vir ‘gereed vir revolusie’. Hy geglo geweldlose strategie misluk het
agv die geweld wat teen swart Amerikaners voortgeduur het. Hy bevorder een
plan om VSA in aparte swart en wit te deel.
 Hy was teen VSA betrokkenheid by Vietnam-oorlog.


Malcolm X

 Selfverdediging teen wit onderdrukking bevorder. Hy het geredeneer dat
bloedvernietiging vir revolusie nodig was en hy het selfrespek verkondig. Hy het
‘Swart trots’ bevorder. Hy moedig ook S.A. aan om op enige moontlike manier
teen wit Amerikaanse gesag op te staan in die strewe na Vryheid , geregtigheid en
gelykheid, dus het hy geglo in wapens gebruik vir selfverdediging.
 Op 21 is hy inhegtenis geneem vir inbreek en tot 10 jaar trokstraf verkry. Hy het in
die trok bekeer tot Islam en word n volgelinge. Elijah Mohammed was die leier
van die sektor waarvan hy was. Die NOI geglo dat daar geen intergrasie tussen

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R70,00
  • (0)
Add to cart
Added