ONTWERP - Om n plan te formuleer, stelselmatig te beplan, gewoonlik in grafiese vorm om
iets te skep vir n bepaalde doel.
Geskidenis van Lettertipes
Daar was menslike kommunikasie lank voor n alphabet bestaan het.
Merktekens van vandag kom van Paleolitiese en Neolitiese tydperke af (35 000v.C tot
4000v.C).
Grot prente kom baie in Afrika, Spanje en Frankryk voor. In SA is die San-
rotstekenige in die Drakensberge.
Baie tekeninge van vandag is vernietig a.g.v. lugbesoedeling.
Mesopotamiese Beskawing
Waar Irak vandag is
- Priesters moes bereken en opteken wie watter kos ontvang – administratiewe taak ,
wat moeilik was.
- Priesters het toe op kleitablette begin teken.
Piktogram : n Element in n skrifstelsel wat verteenwoordigende prente gebruik wat oukwels
verteenwoordig.
Mesopotamiese skrifstelsel : wigskrif
Akadiers vereenvoudig dit na560 karakters toe
Kode van Hammurabi bevat 282 wette.
Egiptiese beskawing
Bo-Egipte : Lotusboom (simbool van mag , Wit Kroon)
Onder-Egipte : Papirusplant (simbool van mag , Rooi Kroon)
1. Hierogliewe was die moeilikste
2. Hieraties ook Priesters (eenvoudiger)
3. Demoties van die gewone mens
- Godsdiens het die samelewing oorheers d.w.s. = Gode en godinne was in die natuur
gevestig en offers aan die gode was NB
- Hulle het geglo in lewe na die dood.
- Gode was gewoonlik half dier half mens
Beroemde vroue faraos : Cleopatra , Hatsjepsoet
,Hierogliewe
- Tydens die OuRyk was die 1ste piramiedagtige struktuurvir Koning Zoser gebou.
- Grootste van die 3 piramiedes by Giza is vir die farao , Khufu op gerig.
Hierogliewe : Gebruik om die farao,s se lewensgeskidenis neer te skryf. Dit het vir duisende
jare dieselfde gebly. Elke prent het een buitelyn gehad en was eenvoudig en plat.
Daar word geglo dat die hierogliefstelsel deur Thoth (god van kennis en skrif) aan die mense
gegee is.
- Bekend as “god van godelike woorde” en “mdwt ntr”
800 karakters gehad
Slegs uit konsonante bestaan
Vroegste voorbeeld : Palet van Koning Narmer
Gebruik om naamplate/cartouche vir gode en farao’s te maak.
“Weeg van die Hart”
- Bladsy uit die boek van die dooies(gemaak om mense wat gesterf het , te help om in
die hiernamaals te kom.
- As die hart ligter is as die veer = hiernamaals
As die hart swaarder is = deur Ammit geeet (krokodil, seekoei en deels leeu).
Hierogliewe na Hiratiese skrif
Hierogliewe het te lank gevat, dus was hieratiese(eenvoudiger as demoties) skrif vinniger .
Na hieraties en demoties het hierogliewe verdwyn.
In 1799 is swart steen met : Hierogliewe, Egipties, Demoties en Grieks gevind.
Papirus : Dik papieragtige stof wat gemaak is van die binnekant van n papirusplant.
(Hieraties = Priesterlik)
,Antieke Chinese beskawing
Chinese skrif is 4000j. oud , wat uit die piktografiese stelsel ontwikkel het na n meer
gesofistikeerde, logografiese skrifstelsel.
Fonetiek : Stelsel gegrond op hoe dinge soos woorde , klink.
Rebusbeginsel : Baie woorde of dele van woorde wat dieselfde klink, word met
dieselfde prent/teken voorgestel.
Vroegste vorm : Oracle-Bone
- Elke simbool kon talle betekenisse en uitsprake he.
- Eenvoudiger skrifstelsel :Greater Seal of Big Seal
Big seal het verander na Small Seal
Cheng Miao : Ontwikkel Li-Skrif
Blokskrif en Vrye-skrif is nog 2 variasies
Papier is 105 n.C. ontwikkel deur T’sai Lun , wat dus die “god van die papiermakers”
geword het
Chinese lettervorms neig om asimmetries te wees met n duidelike sin vir Bauhaus.
Fenisiese Alfabet
- See vaarende gemeenskappe.
- 90% van die simetriese lettervorms kom van hierogliewe se oorsprong.
- Nuwe alphabet bevat slegs 22 letters
- Bevat slegs konsonante, maar bevat klinkers vir grammatika.
- Oorgedra van Griekse Beskawing.
Ioniese
» NB vir ontwikkeling van klinkers
» 22 letters + 5 klinkers
» Slegs in hoofletters , middeleeue wat klein letters ontwikkel is
Alle Europese alfabette , antiek en modern, is beinvloed deur antieke Griekse/Romeinse
alfabet.
, Romeinse Ryk
Perkament : Gelerige materiaal wat van gedroogde skaap- of bokvel gemaak is en gebruik
word vir boeke.
Papirus : Skryfmateriaal vir die kern wat van die stingel van n waterplant gemaak is.
Middeleeue
Ook bekend as die “Donker Eeue”
Begin na die vou van die Romeinse Ryk 500-1000n.C.
Geillumineerde manuskrip : Handvervaardigde boek met goudblaar versierings.
Bv : Boek van Kells
Boek van Ure
Islamitiese Lettervorms
- Geen illustrasies van mense of diere word gesien nie : word gesien as afgode.
- Gebruik dekoratiewe elemente soos kalligrafie
Johannes Gutenburg se nuwe drukpers
- 1440
- Handgemaakte boeke was skaars
- NB tot einde van 20ste eeu
- Teen 1500s was daar n drukpers in meeste Wes-Europa stede.
1960’s
Digigrotesk : Eerste digitale lettertipe
Rudolf Hell kry in 1965 n manier om letters op n rekenaar te sit (CRT – cathode ray
tube)
1980-1990’s
April Greiman geinspireer deur digitale moontlikhede.
Letterwer nou gesien as n sleutelelement van ontwerp en manier om boodskappe oor
te dra.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller taylordevilliers. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R115,33. You're not tied to anything after your purchase.