Kleurvolle gedig ontleding met Engelse byskrifte. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025.
Opsomming
Die gedig is ʼn hartseer verhaal 1. Al oor my dak het hul gemaal …
van ʼn vader wat sien hoe sy siek 2. dié voëltjies het vir haar kom haal.
dogtertjie doodgaan. Hy kan
haar nie help nie en sy sterf in sy
arms. 3. Half-toegevoue vuisies klein
The poem is a sad story of a
father who watches his sick little 4. het ylings na die doodsgordyn
girl die. He can't help her and she
dies in his arms.
5. gegryp en dan weer moeg verslap …
6. die sweet het langs haar slapies afgetap.
7. Haar ogies sien ek duidelik nog,
Struktuur
Die gedig bestaan uit 12 reëls en ses koeplette. Daar is ses strofes van 8. hul het vir my gesmeek om tog
twee reëls elk (koeplette). Die rymskema van elke koeplet is paarrym.
The poem consists of 12 lines and six couplets. There are six stanzas of two
lines each (koeplette). Die rymskema van elke koeplet is paarrym. 9. te help … die pyn te stil,
10. maar ek was magteloos teen Sy wil,
Titel: Haar uitvaar 11. en halfweg na die hospitaal
“Haar” dui op ʼn vroulike persoon. “uitvaart” dui op weggaan/dood. 12. het, asemloos, die dood ons ingehaal.
Progressie word uitgebeeld deur die dogtertjie wat siek is en dan sterwe.
"Her" denotes a female person. "disembarkation" indicates going
away/dying. Progression is portrayed by the little girl who is sick and then
@Juffrou_Ansie dies.
, 2
Ek-spreker/eerstepersoonspreker.EC/SEPTEMBER 2024 Atmosfeer: Somber/onheilspellend/hartseer.
Wie is die spreker? Die pa/vader wat sy Atmosphere: Gloomy/eerie/sad.
kind/kleuter/dogtertjie aan die dood afstaan.
First-person speaker.
Who is the speaker? The father whos
child/toddler/daughter died
Die digter gebruik ellips om die
dogtertjie se pyn en swakheid te
Sou jy sê dat die dogtertjie gely het? Ja of Nee. EC/SEPTEMBER 2024 beklemtoon
Ja.
1. Sy het vuisies gemaak om haar pyn of ongemak te wys.
2. Sy het ʼn koors gehad wat haar laat sweet het.
3. Die pa kon die pyn in haar oë sien/haar oë het hom gesmeek om die pyn weg te vat.
4. Sy was te siek om iets te sê, maar die pa kon sien dat sy pyn gehad het.
Waarom dink jy het die dogtertjie haar handjies in vuisies gemaak? Sy het pyn gehad/seergehad/het baie siek gevoel
Tema: Die dood. Boodskap: Die dood is onvermydelik. ʼn Ouer beleef
baie pyn en magteloosheid wanneer ʼn kind stadig voor hom/haar sterf.
Theme: Death. Message: Death is inevitable. A parent experiences a Toon: Die digter skep spanning met die
lot of pain and powerlessness when a child slowly dies in front of manier hoe hy die naderende dood
him/her. visualiseer. Stemming: Somber/hartseer.
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R51,60. You're not tied to anything after your purchase.