1
Die hardloper – Ernst van Heerden
1. Met wilde maar met suiwer hart
2. het hy die woeste wedren fel begin, Opsomming
3. en elke myl met rappe voet getart,
4. hy sou die vlugste lopers nog oorwin. Die hardloper is opgewonde en positief oor die wedloop.
Sy hart is “suiwer”, want hy weet hy het hard geoefen, hy
5. Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet, kan wen alhoewel dit nie ʼn maklike wedloop gaan wees
6. die winde het sy haregolf gelig;
nie. Die hardloper beplan sy wedloop en geniet dit;
7. met snelle draf het hy die baan gemeet,
8. die vreug van spierkrag was op sy gesig. bewus van die krag van sy geoefende liggaam. In reël 12
en 13 is daar ʼn wending. Die hardloper word nou
9. Hy het geloop met stormdrang in sy bloed, negatief. Hy weet ʼn opponent gaan hom eendag wen.
10. sy ademstoot ʼn hete windgejaag,
Die “vreemde spanmaat” simboliseer dalk ouderdom of
11. die see se branding in sy strenge moed,
12. toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag: dood. Dié “spanmaat” gaan ons almal eendag wen,
want niemand kan vir altyd lewe nie.
13. Wie is die ongesiene makker in die loop,
14. van wie die voet langs syne en die wind The runner is excited and positive about the race. His
15. van asem agter hom, van wie die hoop heart is "pure", because he knows he has trained hard, he
16. dat nog ʼn bors die dun wit lint mag vind? can win even though it is not going to be an easy race.
17. Dié vreemde spanmaat het hy nie geken, The runner plans his race and enjoys it; aware of the
18. nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees; power of his practiced body. In lines 12 and 13, there is a
19. hy weet al het hy nou die loop gewen, twist. The runner is now turning negative. He knows an
20. die ander man sal eendag eerste wees.
opponent is going to win him over one day. The "strange
teammate" may symbolize old age or death. This
"teammate" is going to win us all one day, because no
one can live forever.
@Juffrou_Ansie
, 2
Titel
Struktuur
Die titel verwys na ʼn spesifieke atleet.
Die hardloper is ʼn gedig Die persoon kompeteer in ʼn wedloop Tema en boodskap Die tema van die
met 20 reëls. Daar is vyf teen ander atlete. Kruisrym versterk die gedig is ʼn wedloop wat gehardloop word.
strofes. Al vyf is kwatryne gedagte van die mens se worsteling Universeel gaan dit ook oor die wedloop
met vier reëls elk. Kruisrym met die idee van doodgaan. Die idee teen die dood waaraan elke mens
kom voor in strofe 1, 2, 3, 4 van dood/doodgaan kruis jou pad deelneem. Die dood gaan almal
en 5. daagliks. uiteindelik inhaal. Die boodskap van die
The runner is a poem with The title refers to a specific athlete. The gedig is dat die mens verganklik is. (Die
20 lines. There are five person competes in a race against mens is sterflik.)
stanzas. All five are other athletes. Cross rhyme reinforces Theme and message The theme of the
quatrains with four lines the idea of man's struggle with the idea poem is a race run. Universally, it is also
each. Cross rhyme occurs of dying. The idea of death/dying about the race against death in which
in stanzas 1, 2, 3, 4 and 5. crosses your path daily. every human being participates. Death is
going to catch up with everyone
eventually. The message of the poem is
that man is perishable. (Man is mortal.)
Ironie: ʼn Makker is ʼn spanmaat, maar hier bedreig die
“makker” “die hardloper”. Die gebruik van die woorde
“ongesiene”, “vreemde” en “ander” skep spanning. Die
“makker” simboliseer die dood.
Irony: A buddy is a teammate, but here the "buddy"
threatens "the runner." The use of the words "unseen,"
"strange," and "other" creates tension. The "companion"
symbolizes death.
@Juffrou_Ansie