Kleurvolle gedig ontleding met Engelse byskrifte. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook:
Paragraafvrae
Hierdie gedig is ʼn Italiaanse sonnet.
Waar...
Die heks van Hexrivier – Philip Nel
1. Toe die Hexrivier se heide teen die berghange blom
2. het ʼn Hugenote-meisie van Drakenstein gekom.
3. Die lig in haar oë het die jonkmans betower
4. maar net een kon dit regkry om haar hart te verower.
5. Elize, o Elize, met die lieflike oë
6. jou hart sou jy gee vir die rooi orgidee.
7. Elize, o Elize, jy’t jou liefde belowe
8. aan hom wat die blom van die berghang sou bring.
9. Toe hy opklim teen die kranse na die rooi orgidee
10. het sy lankal besluit om haar liefde te gee
11. maar sy voet het gegly en onder op rotse
12. met ʼn disa in sy hand is sy liggaam gekry.
13. As newels in die maanlig om die rotswande vou
14. staan daar bo die afgrond ʼn eensame vrou Die titel: Die Hexrivieris ʼn sytakvan die
15. en saam met winde wat huil deur die klowe Breederivier. Die hoogstebergpiekin die
16. roep sy na hom want haar hart was belowe. streekis die Matroosberg. Rondomdie
Matroosbergis daarbaiesteilhellingsmet
17. Elize, o Elize, met die lieflike oë gevaarlikepaaieen klowe. Die Heksvan
18. jou hart wou jy gee vir die rooi orgidee. Hexriviermaakhaarverskyningin die nag.
[Uit: vonk@verse 2. Best Books, 2011]
The title: The Hex River is a tributary of the
Breede River. The highest mountain peak
Philip Nel is gebore op 29 September 1963
in the region is the Sailor Mountain.
en woon in die Mosselbaai omgewing.
Around the Sailor Mountain there are
Philip Nel was vir amper 30 jaar lank ʼn
many steep slopes with dangerous roads
onderwyser.
and ravines. The Witch of Hex Rivermaking
Philip Nel was born on 29 September 1963 her appearance at night
and lives in the Mossel Bay area. Philip Nel
was a teacher for almost 30 years.
, 2
1. Toe die Hexrivier se heide teen die berghange blom
2. het ʼn Hugenote-meisie van Drakenstein gekom.
3. Die lig in haar oë het die jonkmans betower
4. maar net een kon dit regkry om haar hart te verower.
5. Elize, o Elize, met die lieflike oë
6. jou hart sou jy gee vir die rooi orgidee.
7. Elize, o Elize, jy’t jou liefde belowe
8. aan hom wat die blom van die berghang sou bring.
9. Toe hy opklim teen die kranse na die rooi orgidee Opsomming: Die Hexrivier is ʼn sytak van die Breederivier. Die
10. het sy lankal besluit om haar liefde te gee Matroosberg is hoogste bergpiek in die streek. Rondom die
11. maar sy voet het gegly en onder op rotse Matroosberg is daar baie steil hellings met gevaarlike paaie
12. met ʼn disa in sy hand is sy liggaam gekry. en klowe.
13. As newels in die maanlig om die rotswande vou Die Heks van Hexrivier maak in die nag daar haar
14. staan daar bo die afgrond ʼn eensame vrou verskyning. Hierdie ballade handel oor Elize Meiring. Haar
15. en saam met winde wat huil deur die klowe familie het ʼn plaas in die Hexriviervallei besit. Elize was baie
16. roep sy na hom want haar hart was belowe. mooi en daarom was daar baie mans wat met haar wou
trou. Sy was egter ydel en hoogmoedig. Sy het besluit dat,
17. Elize, o Elize, met die lieflike oë
indien ʼn man haar wil hȇ, hy dit moes verdien.
18. jou hart wou jy gee vir die rooi orgidee.
[Uit: vonk@verse 2. Best Books, 2011] Hy moes vir haar ʼn disa-blom in die klowe van die
Die gedig is ʼn ballade. Die heks Matroosberg gaan pluk. Toe Phillip de Vos op die plaas
van Hexrivier is ʼn voorbeeld van aangery kom, het sy geweet dat hy die man vir haar is. Hy
Die gedig bevat die ʼn epies-liriese volksballade. Die wou aan haar voorwaarde voldoen deur ʼn blom op die
volgende: ’n verhalende gedig bevat elemente van ʼn hoogste piek te gaan soek. Hy het egter te ver oorgeleun
element, emosionele verhaal, bv. karakters, tema, om die rooi disa te pluk en homself doodgeval. Deur Elize se
ondertone, tragiese tema, intrige en liriese elemente soos selfsugtigheid is Phillip dood. Dit het veroorsaak dat sy
herhalende refrein, refrein, ritme en herhaling. Die kranksinnig geword het en opgepas moes word.
beskrywings, dit is klankryk gedig bestaan uit vier kwatryne Sy het uit die huis ontsnap om op ʼn rots te sit en huil. Die
en het ‘n sterk ritme. en ʼn koeplet. ballade eindig waar sy ʼn tragiese dood sterf.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R68,15. You're not tied to anything after your purchase.