Kleurvolle gedig ontleding met Engelse byskrifte. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025
Titel
Sproeireën – vog wat uit die nartjieskil
kom.
Dit is ‘n liefdesgedig.
Tema: Die positiewe assosiasies van
1. My nooi is in ʼn nartjie, Title
geure met vroue.
Spray rain – moisture coming out of
Theme: The positive associations of 2. my ouma in kaneel, the narcissus skin.
fragrances with women. It's a love poem
3. daar’s iemand … iemand in anys,
4. daar’s ʼn vrou in elke geur!
Boodskap: Mense koppel ʼn bepaalde
geur aan ʼn vrou. Vrouens is spesiaal en
Sproeireën – D.J. Opperman
moet vertroetel en gerespekteer word.
5. As ek ʼn stukkie nartjieskil
Agtergrond Geboortedatum en -plek:
Message: People associate a
6. tussen my vingers buig of knak, Diederik Johannes Opperman is op
particular fragrance with a woman.
29 September 1914 in Dundee
Women are special and should be 7. breek uit die klein sproeireën gebore. Hy het in 1981 ʼn beroerte
pampered and respected.
8. wat geurend om my hand uitsak, gehad en sterf op 22 September 1985
in Stellenbosch.
9. die boorde weer van Swartfoloos
Background Date of Birth and Place:
10. en met die nartjies om my heen Diederik Johannes Opperman was
born in Dundee on 29 September
11. weet ek hoe dat ʼn vrou kan troos.
1914. He suffered a stroke in 1981 and
died on 22 September 1985 in
Stellenbosch.
12. O my nooi is in ʼn nartjie,
13. my ouma in kaneel,
14. daar’s iemand … iemand in anys,
15. daar’s ʼn vrou in elke geur!
[Type here] [Type here] @Juffrou_Ansie
, 2
STRUKTUUR:
Drie strofes: strofe 1 & 3 het elk 4 reëls 1. My nooi is in ʼn nartjie,
(kwatryne). Strofe 2 bestaan uit 7 reëls. 2. my ouma in kaneel,
Strofe 1 & 3 is ingekeep en dit wys op ʼn 3. daar’s iemand … iemand in anys,
4. daar’s ʼn vrou in elke geur!
refrein. Rym: Strofe 1 & 3 het geen vaste
rympatroon nie, dus ʼn vrye vers. Strofe 2 –
5. As ek ʼn stukkie nartjieskil
eindrym (behalwe reël 1 wat nie met die
6. tussen my vingers buig of knak,
ander reëls rym nie).
7. breek uit die klein sproeireën
STRUCTURE: 8. wat geurend om my hand uitsak,
9. die boorde weer van Swartfoloos
Three stanzas: stanzas 1 & 3 each have 4 10. en met die nartjies om my heen
lines (quatrains). Stanza 2 consists of 7 lines. 11. weet ek hoe dat ʼn vrou kan troos.
Stanzas 1 & 3 are indented and it points to
a chorus. Rhyme: Stanzas 1 & 3 have no 12. O my nooi is in ʼn nartjie,
fixed rhyme pattern, hence a free verse. 13. my ouma in kaneel,
Stanza 2 – end rhyme (except line 1 which 14. daar’s iemand … iemand in anys,
does not rhyme with the other lines). 15. daar’s ʼn vrou in elke geur!
Die digter gebruik inversie om
woorde te laat rym
(rymdwang).
In hierdie gedig word die reuksintuig baie
gebruik. Verskillende geure en reuke The poet uses inversion to make
herinner die spreker aan verskillende vroue. words rhyme (rhyme chant).
In this poem, the sense of smell is used a lot.
Different scents and smells remind the
speaker of different women.
[Type here] [Type here] @Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R67,33. You're not tied to anything after your purchase.