Hierdie notas is saamgestel deur van ou vraestelle te gebruik.
Inhoud
Die fases van ‘n drama 2
Dramatiese struktuur: Uiterlike bou 3
Dramatiese struktuur: Innerlike bou 3
Karakterontwikkeling 8
Uitstreksel analise 9
Opstelvrae
Die drie begunstigdes van die erflating se ontwikkeling deur d...
https://youtu.be/a35lKpOMprk?si=w9QaMtIKT3pFi8fJ
Uitgesaai op 15 Mei 2007 en heruitsending op 18 Oktober 2018
https://wcedeportal.co.za/eresource
@IMPAQ JUN 20024 GRAAD 11
Inhoud
Die fases van ‘n drama 2
Dramatiese struktuur: Uiterlike bou 3
Dramatiese struktuur: Innerlike bou 3
Karakterontwikkeling 8
Uitstreksel analise 9
Opstelvrae
Die drie begunstigdes van die erflating se ontwikkeling deur die verloop van 38
die radiodrama
Bespreek die bou van “Die Testament”, deur na uiterlike bou van hierdie 40
drama te verwys, asook na die fases en gebeure by die innerlike bou. Toon
aan hoe die fases die inhoud ondersteun.
“Die Testament” is ‘n radiodrama en ‘n eenbedryf met eiesoortige (tipiese) 41
kenmerke.
Ruimte 42
Karakterbeelding en karakterontwikkeling 43
Die titel skep ironiese verwagtings, want ‘n mens sou dink dat die lees van ‘n 44
testament vreugde en aangename verrassings vir ‘n familie inhou.
, 2
Die fases van ‘n drama
‘n Drama word tradisioneel in ses fases ingedeel, naamlik:
1. Die uiteensetting (eksposisie): In hierdie fase leer ken die luisteraar die karakters
en hul omstandighede. Jy raak ook bewus van die tyd en ruimte in die drama.
2. Die motoriese moment: Dit is daardie oomblik wanneer die handeling aan die
gang gesit word.
3. Die ontwikkelingsfase: Hier word die handeling verder gevoer. Dit beeld ook die
botsings tussen die strydende partye uit.
4. Die krisisfase ontstaan as gevolg van die konflik tussen die strydende partye. Die
spanning neem toe.
5. In die klimaks of hoogtepunt bereik die botsing /konflik ‘n breekpunt. ‘n
Oorwinning (ommekeer of wending) word behaal.
6. In die ontknoping neem die drama ‘n wending na die een- of anderkant toe.
Daar is ‘n duidelike afname in die spanning.
Grafies kan die bou van die drama so voorgestel word:
https://wcedeportal.co.za/
Onthou, die intrige is die
storielyn. In die drama
gaan dit oor die lees
van oom Josef se
testament en die
voorwaardes wat hy
aan sy erfgename stel
voordat hulle kan erf.
, 3
Dramatiese struktuur en uiterlike bou:
❖ Die uiterlike bou is die verdeling in bedrywe of tonele
❖ Daar is een hooftema en een spanningslyn
❖ Beperkte aantal karakters.
❖ Dialoog is kompak en gekonsentreerd, direk gespits op die gebeure.
Dramatiese struktuur: Innerlike bou
1. Die uiteensetting (ook die eksposisie)
Die leser word bekendgestel aan:
• die situasie / moontlike botsing (konflik) wat tot die spanningslyn lei
, 4
• Oom Josef is oorlede en Herman Rousseau is sy enigste erfgenaam; o die
karakters wat by die situasie betrokke is
• Herman, sy vrou Katinka, Zenobia hulle dogter;
• die ruimte en tyd waarbinne die handeling plaasvind
• die kontrasterende ruimte van die plaas en dorp en 3 maande in die hede.
Die telefoonoproep in die uiteensettingsfase skep die situasie waarop die intrige in hierdie
drama gebaseer is. Die telefoonoproep was van Gideon Hansen, oom Josef se prokureur.
Hy het aangekondig dat oom Josef oorlede is en dat die hele Rousseau-gesin hom die
volgende dag moet kom spreek.
2. Die motoriese moment
Die motoriese moment dui op dié gebeurtenis wat die verdere
handelinge aan die gang sit (aktiveer).
• Die lees van oom Josef Rousseau se testament aktiveer die
gebeure en verdere intrige en die spanningslyn ontwikkel.
Katinka en Zenobia se reaksie op hulle oom Josef se nalatenskap
aan hulle:
Katinka Zenobia
Katinka is aangedaan oor die huisinhoud Zenobia is geskok omdat sy oom Josef se
van oom Josef wat sy geërf het. 1945 Willis-bakkie geërf het nadat sy
vroeër spottend na die bakkie verwys
het.
3. Die ontwikkelingsfase
Tydens die ontwikkelingfase word die handeling verder gevoer: Die situasie word meer
gekompliseerd. Botsing tussen die opponerende partye is onafwendbaar en die
spanning neem toe.
• Daar is verskeie krisisoomblikke soos Herman se rugbesering, die ontdekking van
geld en die verhouding tussen Ruan en Zenobia wat tot die krisisfase lei.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R175,33. You're not tied to anything after your purchase.