100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary DROOMDELWERS deur Esta Steyn R196,33
Add to cart

Summary

Summary DROOMDELWERS deur Esta Steyn

 0 view  0 purchase

Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van vorige eksamenvraestelle van (EC/NOVEMBER 2019), Junie-eksamen 2022 G11 ~ Afrikaans Huistaal V2/2, (SACAI 2019 Sep), (SACAI 2018 Jun), Novembereksamen 2021 G11 ~ Afrikaans Huistaal V2/3, EC/NOVEMBER 2022 INHOUD 1.Inleiding tot die roman 3 2...

[Show more]

Preview 4 out of 41  pages

  • December 6, 2024
  • 41
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (499)
avatar-seller
ansiestudynotes
1


2025



ROMAN
DROOMDELWERS
Esta Steyn
Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van vorige eksamenvraestelle van
(EC/NOVEMBER 2019), Junie-eksamen 2022 G11 ~ Afrikaans Huistaal V2/2, (SACAI 2019
Sep), (SACAI 2018 Jun), Novembereksamen 2021 G11 ~ Afrikaans Huistaal V2/3,
EC/NOVEMBER 2022




Die hooftema van Droomdelwers: die fokus is op die
verwoestende effek wat hebsug/geldgierigheid op
mense/gemeenskappe kan hê


@Juffrou_Ansie

, 2




INHOUD
1. Inleiding tot die roman 3
2. Ontwikkeling van karakters en intrige 4
3. Verteller 8
4. Opstelvrae
• Die Redelinghuyse en die Bonthuyse ook vir Leendra beïnvloed 12
• Leendra van Hellberg en Pastoor Gerald ervaar deur die loop van
die roman konflik. 13
• In die roman, Droomdelwers is daar deurlopend konflik tussen
Leendra en oom Phil. 15
• In die roman Droomdelwers speel naamgewing ’n baie belangrike
rol ten opsigte van karakterisering. 17
• Verskeie karakters in Droomdelwers toon ooreenkomste, maar ook verskille.
19
• Die roman Droomdelwers raak aan die temas van die stryd tussen
ryk en arm asook vryheid teenoor gevangeneskap. 20
• Die titel sluit by die temas aan 22
• In Droomdelwers kom sekere elemente soos klip/graniet, glas en
die popgesin herhaaldelik na vore om die temas en titel te
ondersteun. 22
• Leendra van Hellberg se “drie lewens”: haar lewe voor haar
tronkstraf, tydens haar tronkstraf en na haar tronkstraf. 24
• Konflik en botsing 25
5. Tydsverloop, titel en milieu 28
6. Kontekstuele vrae 30-41




@Juffrou_Ansie

, 3




INLEIDING TOT DIE ROMAN
Esta Steyn, bekend vir Weskus-verhale soos die TV-reeks
Meeulanders en die roman Kinders van die Sabbatsee, se
Droomdelwers speel af in twee wisselwerkende klein Weskus-
gemeenskappe: Soutmansdal (die wit gemeenskap) en Vlaktevlei
(die bruin gemeenskap). Dit word redelik idillies uitgebeeld: wit
huisies teen die see, min winkels, straatjies waarin kinders speel,
mense wat op die strand gaan stap, visvang, klipvissies in poele
soek, op rotse sit en droom. Daar is armoede, maar mense help
mekaar.
BOODSKAP
Korrupte mense word aan die einde ontmasker soos hier met Phil
gebeur. OOK: ‘n Mens moenie moed opgee nie en JOU DROME volg soos wat met
Leendra en Sielie gebeur het dan sal wat mooi en goed is in jou skoot val.
(DROOMDELWERS)


TEMA
’n Harde lewe bou jou karakter; maak jou die SOUT VAN DIE AARDE.
OOK: Die swakkeres (armes) in die gemeenskap is uitgelewer aan die sterkes (rykes),
maar God gryp in ten goede.

BEELDE
Die vehaal omvou rondom die see, die soutpan en die koppies (berge) daar naby..
Daarom is dit nie vreemd dat dit ook die inspirasie
is vir BEELDE wat gebruik word
nie.

Reeds aan die begin en weer op die einde
herhaal oom Kȇppies Killian dit dat
hy gedring voel om die storie van Droomdelwers
te skryf, maar dat hy dit moeilik
vind. En dan word die beeld van die see daarop
toegepas as hy sȇ: “Waar loop
haal jy sy begint? Hy’s soesie see self. Hy swel op
in jou kop soes ‘n groot
deining. Maar voorlat jy hom kan vasvat, briek hy uit oppie sand. Al wat jy sien,
is sy skymstriep. Dan glip hy terug diepwater toe. Maar voorlat hy terugglip sal
ek hom vasgevat moet kry.
Vaatjie wat kroegman by die hotel is, sien die moeilikheid wat voorlȇ vir
Vlaktevlei as “’n groot brander wat oor hulle gaan breek”.

In twee beelde word die soutpan beskryf en dit ook aan die begin van die
verhaal. Die Southope word gesien as “sneeubedekte heuwels” en die flaminke


@Juffrou_Ansie

, 4


wat opstyg as “ pienk langsteelblomme”. (bl.20)
Dan weer ervaar Leendra dit soos in haar kleintyd as “’n wit hemel”(bl.44)

Oom Kȇppies sȇ weer op bl.137:” Op daai oggend het ek die Here so jammer
gekry, want hy is die een wat altyd ‘n plan moet maak... Ons
wat sȇ ons slat
ons oё op na die berge, al het ons net die koppies van
Kleinkloof...”
Dit was in die tyd toe alles vir die Vlaktevleiers VERLORE
GELYK het.
Maar dan aan die einde is daar die WONDERLIKE OMMEKEER
en dan sȇ hy
op bl.253: “Ek het baie male opgekyk na Kleinkloof en
gewonner hoekom die
Here God daai graniet so lank weggestiek het.. Sieker oor hy
gewiet het dat die dag nog sal kom wat ons onse oge sal
opslaan na die berge en sal hulp soek
en dan sal Hy ‘n plan moet maak,”

BOU en Spanning in die verhaal.
Die verhaal bestaan uit 13 hoofstukke.
Hoofstuk 1 & 2 is ter INLEIDING waar Leendra van Hellberg vrygelaat word uit die
tronk en na Vlaktevlei terugkeer, maar haar gemoed is onrustig oor al die onopgeloste
raaisels.
Hoofstukke 3 – 12 is die LIGGAAM van die verhaal waar die lewe op Vlaktevlei en
rondom die soutpanne en die pastorie sowel as Samuel se bedrywighede in die
Kleinkloof uitgebeeld word.
Hoofstuk 13 wat die langste hoofstuk is, bevat die SLOT van die verhaal. Hierin word
alle onopgeloste raaisels opgeklaar. Soos: Was die dood van Hendrik Rooihel en sy
vrou ‘n ongeluk of nie? Indien dit nie ‘n ongeluk was nie, wie is die skuldige/s? Wat
het van Oubaas Kaaiman geword wat net verdwyn het?
_________________________________________________________________
ONTWIKKELING VAN KARKATERS EN INTRIGE
VAN HELLBERG SOUTMYN
Leendra Van Die vurige rooikop is na sewe jaar pas uit die gevangenis ontslaan
Hellberg en keer terug na Soutmansdal. Sy is destyds aangekla van die
moord op haar minnaar, Ferdinand. Wat was werklik die motief vir
haar daad? En onder watter omstandighede het dit plaasgevind?
Dit het gebeur op dieselfde dag wat haar ouers, Berta en Hendrik
Van Hellberg tragies gesterf het in ‘n ontploffing in die Kleinkloof.
Dis hier in die Kleinkloof wat Hendrik van Hellberg destyds‘n
steengroef begin het. Leendra gaan aanhou delf totdat sy al die
antwoorde het. Daarsonder kan sy nie waarlik vry word nie.
Sielie van Sielie van Hellberg Leendra se sussie, die 19 jarige Sielie was 11 jaar
Hellberg oud toe die ontploffing plaasgevind het. Sy was ‘n getuie van die
gebeure, maar as gevolg van die skok kan sy dit nie onthou nie.

@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R196,33. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53249 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R196,33
  • (0)
Add to cart
Added