100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt R184,33
Add to cart

Summary

Summary Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt

 0 view  0 purchase

Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vorige eksamenvraestelle. Sommige inligting word herhaal om jou die verskillende maniere waarop die vrae in eksamens/ toetse gevra word te wys. Die volgende vraestelle is gebruik in hierdie notas: DBE/November 2017, JUN DBE/2019,DBE...

[Show more]

Preview 4 out of 47  pages

  • December 6, 2024
  • 47
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (499)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




Lien se Lankstaanskoene
Derick van der Walt




Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vorige eksamenvraestelle. Sommige
inligting word herhaal om jou die verskillende maniere waarop die vrae in eksamens/ toetse gevra word
te wys.
Die volgende vraestelle is gebruik in hierdie notas: DBE/November 2017, JUN DBE/2019,DBE/November
2018, DBE/November 2019, DBE/November 2020, NOV DBE/2021, JUN DBE 202. JUNDBE/2022, NOV
DBE/2022. DBE_EC/JUN 2023. DBE_EC/SEPTEMBER 2024
TITEL 2
TEMAS 3
Lien was verantwoordelik en onselfsugtig 3
Gebeure 5
Lien en Wouter se verhouding aan die begin van die roman 5
Tannie Bets en Gerhard 6
Lien se take by Millennium Creations 7
Kwessie wat vandag nog relevant is 7
Spanning tussen Lien en haar ma in die roman 9
Lien se lewe 10
Watter insident in Lien-hulle se woonstel het jou ontstel? 11
Lesse 12
Lien se huislike omstandighede was genoeg om haar depressief te maak. 14
Die slot is effektief 16
Positiewe gebeure in Lien se lewe vandat die dominee haar op straat herken het tot 16
die aand van die konsert.
Lien en Hein 18
As Lien se ma kon spyt/sleg voel of haarself blameer, waaroor sou Lien se ma spyt/sleg 20
kon voel?
Lien het op 'n dag 'n slegte ervaring met Sproet in sy woonstel gehad. 21
Kontekstuele vrae 22-47


@Juffrou_ Anxieties

, 2


TITEL: LIEN SE LANKSTAANSKOENE
LETTERLIK: Die hoofkarakter, Lien, staan vir ‘n lang tydperk in haar gemaklike skoene om
by die robot te bedel vir geld om na haar huisgesin om te sien.
FIGUURLIK: Die hoofkarakter, Lien, neem die rol van ‘n ouer (ma) in en dit is haar
verantwoordelikheid om kos te koop, huur te betaal en om na haar broer, Braam, om
te sien. Sy het deursettingsvermoë en gee nooit op nie.
LITERALLY: The main character, Lien, stands in her comfortable shoes for an extended period of time
begging at the robot for money to take care of her household.
FIGURATIVE: The main character, Lien, takes on the role of a parent (mother) and it is her responsibility to
buy food, pay rent and to look after her brother, Braam. She has perseverance and never gives up.
DBE/JUN2021
Redes waarom die titel gepas is.

Die titel is gepas, want ...
• Lien is die hoofkarakter in die roman/die
verhaal handel oor Lien se lewe en stryd.
• Lankstaanskoene verwys letterlik na die
gemaklike skoene wat sy aangehad het/die
lang ure wat sy in haar skoene deurgebring
het.
• Figuurlik verwys die lankstaanskoene na haar deursettingsvermoë/ die
grootmensskoene wat sy moes volstaan/die lang tyd wat sy haar gesin versorg
het/die groot invloed wat die bedel op haar menswees gehad het.

______________________________________


Boodskap Universal Message
It is a story about family problems, emotional journeys,
and development of the characters' perseverance and
compassion. It's a story of hope.




_______________________________________________________________________-




@Juffrou_ Anxieties

, 3


TEMAS
Vasberadenheid Lien se vasberadenheid om alles in haar vermoë te doen (selfs
om haarself te verneder en te gaan bedel) om geld in die hande
te kry.

Aanvaarding Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die
status van die gesin van welgesteld tot brandarm verander het.
Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings
reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind (career
calling) en vrede te maak met haar verlede.

Medemenslike Die besorgheid van 'n buurtannie help in die donkerste ure van
liefde die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood
op die tafel te sit.
Deursettings- Die leser besef dat die menslike gees sterk is en dat die
vermoë onwilligheid (refusal) om moed op te gee ten spyte van vreeslike
moeilike omstandighede, wel aan die einde beloon word.
Vriendskap Wanneer dit lyk of Lien se wêreld uitmekaar wil val, bring
vriendskap op onverwagte plekke en haar deernis (compassion)
vir haar medemens, weer vir haar sin ( meaning) in haar bestaan
Versoeking Beide haar pa en ma ly (word gestraf) omdat hul nie versoeking
kon weerstaan nie en die kinders moet deels daarvoor boet
(suffer).
Ontvlugting Lien se ma: Ontvlug van haar probleme deur te drink. Musiek
bied ook ontvlugting uit haar omstandighede.
Braam: Ontvlug van sy omstandighede deur TV te kyk, deur na
gesinsvideo’s te kyk en deur al hoe meer tyd weg van die huis
deur te bring.
Lien: Ontvlug van haar probleme deur van ver plekke te droom.
Sy beplan om die volgende jaar op reis te gaan sodat sy van
haar omstandighede kan wegkom. Lien se rol in die toneelstuk
help haar om van haar probleme te vergeet.
________________________________________________________


Lien was verantwoordelik en onselfsugtig.
Lien het gewys dat sy verantwoordelik is wanneer sy
gesorg het dat ...
• daar altyd kos op die tafel was.
• Braam se klere heel was.
• Braam se hare gesny is.
• daar kontak met die ouers is terwyl hulle nie by
die huis was nie.
• sy werk gekry/geld gekry het (om vir die gesin
te sorg).

@Juffrou_ Anxieties

, 4


• die woonstel aan die kant is.
• Braam sy huiswerk doen.
• sy geld gespaar het/sy spaarsamig was/versigtig met geld
gewerk het.
• Lien het aanvaar dat haar ma hulp moes kry.
• Lien het aanvaar dat sy die enigste een was wat Tibbey kon help.
Lien het gewys dat sy verantwoordelik is wanneer sy gesorg het dat ...
• daar altyd kos op die tafel was.
• Braam se klere heel was.
• Braam se hare gesny is.
• daar kontak met die ouers is terwyl hulle nie by die huis was nie.
• sy werk gekry/geld gekry (om vir die gesin te sorg).
• die woonstel aan die kant is.
• Braam sy huiswerk doen.
• sy geld gespaar het/sy spaarsamig was/versigtig met geld
gewerk het.
• Lien het aanvaar dat haar ma hulp moes kry.
• Lien het aanvaar dat sy die enigste een was wat Tibbey kon help

Lien het gewys dat sy onselfsugtig was wanneer sy ...
• vra dat Donovan-hulle eerder Braam se hare sny as haar hare.
• die geld wat sy verdien, vir die huis te gebruik.
• haar spaargeld te gebruik om Tibbey te help.
• tyd afstaan en moeite doen om by ander geld vir Tibbey te probeer
kry.
• haar ouers vir hulle misstappe vergewe/tweede kans gee.
• nie omgee wat die mense van haar vriende (Roos en Tibbey) sou
dink nie.
• haar ma en broer versorg.
_____________________________________________________


Meneer Jooste Hierdie karakter het Lien en haar gesin in finansiële
moeilikheid laat beland.
Tant Malie Hierdie karakter het onredelik teenoor Lien in die werkplek
opgetree.
Sproet Hierdie karakter het aanvaar dat Lien haar liggaam vir geld
sou verkoop.
Braam Hierdie karakter wou geen verantwoordelikheid met Lien
deel nie.




@Juffrou_ Anxieties

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R184,33. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R184,33
  • (0)
Add to cart
Added