100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary HABAKUK 1 deur Kobus Lombard R58,33
Add to cart

Summary

Summary HABAKUK 1 deur Kobus Lombard

 0 purchase

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: Paragraafvraag Bespreek die titel en hoedat dit verband hou met die inhoud.

Preview 2 out of 9  pages

  • December 6, 2024
  • 9
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (70)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




HABAKUK 1 (Kobus Lombard)


• Habakuk is ‘n boek in die Ou Testament.
1. al sou die rosyntjiebosse in die bot staan • Dit handel daaroor dat God die mens daaraan
2. en die kameeldorings grys bepeuld hang herinner dat ons almal aan Hom verantwoording
3. al sou die lammeroes algar drielinge dra moet doen.
4. en die afrikaners blinkrooi in die krale drom • Die profeet Habakuk het ook ‘n belangrike boodskap
vir die gelowiges - ons moet God se
5. nogtans sal ek rouklaag
teenwoordigheid in alles rondom ons sien.
6. tot God my Redder:
• Ons as gelowiges kan ons nie losmaak van die
7. my kind is dood
wêreld waarin ons leef nie, maar ons moet besef
8. die Here God is ons vesting waar ons kan skuil, ons hoop en
9. - nes !Xu - lewe te midde van dood.
10. brei my sole • Profeet: boodskapper/ heilige/ siener/ voorspeller
11. soos die van 'n Boesman
12. in die wit Kalaharison
13. laat Hy my kaalvoet loop
TEMA

• Die spreker rou oor sy kind se dood.
• Alhoewel die spreker besef dat pyn hom geestelik
sterker maak, verminder en verander dit nie sy
hartseer nie.
• Te midde van die hartseer sien hy God nog steeds as
sy Redder.



@Juffrou_Ansie

, 2




HABAKUK 1 (Kobus Lombard)


TITEL
1. al sou die rosyntjiebosse in die bot staan
Die TITEL is Habakuk 1, maar die INTERTEKS ( intertekstualiteit)
2. en die kameeldorings grys bepeuld hang
is Habakuk 3 waarin die profeet ‘n beskrywing van teenspoed
3. al sou die lammeroes algar drielinge dra
4. en die afrikaners blinkrooi in die krale drom gee:

• Nie die wingerdstok/ olyfboom/ saailande sal dra/
5. nogtans sal ek rouklaag voedsel lewer nie.
6. tot God my Redder:
• Die kleinvee sal uit die kraal verdwyn.
7. my kind is dood
• Daar sal geen beeste in die stalle wees nie.
8. die Here
9. - nes !Xu -
10. brei my sole
11. soos die van 'n Boesman
Habakuk kom egter tot die gevolgtrekking dat hy tog te midde
12. in die wit Kalaharison
13. laat Hy my kaalvoet loop van die teenspoed sal jubel omdat hy op sy God kan vertrou wat
hom sterk maak.



VERTELLERPERSPEKTIEF/ SPREKER

• Spreker = Ek- spreker (vs. 5,6, 7 – ek / my)
• Iemand wat rou oor die dood van sy kind
• Hy sien al die goeie en mooi dinge in die natuur raak, maar dit verander nie die feit dat hy oor sy kind se dood rou nie
• Is funksioneel want ons weet eerstehands hoe hy voel oor die dood van sy kind

@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R58,33. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62774 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R58,33
  • (0)
Add to cart
Added