100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Winternag deur Eugène N. Marais R62,15
Add to cart

Summary

Summary Winternag deur Eugène N. Marais

 3 views  0 purchase

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: Paragraafvrae Hoe gebruik die digter natuurbeelde om emosie in die gedig oor te ...

[Show more]

Preview 2 out of 6  pages

  • December 6, 2024
  • 6
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (70)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




Winternag (Eugène N. Marais)

Titel: Gebrek aan lidwoord

Dit maak die gedig universeel / dit
maak die wintersnag algemeen.




Tema:

Die gedig verken die koue, melancholiese skoonheid van die natuur gedurende 'n
winteraand. Dit toon die stilte en verlatenheid van die landskap, en daar is 'n
emosionele dimensie van verlies en eensaamheid. Die natuur is terselfdertyd
mooi en meedoënloos.




Toon & stemming:

Die stemming van die gedig is somber, introspektief en nostalgies. Woorde soos
"koud," "treurig," "verlaat," en "kou" dra by tot die gedig se gevoel van verlange
en droefheid.
Strofe 1 & 2

konsentreer albei eers op die wind en
dan op die gras.

Dit staan bekend as parallelle
ontwikkeling


@Juffrou_Ansie

, 2




Parentese/inlassin:

“so wyd soos die Heer se genade,”

Dit stel die inligtring wat ons oor
die velde gaan kry uit en skep so
verwagting
Ligbronne




Beeldspraak:
Vergelyking
Vergelyking
die wind word met ’n meisie wat hartseer is / verlate voel vergelyk
Die geluid van die wind word met ’n
en dit ondersteun die stemming van die gedig.
liedjie vergelyk wat ’n meisie sal sing
wanneer haar geliefde haar verlaat het.

OF
Alliterasie suggereer die vriesproses
Personifikasie

“Verbleek” word in plaas van “verbleik”
gebruik en dit suggereer die doodsheid
van die landskap. Reël 18:

“kou”

koud

Dit bind/sluit die gedig tot ’n eenheid.

Dit beklemtoon die intense koue

@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R62,15. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R62,15
  • (0)
Add to cart
Added