Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Konvensioneel Realisties
• Volg konvensionele tipe loopbane. • Volg realistiese tipe loopbane.
• Vorm die grondslag vir die ander loopbane. • Werk met praktiese probleme.
• Geniet 'n gestruktureerde omgewing met • Geniet dit om alleen of saam met ander
reëls. realistiese tipes te werk.
• Bv. bibliotekarisse, rekeningkundiges, • Bv. bouers, brandbestryders, veeartse,
sekretarisse, leningsonderhoudvoerders en sekuriteitswagte, wildbewaarders, kelners
klerke wat by munisipale kantore, die en kelnerinne, skottelgoedwassers en
posdiens of hof werk. plaaswerkers.
o E1: Ses
loopbaankategorieë
Sample
Ondernemend
(A) Ondersoekend
• Volg ondernemende tipe loopbane.
• Hou van uitdagings en om idees • Volg ondersoekende tipe loopbane.
werklikheid te maak. • Nuuskierig oor hoe dinge werk.
• Goeie entrepreneurs – hulle is nie bang • Bv. wetenskaplikes wat met diere, kos
en plante werk, aptekers, tandartse
Summaries after sample
om risiko's te neem nie.
• Bv. HUB, prokureurs, hoof van of spesialis en ortodontiste, en verloskundiges.
in openbare betrekkinge, hoofkok, talent-
en vertoningdirekteur, beoordelaars en
landdros.
o
Sosiaal Kunstig
• Volg sosiale tipe loopbane. • Kunstige mense – baie kreatief en
• Geniet dit om met mense te werk en verbeeldingryk.
mense se lewens te verbeter. • Werk met vorms, ontwerpe en patrone.
• Bv. onderrig, verpleging, arbeidsterapie, • Geniet omgewings met min grense en
die maak van kunsmatige ledemate, reëls.
tuisgesondheidsorg, kinderoppassers, • Bv. artistieke direkteurs, kunstenaars,
gimnastiekinstrukteurs of -afrigters en uitvoerende kunstenaars, film- en
middelmisbruikberaders. videoregisseurs, nuuslesers en -
o verslaggewers en ontwerpers.
o
GR8 LO K2:W2-5 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)