100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Hoopvol english summary ieb R70,00   Add to cart

Summary

Hoopvol english summary ieb

 300 views  9 purchases

a very informative descriptive of hoopvol, giving you an upper edge through understanding additionally a great set of secondary study notes

Last document update: 4 year ago

Preview 7 out of 80  pages

  • Yes
  • May 31, 2020
  • June 24, 2020
  • 80
  • 2019/2020
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (16)
avatar-seller
trentbollerman
Hoopvol English summary ieb
(ultimate guide)

written by

trentbollerman




The study-notes marketplace

Buy and sell all your summaries, notes, theses, essays, papers, cases, manuals, researches, and
many more...




www.stuvia.co.za




Downloaded by: trentbollerman | morrisafrikao@gmail.com
Distribution of this document is illegal

, Stuvia.com - The study-notes marketplace




Hoopvol Chapter Summaries,
Characters and Places (Reduced
Price)

written by

RachelWeisz




The study-notes marketplace

Buy and sell all your summaries, notes, theses, essays, papers, cases, manuals, researches, and
many more...




www.stuvia.co.za




Downloaded
Downloaded
by: dannymarkbrown08
by: trentbollerman| |dannymarkbrown08@gmail.com
morrisafrikao@gmail.com
Distribution of this document is illegal

, Stuvia.com - The study-notes marketplace




Index
Ben se verhaal
Nathalie se verhaal
Ruimtes
Karakters




Downloaded
Downloaded
by: dannymarkbrown08
by: trentbollerman| |dannymarkbrown08@gmail.com
morrisafrikao@gmail.com
Distribution of this document is illegal

, Stuvia.com - The study-notes marketplace




Hoofstuk Een
By Die Rose en Crown

 Dis alreeds na sesuur in die aand en Tannie Lettie en Laetitia September
geniet drankies
o Tannie Lettie vra vir Nathalie om haar ’n glas Braniwalia te gee
o Laetitia September is stil en Lettie praat vir haar
 Nathalie vra vir toestemming om te gaan, omdat dit amper sesuur is en sy
moet die wasgoed by die huis doen
o Tannie Lettie spreek haar teleurstelling uit
 Sy het nie gedink dat Nathalie ‘n 9-5 meisie is nie maar sy het
gedink dat sy potensiaal het
 Sy se dat Nathalie moet meer bedankbaar en ambisieus wees
want werk by Hoopvol is skaars
o Nathalie kry vir Tannie Lettie een meer drankie en gaan

Op Die Pad Huis Toe

 Gielie nooi Nathalie uit om snoeker met ‘n paar vriende by die Rose en Crown
te speel
o Hy probeer sy bes om Nathalie te oorreed maar sy stel nie in hom
belang nie
o Sy moet die wasgoed gaan doen
 Nathalie is bang dat sy altyd in Hoopvol sal bly
o Sy dink oor die verlede jaar
 Hulle was opgewonde en het hoop vir die toekoms gehad
 Maar hulle is nog by Hoopvol
o Nathalie dink oor Jorrie se vertrek
 Hy was arm maar universiteit toe kon gaan want hy het ‘n
beurs gekry omdat hy slim is
 Hy het by Stellenbosch gaan studeer.

By Die Huis

 Dis reeds donker wanneer Nathalie tuiskom
o Die Chalmerse is besig om TV te kyk en Nathalie sien die bondel van
wasgoed wat vir haar wag




Downloaded
Downloaded
by: dannymarkbrown08
by: trentbollerman| |dannymarkbrown08@gmail.com
morrisafrikao@gmail.com
Distribution of this document is illegal

, Stuvia.com - The study-notes marketplace




Hoofstuk 2
Op Die Trein

 Ben skrik wakker as die trein skielik ruk
 ’n Vrou het haar sak appels laat val
o Ben kry die appels om haar te help
 Hy dink aan die vlamme en die twee liggame
o Sy tande begin klap.
 Hy probeer die huil terughou maar sy skouers ruk soos hy geluidloos huil.
o Vrou langs hom sit nader en gee hom ‘n sakdoek waarmee hy sy gesig
afvee.
o Sy het hom vasgehou en later druk hy haar weg.
 Wanneer hy daar aankom, vra hy homself “waarheen nou? En hy is verslae.
o Hy wil sy pa vind maar hy weet nie om waar te soek nie

Ben se Huis Brand Af

 Ben staan verslae saam met die bure
o Hy kyk hoe die huis afbrand en die twee hopies op draagbare wat by
die brandende huis uitgedra word.
o Brandweermanne skree opdragte aan mekaar
o Die water stroom uit ‘n dik pyp
 Alles het vinnig gebeur maar tog op ‘n manier het dit vir ben soos stadig
gevoel – asof dit sy straf is.
o Hy voel skuldig want hy ma was siek en vertel hom om vir Elma te kyk
maar hy gaan uit
 Hy was nie daar nie
 Oom Carlos het sy hand om sy skouer gesit en gesê hoe vreeslik dit was
 Tannie Pop omhels hom

Ben Besluit Dat Hy Moet Weggaan.

 Tannie Pop sê dat hy dadelik by hulle moes intrek
o Ben besef dat hy moet weg gaan om sy pa die vind
o Hy gaan vanaf Joburg na Pretoria
 Het kry R650 uit sy ma se beursie gehaal en gaan weg




Downloaded
Downloaded
by: dannymarkbrown08
by: trentbollerman| |dannymarkbrown08@gmail.com
morrisafrikao@gmail.com
Distribution of this document is illegal

, Stuvia.com - The study-notes marketplace




Hoofstuk 3
Die Verteenwoordiger Pla Nathalie

 Die verteenwoordiger probeer met Nathalie flankeer want hy is weg van sy
vrou en kinders
o Hy dink dat die meisies by Hoopvol is desparaat oor alles en hulle sal
maklik toegee aan verteenwoordigers se sjarme
o Hy nooi Nathalie om saam met hom Kaap toe te gaan.
 Hy het gehoor sy het verlede jaar matriek geskryf en hy noem
dit haar matriek- breakaway.
 Hy se dat sy nie spyt sal wees nie.
o Hy gryp haar pols
 Sy lui die klokkie om hulp te kry
 Hy betaal met note en herhaal die voorstel.
 As hy sy tas gehaal het moet sy by die kar wag, dan
neem hy haar saam.
 Tannie Lettie stel nie belang in Natalie se storie nie.
o Haar antwoord is:
 Sy moet na die groter prentjie kyk en moenie laat orige mans ‘n
issue wees nie.
 Mans is orig gebore en Natalie moet dit gebruik tot haar eie
voordeel
o Nathalie dink dis onregverdig

Koffiepouse

 Nathalie en Liefie sit op die stoeptrappie
 Liefie pla oor Mietie se kos
o Die kos het te veel sout
 Hulle praat oor Hoopvol en die Nuwe Suid Afrika
o Liefie is baie sinies oor hulle bestaan in Hoopvol
 Sy dink dis nog ongelyke en demokrasie het nie vir die arme
mense op die dorp verligting gebring nie
o Nathalie probeer meer positief te wees
 Sy sê dat Laetitia September die eerste bruin burgemeester van
Hoopvol
 Liefie is spyt dat hulle nie op die trein met meeste van hulle se skoolmaats
geklim het nie
o Al het hulle net tot Beaufort Wes gery, sou dit beter gewees
o Nathalie dink egter hulle het gebly omdat daar is hoop vir ‘n beter
lewe by Hoopvol en dat miskien hulle dinge kan help verbeter




Downloaded
Downloaded
by: dannymarkbrown08
by: trentbollerman| |dannymarkbrown08@gmail.com
morrisafrikao@gmail.com
Distribution of this document is illegal

, Stuvia.com - The study-notes marketplace




 Liefie dink hulle was net slatgat en bang
 Nathalie ook wonder hoekom hulle gebly het



Hoofstuk 4
Ben Word Wakker

 Ben is te moeg om die stad aan te durf nadat hy van die trein afgeklim het
o Hy slaap in ‘n stasietoilette hokkie
o Hy kan nie slaap want hy dink oor die ongeluk
 Die brandweermanne met die twee lywe
 Hoe mense op mekaar skree
 Hoe die vlamme knetter
 Die volgende oggend word hy om 6am wakker van die geluid van ‘n besem
o Hy verlaat die stasie
o Hy weet nie waarheen om te gaan nie

Hy Probeer Die Varsproduktemark Vind

 Ben het sy ma se groen handsak
o R680
o Hulle identiteitsboekies
o Grimering
o Sneesdoekies
o Die spaarsleutel (wat niemand sal ooit gebruik)
 B is bekommerd dat mense dink hy ’n dief is want hy het ‘n
groen handsak
 Ben wil koop:
o Klere
o tandeborsel
o ‘n skeermes
o ’n selfoonlaaier
 Hy is honger en koop:
o Twee appels vir R6
o Rugsak vir R50
o ‘n Worsrolletjie
 Hy word naar en begin opgooi
 Hy kan nie ophou om van die gebrandende huis te dink nie
 Hy stap oor die Kerkplein en kom dan by die dieretuin en akwarium
o Ben keer ‘n man voor en vra in Engels waar varsproduktemark is
o Hy se Ben is in verkeerde straat en dis ver
 Ben moet ‘n taxi kry




Downloaded
Downloaded
by: dannymarkbrown08
by: trentbollerman| |dannymarkbrown08@gmail.com
morrisafrikao@gmail.com
Distribution of this document is illegal

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller trentbollerman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

72042 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R70,00  9x  sold
  • (0)
  Buy now