100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Aandeelhouer Afrikaans matric Poem R50,00
Add to cart

Study guide

Aandeelhouer Afrikaans matric Poem

3 reviews
 2128 views  3 purchases

Afrikaans Matric Poem 2020, Aandeelhouer includes translations, annotations and extra notes.

Preview 2 out of 5  pages

  • August 6, 2020
  • 5
  • 2019/2020
  • Study guide
All documents for this subject (2)

3  reviews

review-writer-avatar

By: sebbanchetti • 10 months ago

review-writer-avatar

By: pampeyper • 1 year ago

review-writer-avatar

By: tiya0615 • 2 year ago

avatar-seller
Daryanvdw
Die titel verwys na ń finasiële term. ń
Mens koop aandele in n besigheid of
op die aandelemark om jou finansiële
posisie te probeer verbeter. Om Aandeelhouer
aandele in 'n maatskappy te besit, Shareholder
(Alta Marincowitz)
maak van jou 'n aandeelhouer


Strofe 1 1 En die jongeheer?
And the young mister?
Die taalgebruik in
hierdie strofe is 2 Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?
formeel, outyds en Is he also going to follow in his Dads footsteps one Day?




Strofe 2
3 No ways Meneer my
No ways mister my
4 interest is nie in finance ek
interest is not in finance I
5 rate nie baie hoog woorde
rate not very high words
6 soos inflasie resessie aandele die
like inflation recession shares the
7 beurs dra ek in my sak ek
wallet ( stock exchange ) I carry in my pocket I
8 invest my tyd en energie in
Invest my energy in
9 sport my muscles is my
sports my muscles are my
10 bates dit het
assets they have
11 effekte op die girls laat
effects on the girls make
12 hulle bloeddruk opwaarts neig
their blood pressure trend upwards
13 my risiko’s is matig vir stewige
my risks are moderate for solid

, 14 lopies kyk ek krieket
runs I watch cricket
15 en anyway who cares wat die
and anyway who cares what the
16 prys
price
17 is van koring mielies en
is of wheat mealies and
18 sonneblom
sunflower


Reëls 1-2
- Iemand vra uit oor 'n tiener se toekomsplanne
- Die seun kan dalk in sy pa se voetspore volg deur 'n finansiële

Reël 3
- Die tiener praat baie informeel met die volwassene
- Hy vermeng Afrikaans en Engels
- Hy wil definitief nie dieselfde werk as sy pa

Reël 4
- Die seun se belangstelling lê nie in finansies nie.
- Die digter werk met woordspeling om te wys hoe die seun se begrip van
sekere terme verskil van sy pa s'n.
- Die woord interest in die finansiële wêreld is die opbrengs wat 'n mens op
jou beleggings verdien.
- Die seun se interest is sy belangstellings, wat nie finansieel is nie.

Reëls 5-6
- Die seun rate finansiële terme nie baie hoog nie, want dis nie vir hom
belangrik nie.
- Die woord rate (koers) verwys ook na finansiële terme soos interest rate of
growth rate, wat op kapitaalgroei dui.
- Die seun se gebruik van die woord rate verwys na hoe hy dinge beoordeel.

Reël 7
- Die beurs kan verwys na die aandelebeurs
- Die beurs het vir die seun 'n ander betekenis

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Daryanvdw. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51036 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  3x  sold
  • (3)
Add to cart
Added