100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Staan op! (IEB) analysis R50,00
Add to cart

Summary

Summary Staan op! (IEB) analysis

 221 views  0 purchase

gedigte Staan op! a line by line translation and analysis of the poem

Preview 8 out of 20  pages

  • August 7, 2020
  • 20
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (16)
avatar-seller
trentbollerman
Staan op !
Staan op!
Staan op! As jy al ooit alleen was.
Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het
hoe jy werklik voel.
Staan op! As jy ooit daaraan gedink het dat
niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie.
Staan op! As jy ooit verwerp gevoel het omdat
jy te vet/ te maer/ te lelik / te… was.

,Staan op !
Staan op! As jy ooit daaraan gedink het om
“iets aan jouself te doen”.
Staan op ! As jy dink daar is net donker in die toekoms.
Staan op! As jy partykeer nie antwoorde het op jou vrae nie.
Staan op As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes
wegsteek.
Staan op! as jy dink jy is nie aanvaarbaar nes jy is nie.
Staan op! As jy al ooit gehuil het omdat jy jouself
nie kan verander nie.
En kyk – hoeveel mense sit nog om jou?

,Staan op !
• Stand up! If you ever been alone.
• Stand up! If you ever been mocked because you said how you really feel.
• Stand up! If you ever have thought about it that no-one would like you if they
really know you.
• Stand up! If you ever felt rejected because you were too fat/ too thin/ too ugly/
too ...
• Stand up! If you ever thought about it to ”something to yourself.”
• Stand up! If you sometimes don’t have answers to your questions.
• Stand up! If you think there is only darkness in the future.
• Stand up! If you ever have to hide your pain from other people.
• Stand up! If you think you are not acceptable [just] as you are.
• Stand up! If you have ever cried because you
• cannot change yourself.

• And look - how many people are still sitting around you?

,Staan op !

Titel van die gedig

Die titel is `n bevel: Uitroepteken aan die einde
Staan op is `n tussenwerpsel ( interjection)

`n Oproep tot aksie.

,Staan op !

• Staan op! As jy al ooit alleen was.
• Stand up! If you have ever been alone.
alleenheid / eensaamheid
(toestand / ’n gevoel)

Herhasling van die titel
– beklemtoon die boodskap.

Instruksie word aan leser gegee.

Jy – onpersoonlike voornaamwoord : betrek leser
universeel
informele aanspreekvorm - skep die indruk dat
tiener aangespreek word

,Staan op !

• Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het
hoe jy werklik voel.
• Stand up! If you ever have been mocked because you said
how u really feel.


eerlikheid / vernedering
hoe jy voel / gespot

`n Individu wat sê hoe hy voel of dink, kan teiken van bespotting word. – pas
nie in by res van groep nie
Verg baie moed om eerlik te wees as ander anders voel

,Staan op !

• Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat
• niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie.
• Stand up! If you ever have thought about it that
no-one would like you if they really know you.
minderwaardigheid / en onsekerheid
(wie is jy / selfvertoue / persoonlikheid /
individualiteit)


Vrees is normaal - verg moed om jouself te wees.
Kan dui op `n gebrek aan gebrek aan selfvertroue

, Staan op !
• Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat
jy te vet / te maer / te lelik / te … was.
• Stand up! If you ever felt rejected because you
were too fat/ too thin/ too ugly/ too ...
verwerping en selfbewustheid
(wie jy is / selfbeeld / fisiese voorkoms /
liggaam kwessies)
Iemand want dink niemand hou van hom / haar nie – het ‘n vrees vir verwerping.
Verwerping (rejection) kan wees a.g.v voorkoms
“te” = bywoord – dui aan meer as .. Impliseer baie vet / baie maer. Ens.
‘gevoel het’ – negatiewe ervaring van individu – kan op swak selfbeeld dui

Ellips (…) – woorde is weggelaat - doel - leser kan enige ander ‘onaanvaarbare’ invul

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller trentbollerman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53068 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
Add to cart
Added