Afrikaans Basiese Teksvaardighede textbook summary for unisa students. This summarry makes exams so much easier. Learning from my summary got me 92% for my exams.
1) Informatiewe teks: Dra inligting oor deur boeke en brosjures
2) Oorredende-/persuasiewe teks: oorreed persone. Politiek,
advertensies.
3) Instruktiewe teks: Gee instruksies. Instruksie tekste. Resepte.
Boodskap: verbaal of nie-
Kommunikasiemodel: verbaal
Kan modelling of skriftelik wees.
Ontvanger of Publiek
Sender of Mededeler
Leser of Toehoorder
Spreker of Skrywer
Feite: 100% korrek en vasgestel.
Menings: Uit iemand se oogpunt, net ‘n opinie. Nie noodwendig korrek nie.
Objektiewe argument: Argument uit jou oogpunt.
Subjektiewe argument: Argument gebasseer op feite.
, Aspekte van die booskap:
1) Referensiële boodskap: feite, begrippe, verskynsels / gebeurtenisse in
werklikheid.
2) Ekspressiewe boodskap: Persoonlike eienskappe van die sender,
indruk wat leser kry. Sy gevoelens? Watter tipe mens is hy?
3) Relasionele boodskap: Aspek van hierdie boodskap druk uit hoe die
sender die verhouding sien tussen hom en die ontvanger. Minag hy
hom? Is daar geregtigheid?
4) Appellerende boodskap: Deel waar skrywer vir leser ‘n beroep of
appél oplê om ‘n bepaalde aksie uit te voer.
Struktuur op sinsvlak:
Tekstuur: Aanwesig binne paragrawe.
Samehang: Verbind opeenvolgende sinne. Gebruik verwyswoorde en
verbinders. Skrywer moet in ag neem wat leser klaar weet.
Verwyswoorde: Woorde wat terugverwys na iets in die teks wat reeds
genoem is.
Tipiese verwyswoorde is die volgende voornaamwoorde:
- Betreklike: wat, waarmee, (aan) wie
- Aanwysende: daardie, hierdie, so, ‘n, sulke
- Persoonlike: hy, sy, hom, haar, hulle
- Onpersoonlike: dit
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller elizehugo111. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.