100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Tegnologie opsommings (Graad 8) R198,00
Add to cart

Summary

Summary Tegnologie opsommings (Graad 8)

3 reviews
 1993 views  27 purchases

TEGNOLOGIE OPSOMMINGS

Preview 4 out of 34  pages

  • October 29, 2020
  • 34
  • 2018/2019
  • Summary
All documents for this subject (4)

3  reviews

review-writer-avatar

By: karinarichter • 2 year ago

review-writer-avatar

By: bishop1 • 2 year ago

review-writer-avatar

By: hendrinanel • 3 year ago

Received documents immediately. info is clear and structured and easy to follow and understand

reply-writer-avatar

By: miaolivier16 • 3 year ago

Thank you for the positive review! Appreciate it

avatar-seller
miaolivier16
TEG OPSOMMINGS
GRAAD 8




Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.




KOPIEREG VOORBEHOU @2020




Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, Tegnologie Opsommings
Graad 8

DEFINISIE
Tegnologie: die gebruik van kennis, vaardighede en bronne om mense se
begeertes en behoeftes te voorsien en om probleme te herken en op te los
deur ondersoek; ontwerp en ontwikkeling en die evaluering van produkte,
prosesse en stelsels



Tegnologie aksies
1. ondersoek die probleem
2. ontwerp n oplossing vir die probleem
3. maak of bou die onnderwerp
4. evalueer die ontwerp



 Identifikasie: behoefte aan ontwerp herken
 Ontwerpopdrag: persone verskaf beperkende faktore (bv. koste /tyd)
 Denke: ontwerper kies oplossing - doel; bronne; metodes, evaluasie
 Navorsing: nodige hulp - handboeke; biblioteek; rekenaar
 Ontwikkel idees: sketse; aantekeninge; vloeidiagramme; ens.
- dit help on planne uit te werk
- bespreek dit met ander mense

Tegnologie - ontwikkeling
 Gottlieb Daimler: eerse petrolenjin
 Thomas Edison: gloeilamp
 Marconi: draadlose boodskap - 2700 km.



Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, Russiese ruimtewetenskaplikes : ruimtetuig in die ruimte ingestuur en
waardevolle dinge ontdek



STRUKTURE

Begripsverklarings

Sterkte: tot watter mate materiaal vorm sal behou
Taaiheid: vermoë om handelinge te verduur
Hardheid: harde materiale slyt nie maklik weg nie
Stewigheid: buig of kantel nie maklik nie
Breekbaarheid: hoe maklik materiaal splinter / bars
Buigbaarheid: verander vorm as materiaal gedruk / getrek word
Elastisiteit: materiaal sal terugkeer na oorspronklike vorm na gedruk of getrek
is
Geleidingsvermoë: hoe maklik elektrisiteit daardeur beweeg
Voorkoms: hoe materiaal lyk
Tekstuur: hoe materiaal voel
Opties: wanneer ons deur 'n voorwerp kan sien / wanneer die materiaallig
weerkaats
Strukture
 voorwerpe wat oor tyd ontwikkel het
 wat deur mense ontwerp is om kragte te weerstaan en hul eie gewig dra
 word ontwerp om take te verrig
 pas by hul take - bv. boomtakke laat blare in sonlig verskyn
- igloos kan stormwinde in sneeu trotseer




Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, Natuurlike strukture
 menslike geraamtes
 voëlneste
 eierdoppe
 vere
 skulpe



Mensgemaakte strukture
 geboue
 blikkies
 sakke
 meubels
 damme


Tipe strukture (3)
 Dopstrukture
 Raamstrukture
 Soliede strukture



Dopstrukture
 word aan buitekant ondersteun
 beskerm inhoud
 bv. slakskulpe, heuningkoeke, balle, blikkie, sakke


Raamstrukture
 word aan binnekant ondersteun


Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller miaolivier16. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R198,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R198,00  27x  sold
  • (3)
Add to cart
Added