100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Ekonomiese en bestuurswetenskap opsommings Graad 8 CAPS R148,00
Add to cart

Summary

Summary Ekonomiese en bestuurswetenskap opsommings Graad 8 CAPS

 372 views  10 purchases

Ekonomiese en bestuurwetenskappe Graad 8 CAPS Die dokument is in PDF formaat Die dokument bevat opsommings oor: - Vorme van eienaarskap - Vlakke en funksies van bestuur -Oorsig van rekeningkundige siklus -KOJ -KBJ -Algemene Grootboek en proefbalans - Sleutelwoorde Hierdie opsommings is meestal ge...

[Show more]

Preview 3 out of 23  pages

  • No
  • Kwartaal 3 en 4
  • November 16, 2020
  • 23
  • 2020/2021
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (1)
avatar-seller
LeerNou
Entrepreneurskap
Vorme van eienaarskap
Wat is kapitaal?
Die geld wat die eienaar bygedra het om n besigheid te begin
Die begin van n besigheid gaan nie net oor die kapitaal wat deur die eienaar bygedra word nie
As jy n ondernemening in SA wil begin, vereis die wet dat jy sekere stappe volg
N belangrike besluit wat n entrepreneur moet neem, is om te besluit oor die tipe eienaarskap wat
hy vir sy onderneming wil kies
Die term “vorm van eienaarskap” gaan oor wie die onderneming besit, of hoeveel eienaars daar
is.
Die belangrike vrae wat entrepreneurs moet vra
• Wie sal die besigheid besit en daagliks bestuur?
• Wie dra by tot die kapitaal/ geld en ander hulpbronne om die onderneming te begin?
• Hoeveel geld id nodig om die onderneming te begin?
• Wie neem die risiko dat die onderneming misluk?
• Wie is geregtig op die winste?
• Wie sal die onderrneming bestuur en beheer om te verseker dat dit suksesvol is?
Die volgende is die verskillende ondernemingsvorme om op te besluit wanneer n onderneming
gestig word:
1. N alleenhandelaarword besit deur een persoon wat dit gewoonlik bestuur
2. N vennootskap word besit en bestuur deur minstens 2 mense
3. N beslote korporasie (BK) word besit deur minstens een en maksimum tien eienaars
4. N privaat maatskappy het minimum 1 aandeelhouer
5. N openbare maatskappy kan n minimum van 1 andeelhouer he en die maksimum
aandeelhouers word bepaal deur die aantal aandele wat deur die onderneming uitgereik
word
Alleenhandelaar
N besigheid wat besit word deur slegs een persoon wat dit gewoonlik ook bestuur
Dit is n natuurlike persoon wat goedere verkoop of dienste in hul eie naam aanbied
Dit is nie n geregistreerde besigheid nie
Kenmerke:
• Een eienaar
• Die eienaar bestuur die besigheid

, • Onbeperkte aanspreeklikheid
• Persoonlike besittings kan verkoop word om die besigheidskuld te betaal
• Eienaar betaal inkomstebelasting op private inkomste
• Die lewensduur van die onderneming hang af van die gesondheid van die eienaar
Voordele:
• Daar is geen wetlike vereistes nie
• Die eienaar het n volledige beheer oor die onderneming
• Die eienaar kry al die winste
• Dit is maklik om eienaarskap oor te dra
• Bou goeie verhoudings met kliente
Nadele:
• Die onderneming het tekortkominge wanneer hy oorgemaak word
• Die besigheid kan slegs bestaan vir die leeftyd van die eienaar
• Die aanspreeklikheid van eienaars is onbeperk
• Eienaar is verantwoordelik vir totale bestuur van besigheid
• Eienaar kan nie met vakansie gaan sonder om geld te verloor nie
Vennootskap
N besigheid wat minstens 2 mense as vennote bedryf, is steeds in hul persoonlike hoedanigheid
Dit is nie n regs-entiteit nie, maar bestaan eerder n groep natuurlike persone
Kenmerke:
• Alle vennote dra kapitaal by
• Die vennote deel in die bestuur van die onderneming
• N vennootskap kan mondelings, stilwyende ooreenkom of n skriftelike ooreenkoms
aangegaan word
• Die vennore kan vaardighede van alle vennote kombineer
• Verdeel die finansiele- en werksverantwoordelikhede
In n vennootskap is daar twee soorte vennote:
• Algemene vennote - betrokke by die bestuur van die ondernemening
• Beperkte vennote – vennote wat beleggings in die onderneming kan doen, maar nie
betrokke is by die bestuur van die onderneming nie
Jy hoef geen formele stappe te neem om n vennootskap te begin nie, maar dit is n goeie idee om
n vennootskapsooreenkoms op te stel
Hierdie ooreenkoms spesifiseer hoe die vennootskap sal werk, soos hoe geld mense sal verdien,
wat die veerantwoordlikhede van die vennote is, en wat sou gebeur as die onderneming
gelikwideer word

, Voordele:
• Finalsieel sterker en maklik om te ontwikkel
• Maklik en goeddkoop om te vorm
• Kapitaal kan sonder regsdokumente verander word
• Groter beskikbaarheid van kapitaal
• Goeie persoonlike verhoudings
Nadele:
• Vennote is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik
• Vennote kan ander vennote kontraktueel bind
• Verskille kan tussen vennote ontstaan
• Dringende besluite is moeilik om te neem
• Daar kan n gebrek aan kontinuiteitwees
Vennootskap-ooreenkoms
• Die naam van die oonderneming
• Die volledige name van vennote
• Die doel van die onderneming
• Die fisiese adres van die onderneming
• Die bydrae wat deur elke vennoot gemaak word
Beslote korporasie (BK)
N onderneming wat 1-10 mense kan besit en n wettige entiteit is
Geen nuwe BK’s kan vanaf 2008 gevorm word ingevolge die nuwe maatskappywet nie
Kenmerke:
• Elke lid lewer n bydrae van geld / bates / dienste tot die BK
• Die naam moet eindig met die agtervoegsel BK
• Lede het n beperkte aanspreeklikheid vir die skuld van die onderneming
• N BK het sy eie regspersoonlikheid en het dus onbeperkte kontinuiteit
Voordele:
• Kry maklik finansiele hulp
• Lede het beperkte aanspreeklikheid, dus is hulle persoonike bates veilig
• Dit is maklik en goedkoop om te vorm
• Die BK kan voortbestaan, al verander die lede van die BK
Nadele:
• Beperk tot 10 lede
• Lede word gebind deur hul optrede

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R148,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51683 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R148,00  10x  sold
  • (0)
Add to cart
Added