A detailed summary of Unit 1 in AFK1501.
The aim of this document is to make it easier to prepare for exams and to assist in completing all the assignments related to this module.
I am a student who has up until now completed all my modules with distinctions and I would like to help others improv...
Answer: * Inligting oor sake of gebeure
oor te dra (informatiewe teks)
* Om ander te oorreed
(oorreedende/persuasiewe
teks)
* Instruksies aan ander oor te
gee (Instruktiewe teks)
Answer: Politieke
toesprake,
advertensies,
voorligtings tekste.
4.
Voorbeelde van
Instruktiewe
tekste
Answer: Handleidings,
gebruiksaanwysings.
5.
Die skrywer
van die
teks
Answer: * Bepaal die
komminukasiedoelwit
* Die doelwit is gevestig in
die skrywer se kop
* Die intensie/rede van die
skrywer bepaal die doelwit
6.
Die leser
van die
teks
Answer: * Het geen insae oor die
oorspronklike
komminukasiedoelwit nie.
* Die leser se doelwit kan
verskil met die skrywer se
doelwit.
7.
Hoe kan n mens
bepaal wat was
die doelwit van
die skrywer?
Answer: Dit kan
gerekonstrueer word
uit n aantal leidrade
- Tekstipe
- Teks inhoud
8.
Die 4 strategie
om
komminukasie
aan te pak
Answer: - Leer die vereistes
- Vergrooot diagnose
vaardigheid
- Maak gebruik van n aantal
probleem oplossingsstratigie
- Vergroot jou komminukasie
ondervinding
9.
Hoekom is die 4
komminukasie
vaardighede
belangrik?
Answer: - Leer wat is die vereistes van sekere teks soorte.
As dit vir die skrywer duidelik is waarheen die teks oppad is
kan jy doelgerigte inligtin kies en struktrureer.
- Vergroot jou diagnose vaardighede
As die komminukasie mooi saam verloop moet jy kan
identifiseer waar dit verkeert gegaan het.
- Probleemoplossinstrategie
Help om die mees toepaslike oplossing te kies uit n aantal
moontlike oplossings.
- Komminukasie ondervinding vergroot
Help om in die toekoms meer ingewikkelde take te kan
aanpak
10.
Wat is die oogmerk
van die aanleer
van komminukasie
vaardighede?
Answer: Om mense te
help om
suksesvol te
komminukeer
Content preview
AFK1502
Studie notas
2020
, EENHEID 1
Komminikasie Doelwitte.
Die drie doelwitte van komminukasie.
Inligting oor sake of gebeure oor te dra Boeke, tydskrifte, korrespondensie brosjures
(informatiewe teks)
Om ander te oorreed Politieke toesprake, advertensies,
(oorreedende/persuasiewe teks) voorligtings tekste.
Instruksies aan ander oor te gee Handleidings, gebruiksaanwysings.
(Instruktiewe teks)
Die skrywer van die teks
• Bepaal die komminukasiedoelwit
• Die doelwit is gevestig in die skrywer se kop
• Die intensie/rede van die skrywer bepaal die doelwit
Die leser van die teks
• Het geen insae oor die oorspronklike komminukasiedoelwit nie.
• Die leser se doelwit kan verskil met die skrywer se doelwit.
Hoe weet mens wat was die doelwit van die skrywer?
• Dit kan gerekonstrueer word uit n aantal leidrade
- Tekstipe
- Teks inhoud
Komminukasie vaardighede
Algemene taalvaardighede moet verfyn word en gespesialiseerd raak.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller annemarierossouw. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R145,00. You're not tied to anything after your purchase.